2013-03-10Beste Trienie
Ek stem saam oor alles wat jy skryf oor hierdie problematiese kwessie. Jy moet egter net waak daarteen om wilde stellings te maak, soos dat kinders die pa-figuur so haat,dat hulle eerder gay word. Dis sulke oningeligte onwaarhede, wat
2013-03-10Wouter het blykbaar 'n groot deel van die 9de gebruik om my met aanhalings verkeerd te probeer bewys. Sy eerste drie skrywes is eintlik ontoepaslik, want hulle spreek my nie teen nie. In sy vierde skrywe verwys Wouter na my "kommando's" en
2013-03-10Hello, Dit word aan die ingeligte leser en luisteraar gelaat om na die volgende toneel uit Lincoln te luister en hul afleidings te maak:
http://www.youtube.com/watch?v=SPiw7bKwL2M
“Things which are equal to the same thing are equ
2013-03-10Hello,
Hierdie is sekerlik een van die moeilikste onderwerpe wat daar is. Ek hoop van harte dat ek eendag die moed kan toon om te gaan wanneer daar nie meer langer aangegaan kan word weens siekte en die gebrek van lewenskwaliteit wat dit br
2013-03-09Dis nes jy daar sê Bokwerda. Ek het dit al meer as eenkeer ondervind; skryf iets, of sal ek sê wys iets uit wat daarop wys dat mense slaafs glo wat in die koerant staan, of iets wat die koerant ongemaklik maak word dit bloot uitgegooi of
2013-03-09Chris, ek bewonder mense soos jy, Brianvds, en Mefiante se geduld om sulke gedissimuleerde onsin aan die kaak te stel. Kobus de Klerk lieg en bedrieg in die algemeen soos tien perde skop. Tog sal sy steun onder ware gelowige Christene in hul selfbejammeri
2013-03-09Verblindende akademiese kennis:
Met die werklikheid te ingewikkeld vir begrip, word aangeleerde onsin hoogdrawend van geslag tot geslag oorgedra.
2013-03-09
Ferdi was in die laat 90's 'n onderskrywer van die 'wigte en teenwigte' wolhaarstorie.
Ek is egter (natuurlik) nie nuuskierig oor waarom hy daardie woorde klaarblyklik uit sy onmiddelike woordeskat verwyder het nie maar spits slegs my ore in
2013-03-09Hello,
Nog 'n stelling wat ook as volkome onsin bevestig word. Is die volgende stelling van Comestor:
* De Klerk maak asof stemme van gelyke waarde vir almal 'n gegewe was. Een mens, een stem was beslis nie iets wat deur die blanke k
2013-03-09Hello,
Wat so frustrerend is van 'n Comestor en sy kommando's is dat stellings word gemaak terwyl daar geweet word die rekord is oop vir navorsing en dat 'n persoon met tyd en ingesteldheid dit as bog kan bevestig.
Neem hierdie stelling va
2013-03-09Aanvullende Notas:
"IN BRIEF: Highlights of the New Constitution"
8 Mei 1996
The South African constitution approved today sets up a majority-rule government with a bill of rights. It takes effect over the
2013-03-09Jy is reg, Trienie. Die drank is 'n liederlike ding - behalwe natuurlik in redelike en mindere maat!
Maar jy is mos 'n mooi gelowige wat graag vir Jesus vir ons as voorbeeld hou. Hoe is dit dan dat in die Bybel een van sy wonderwerke wat aangepry
2013-03-09Hello,
Dit is stil 'n Saterdag en om die tyd te verwyl krap ek rond in die argiewe van die New York Times om die periode van 1980 tot 1998 te herbesoek en vind hierdie artikel:
October 12, 1996
New Charter Passed
By DONALD G.
2013-03-09Hello,
Aangesien die aspek van die gesprek gedraai het na die aspek van die konflik tussen Israel en Palestina kan die volgende wat nou oor my tafel gekom het in verband met hierdie kwessie geplaas het ook geplaas word:
In die op
2013-03-09Hello,
Comestor se formulering word aanvaar wanneer hy skryf dat die kern van 'n federasie dan soos volg verwoord kan word:
'Wat vir 'n beter opset as die huidige nodig is, is groter outonomie oor meer sake vir die provinsies
2013-03-09Hello Jan,
Jou argument dat die instelling jou besonderhede op rekord het word aanvaar en ek aanvaar ook dat die reg tot privaatheid en die moderering wat die instelling uitoefen genoegsame ruimte laat vir die gebruik van skuilname.
2013-03-09Lees gerus MOMO.
Kinderverhaal, maar ook vir volwassenes.
Sien http://en.wikipedia.org/wiki/Momo_(novel)
Maar probeer eerste die boek lees sonder enige 'spoilers'!
2013-03-09KdK kan nogal vermaaklik wees, maar ek moet sê, dit is ook besonder tydrowend om met hom te argumenteer, soos ek uit dure ondervinding agtergekom het. Ek dink nie ons hoef ons eintlik veel aan hom te steur nie.
Jare gelede toe ek in Sunnysi
2013-03-09Dit is nie net waarsêers ens wat verplig moet word om in hul reklame dit duidelik te stel dat hulle net vermaak verskaf nie. Selfs nog meer dringend moet die media straks onder dieselfde verpligting gestel word ...
francois williams2013-03-09Hoekom dink mense ek rook??
