Kommentaar

Die Wouter-faktor

2013-03-14 Net vir die rekord, Comestor. Jy vind dit goed om, nes jy nou vir Wouter tussen die lyne oor wil blameer, te wil voorgee dat ek my mantel ook so na die wind swaai. Dit waaroor ek jou gekritiseer het en waarna Wouter verwys, staan steeds vas. Die fe

Nigeria, Deon Maas en mooi swart poppies ...

2013-03-14 wat 'n mega-doos, geen wonder hy sit nie sy profiel by sy naam nie.

Charl du Plessis, Suid-Afrika se "Piano Man"

Karlientjie 2013-03-14 Wat 'n talentvolle kunstenaar!!  

US Woordfees 2013: Feesdirekteur Dorothea van Zyl se indrukke

Karin 2013-03-14 As ek so na die foto's en berigte in die media kyk en luiser, was die sommer 'n reuse sukses. Lank lewe Afrikaans.

In Memoriam: Mandy Rossouw

Karin 2013-03-14 My hart gaan uit na almal wat na aan haar was! Mag julle vertroos word en berusting vind.

Hanru Niemand steeds vol (roep)woorde

Christiaan van Zyl 2013-03-14 Mal oor Hanru se musiek! Bly oor die onderhoud. Het ook 'n kort ietsie oor Hanru geskryf in die maand se Ditsem. Loer gerus op Ditsem se webblad, links in die middel rond onder "algemeen" by Tolbos - probeer daar blootstelling gee aan

’n Persoonlike waardering van Michelangelo Merisi da Caravaggio (1571-1610)

Jannie Pretorius 2013-03-14 Baie dankie Johann - ek beskou dit as 'n baie groot kompliment dat jy daarvan hou.

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-13 Ek het jou kiekie geniet, Trienie.

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-13 Trienie, al weer ek, en jammer dat ek nou weer wil verwys na jou ouderdom. Hierbo ontken jy nie dat jy omtrent 75 jaar oud is nie, en dit kan seker ook nie anders nie as mens daaraan dink dat jy as kind teen tent toue uitgeklim het kort na die 2de Wê

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-13 Hello,   Daar is geen plesier in wat gaan kom maar welgedaan aan Chris wat so oplettend was.    Google het nou 'n nuwe 'image search' wat die rondte begin doen.    Die het ek vandag gebruik om skaars foto's van Maurice Blanc

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-13 Die laaste nota na 'n vorige nota nog nie publiseer. Van Zyl Slabbert, is 'n persoon met wie daar oor tyd 'n gesprek gevoer kan word aan die hand van sy skrywes en bied die volgende:    SUMMARY  Although this overview of movements, organ

US Woordfees 2013: Feesdirekteur Dorothea van Zyl se indrukke

Betsie 2013-03-13 Puik opsomming van die Fees! Hartlik geluk aan die organiseerders!

Natuurkeuse

2013-03-13 Dolf Dankie vir jou heftige reaksie. Dit spreek boekdele. Sterkte  

Kan Ferdi Greyling nie lieg nie?

Dave 2013-03-13 Wel Wouter, dat daar 'n verbanning na 'n gekkegrens nodig is, stem ek saam mèt die byvoeging dat Dave beslis niè die een is wat daarheen moet verkas nie. Kommentare het nooit dieselfde waarde wanneer dit met behulp van 'n teelepel verduide

’n Persoonlike waardering van Michelangelo Merisi da Caravaggio (1571-1610)

2013-03-13 'n Boeiende artikel oor een van my groot gunstelinge. 

Gifford Lesings: Pluralisme in ons tyd

2013-03-13 Hello Cornelius,    Hierdie lesings is defnitief die luister werd en verduidelikend van wat as die realiteit van die dag beskou kan word. Ek het dit ook geniet en kyk met ander ingesteldheid na godsdiens na dit.    Pluralisme is di

Vreemde uitlatings deur George Claassen

jaco fourie 2013-03-13 Jan My persoonlike ondervinding in die NG Kerk mbt tot preke oor apartheid.  My ds Adler, Berea gemeente Durban, het beslis apartheid vanaf die kansel, veral vanuit die Ou Testament geregverdig.  Israel was God se uitverkore volk.  

Die geval Wouter

2013-03-13 Hello,    Dit is hoe dit is.    Die Cambridge, Blanchot, Magris & Donoghue is nie genoegsame ontledende bronne oor die moontlike betekenis van Kafka. Hoeveel sou dan genoeg gewees is dan seker 'n redelike vraag?   

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-13 Hello,    Daar is geen begeerte om Comestor se tyd te mors, maar die einde is dalk nou in sig. Dit is inderdaad so, ek was 'n snotkop terwyl al hierdie drama afgespeel het en knus in my eie kokon van selftevredenheid oor my plek in die sa

Vir Kobus Faasen oor sy kommentaar

2013-03-13 Miskien word van 'moedertaal' gepraat omdat die kind die eerste woorde by sy moeder leer.  Dit beteken nie dat die taal 'n moeder is nie, net soos land in vaderland die land nie jou vader is nie maar die land van jou vaders.  Taal, net soos land

Verlig & Verkramp: Weerstand & Hervorming 1973-1994

Johannes Comestor 2013-03-13 Kom ons wend ons na 'n bron, naamlik Dawie de Villiers, wat lid van die NP se onderhandelingspan was en ook lid van die kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid. In sy boek, Eindstryd, is Willie Esterhuyse diep bewus van die gaping tussen die magsde

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-13 Trienie, so ver so goed. Net nog 'n ding of twee: 1. Die oorgrote meerderheid van Afrikaners het behoort aan een van die drie susterkerke. Ek kry die indruk dat jou pa nie behoort het aan een van hulle nie. Het julle regtig so 'n groot tent nodig gehad?