Is ek 'n Afrikaner?
Nie in my boekie nie...
Welkom terug Bennie, bly ek het jou nie teleurgestel nie...
Irb, hoekom skoert jy nie VSA toe nie...ek dink jy is goed genoeg vir die industriele tronk sisteem daar, ek is seker j
2013-03-08Angus, nogal ja. Ek eet spek, braai varktjoppies, die soort van ding. Ek speel ook rolbal en kyk rugby op 'n Sondag. Ek sal ook nie saamgaan met die idee dat einigiemand gestenig moet word nie, wat ookal die persoon se oortreding (buiten
2013-03-08Wouter
Selfs al gebruik jy 'n skuilnaam is jy tog verplig om jou volle naam en adres te verskaf aan die instansie wat die betrokke forum (koerant, tydskrif, LitNet wat ookal) bestuur of hanteer. So mens kan nie goedsmoeds gaan staan en laster en
2013-03-08KdK, jy is een yslike bullshitter. Die feit dat jy jouself uitgee as 'n kenner van Deissmann se werk moet seker een van die grootste liegstories wees wat jy nog ooit op LitNet probeer verkoop het, en jy weet dit!
Eerstens, Deissmann spreek nie 'n enkele
2013-03-08Hello George,
Indien nodig, laat die bevooroordeeld dan uit die prent, want wie kan werklik neutraal wees. Op watter maniere is myself nie bewus van my eie subjektiewiteit en vooroordele nie. Hoe sal 'n mens dit in jouself toets en ruimte l
2013-03-08Hello Duitswester,
Dit is baie moeilik om 'n houvas op die gebeure in Israel te kry as 'n buitestaander soos myself en is deeglik bewus van die gevaar wat Hamas bied en die vuurpyle wat by die duisend afgevuur is teen Israel in die vorige
2013-03-08Hello George,
Dit is maar grootliks te doen met werksdruk - die afgelope ruk is my werkgewer met die uitrol van 'n nuwe stelsel besig en is daar nou 'n stil tyd tot en met hier 19 Maart 2013 se koers en dan word nuwe datums vir die jaar vas
2013-03-08Hello,
'n Opdatering om die program waar die Daniel Day Lewis opmerking oor Lincoln gemaak word te bevestig. Dit was in die bekende Amerikaanse Program, 60 Minutes en kan hier gevind word. Die geheue raak maar swak.
http://www.cb
2013-03-08Wouter wil weet hoe 'n federasie beter as die huidige opset sou wees. Die federale state hoef nie dieselfde grense as die vorige vier of die huidige nege provinsies te hê nie. Wat vir 'n beter opset as die huidige nodig is, is groter outonomie oor m
George Bekker2013-03-08Wouter, jy doen groot moeite om aan te toon dat Comestor en Jan Rap bevooroordeeld is, maar in plaas daarvan om vir hulle 'n les in objektiwiteit te gee, doen jy presies dieselfde: jy gee 'n subjektiewe beskouing uit die ander hoek. Eintlik skryf ek
jaco fourie2013-03-08Beste George.
Ek hou meer van jou benadering in hierdie brief as die vorige mbt genadedood, en waardeer die feit dat jy ook ruimte vir ander sieninge huldig, dws jou sienswyses nie op ander wil afdwing nie.
Soos reeds gesê. Ek het
George Bekker2013-03-08Wouter, dit is nie die eerste keer nie, dat jy 'n eienaardige tendens toon, nl om 'n tyd lank heeltemal weg te raak en dan skielik SêNet met briewe te oorval. Mag ek uit blote nuuskierigheid vra wat is die oorsaak van hierdie verskynsel?
George
2013-03-08Ek het in 2007 'n vraelys aan 120 van my dokterskollegas gegee om in te vul, waarin ek oa gevra het of hulle glo aan wonderwerke ("Do you believe in miracles? Yes/No"). Ongeveer 75% het ja geantwoord. Maw in 'n populasie met minstens 6 jaa
2013-03-08Hoe sou 'n federasie gehelp het?
South Africa
At the end of apartheid, the former four provinces (Cape, Natal, Orange Free State and Transvaal) and the Bantustans were converted into nine provinces. Each province has a
2013-03-08Wouter, jy toor met rede nes 'n wafferse spiritueel intelligente... Partye links van FW de Klerk het sy logika openlik gevoer en is verwerp deur die kiesers. Die blanke kiesers is dus bedrieg tot groot vermaak van die ANC en die wêreld vandag. Miski
jaco fourie2013-03-08Jan
Jy's te sensitief oor die "issue". As SêNet dit toelaat, is dit jou volste reg om 'n skuilnaam te gebruik. Dan weer, indien jy Dan Roodt self is soos ek baiemaal dink dit die geval is, of enige ander gesiene
2013-03-08Hello Jan,
Natuurlik is daar 'n verskil tussen die mening van 'n leek soos ek en die van Doktor Monica Grady professor in fisika en sal dit 'n aanvoeling bied as oor hoe ingelig die persoon beskou kan word. Dit is onwaarskynlik dat 'n mening kome