Kan Ferdi Greyling nie lieg nie?

2013-03-13 Insake, re....   My fout, dankie vir die korreksie en nog 'n groter verskoning aan Dave wat deur die vraag ook implisiet na die gekkegrens verban is. 

Bokwerda, Greyling & waninformasie

2013-03-13 Hans,    Daar is 'n ou gesegde, vertrou maar verifieer. Maar darem ook die Beeld, Rapport is nie te sleg nie.    Baie dankie   Wouter

Natuurkeuse

2013-03-13 CM,   Jy oorskat jou eie intelligensie en heg heeltemaal te veel waarde aan jou eiewyse "slagspreuke". Gemeet aan die Waarheid skiet dit ver tekort en hou geen water nie.   Sterkte   Dolf

Die groot verdrukking

2013-03-13 Daar waar jy nou aan 'n graspolletjie van jou slimmigheid oor 'n afgrond hang is waar ek jou maar sal los.

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-13 Hallo Trienie,   Ek sou jou graag wou waarsku om nie jou hart hier op 'n ashoop te kom gooi nie. Die werf is nie kerk nie. Die HERE het vir ons geliefdes, vriende en gemeenskappe soos 'n kerk gegee om ons intieme en persoonlike ervaringe te dee

Vir George oor skuilname (en sommer Wouter ook)

Angus 2013-03-13 Beste Jan Rap, Ek stem saam met jou oor die gebruik van 'n skuilnaam. Godsdiensonderrig is ook nie die rede vir swak skoolprestasie nie, maar waarom die leerders opsaal met nuttelose twak? Miskien sal jy nie dink dat die ribbebeenstorie, of Noag se sto

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-13 adre claassens, Dankie ook jou reaksie. Eerste keer dat ek jou naam sien, maar mooi skrywe. Hou daarvan. Hoop ek lees meer van jou! Trienie 

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-13 Chris! Skielik het jy my volle aandag. Onthou ook asb dat 'n vrou nie daarvan hou om haar ouderdom te ontbloot nie, en dit op die Net! Moet asb nie probeer uitwerk. Ek erken jy kon amper my seun gewees het (maar tog nie) ... daar gelaat. En ja, pa kon a

Natuurkeuse

2013-03-13 Dolf: Jy weet duidelik nie wat dogma beteken nie. Sterkte

Die groot verdrukking

2013-03-13 Ek is heeltemal bewus van Nietzsche se Zarathustra sage, Chris en jy kan nie ontken dat Nietzsche deur Zoroaster se filosofie geïnspireer was nie – vandaar die keuse van die naam wat so direk op Zoroaster slaan. As dit nie juis daarvoor was nie

Natuurkeuse

2013-03-13 CM,   "Geweeg en te lig bevind" - jy is reg, jou gedurige dogmatiese "eiewyshede" is werklik nie beredeningswaardig nie.   Sterkte   Dolf

Palissanderhout en Boerneef

Jannie 2013-03-13 Beste Kwagga Baie dankie vir jou wenk. Die digter blyk Leipoldt te wees, wat volgens prof Hennie van Coller Java besoek het, waar palissanderhout as edelhoutsoort beskou word, en waar fluite dan moontlik daaruit gemaak word/is. Boerneef het groot be

So gemaak en so gelaat staan

2013-03-13 Hi julle 2-kies, Perdebytjie & CM Julle is nogal reg.    Om heeltyd met 'n "sondebewustheidsgevoel" rond te loop, breek selfwaarde af, en sien ek as 'n aanklag-gevoel waarvan ander mense die oorsaak is. Selfs 'n

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-13 Trienie, daar is 'n paar dinge wat my pla van jou geheuekiekie: 1. Het jou pa gepreek of geboer (volgens 'Babalas-dag), of albei. 2. Jy noem in 'Babalas-dag' dat "Anna die vorige week al begin stook het. Maroelas het blykbaar die lekkerste gisgif.

Het pimp-ouers geen skaamte nie?

2013-03-13 Joe, Ek stem nogal heelhartig met jou saam. Ek glo ook dit is selfsugtig om te vergeet van die kind, wat in hierdie situasie eintlik die belangrikste persoon moet wees, nie die self.   Laat my dink aan 'n artikel onlangs gelees. Weet jy hoe bepaal

Die geval Wouter

Johannes Comestor 2013-03-13 Daar is geen aanduiding van wye belesenheid oor Kafka by Wouter nie, maar hy is ontevrede met wat ek geskryf het, soos met baie van my skryfsels. Dit is moeilik om Kafka se vertolk, soos ek duidelik aangedui het. Ek dink nie daar is sin in om 'n 

Oom Jors, Koos en Antie San

2013-03-13 Ha-ha-ha Dankie Lucas, jy het my lekker laat lag ... (wonder net wat is alles waar aan die storie)

Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare

2013-03-13 Chris, Sien ek 'n effense versagting in jou skrywes teenoor my? As dit so is - baie dankie. Trienie  
Top