Kommentaar

Agnostisisme

2013-03-08 Ha,ha,ha Angus, jy sal nie glo hoeveel maal ek hierdie sin aan die infernale Kobus de Klerk probeer bring het nie - met skakels na gesaghebbende blaaie en al - als tevergeefs ... geen mens met gesonde verstand behoort eintlik in Kobus de Klerk se waansin

Vir George oor skuilname (en sommer Wouter ook)

2013-03-08 Beste Jan Rap,  Ek het geheel ooreenstemming met jou oor beide aangeleenthede - enersyds; dat die hele onderwys-dilemma in ons land aan swak regering toe te skryf is en nie Godsdiens nie, en andersyds dat skuilname wel 'n plek het.  

Apart maar gelyk

2013-03-08 Ai Jan, daar is jy nou al weer moedswillig ...   Dit is mos duidelik, apart maar gelyk, jy hier en ek daar ...    

Die groot verdrukking

2013-03-08 Hello Kobus,    is maar die werk ...   Ja, ek hou van donkie selfs in 'n vleispastei ...

SA-tronke stampvol ... nalatenskap van die Weste

Benjamin 2013-03-08 As my hel Williams. Ek los die site 3 jaar terug ...  En kyk, jy "die drol" is nogsteeds hier

Albert Camus se pes of plaag

Hans 2013-03-08 Johannes Commestor, laaste aanhaling korrek in Sa! 'stupidity...?' Ek vloek deesdae aanhoudend, want 'stupidity' is frustrerend oral in Sa! Ek het al 'n staalstoel moertoe geslaan teen die vloer by die werk, nie agv stres nie, maar agv fokken blatant

Die groot verdrukking

2013-03-08 Wel, wel, wel Woutie, Kobus de Klerk se Alie verskyn ook seker ook weer binnekort in hierdie moerse onderdrukking ... ja, dink net hoe kan Kobus se Alie die res van hul nes weer bemoedig ...

Die groot verdrukking

2013-03-08 Chris, Al die werke wat jy afgelaai het van Deissmann sou ek aanbeveel dat jy dit aandagtig lees ter wille van wyer insig en kennis. Strauss dek 'n redelik wye veld met sy meer as 500 bladsye geketter, so, om die volledige prentjie te verkry sou ek

Apart maar gelyk

2013-03-08 Dag Wouter, jy noem die woord 'spin". Jy het egter self 'n "spin" op jou weergawe geplaas. Min mense weet iets van die geskiedenis van Israel en die Arabiere wat hulself Palestyne noem, hul geskiedenis, hul aansprake ens, so dit is baie

Die Goeie Nuus!

2013-03-08 Believe nothing merely because you have been told it. Do not believe what your teacher tells you merely out of respect for the teacher. But whatsoever, after due examination and analysis, you find to be kind, conducive to the good, the benefit, the we

Wat's verkeerd met julle nuusbrief?

2013-03-08 Dag Varkspek, jy moet jou "anti-virus" goeters "tune" sodat dit nie alarms laat gil as dit sekere skrywers op LitNet raakruik nie.   Cheers Duitswester

Die Goeie Nuus!

2013-03-08 Heil die leser. Vir geruime tyd tart die bose "Dolf" my met sy onthutstheid. Dis duidelik dat "Dolf" erg bedreig voel deur ander se vaste geloof en oortuiginge. Nog nooit het die gesiglose "Dolf" sy eie bydrae op die werf

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-08 Gister het ek Wouter op SêNet terugverwelkom omdat hy nuttige inligting opspoor en op hierdie werf bekend stel. Daar is seker geen beswaar as FW de Klerk self praat nie, maar dit moet in die gedagte gehou word dat De Klerk rede het om bekommerd te w

Albert Camus se pes of plaag

2013-03-08 Oeps! Nogal geglimlag vir die politieke-siening wat so deursypel. Interessant geskryf en geniet. Dankie Trienie

Die groot verdrukking

2013-03-08 Vir volledigheid, hierdie twee reaksies (nie dat ek dink iemand stel belang) behoort hier bo iewers in te pas:   KdK, ek het niks verder om by te voeg by jou gorrel (roggel?) oor die donkies nie, behalwe 'n paar aanhalings van Matteus 21:6&7 ui

'n Vuil spieël op 'n onderstebo wêreld

2013-03-08 Daar is blykbaar geen opvoedkundige inrigting  wat studente onderrig oor die metodes wat oor eeue ontwikkel is om feite te bewys nie.   Joernaliste is ook  produkte  van die  gebrek.

Afrikaans se WVK

Kobus Faasen 2013-03-08 Oom Hans Jou vlak is ongelukkig te laag om na neer te daal. Geen wonder jy stotter en stik so in jou stommiteit nie. Jacobus

Vir Jacobus Faasen oor sy WVK

Kobus Faasen 2013-03-08 Beste Jan Rap   Die taal was so lank patriargaal, 'n medium vir slaafbase, Broederbonders, rassiste en voetsoldate dat sy (ja, Prof, hy's 'n 'sy'), dat sy helemal besoedeld is soos 'n fetus wat op ou droë brood en papsakwyn moes oorl

Die groot verdrukking

2013-03-08 Die ou nederige donkie is inderdaad 'n wonderlike ding. Jy was vir lank stil, Wouter. Dalk is jou keuse van 'n die bietjie humor juis die regte ding. Kobus de Klerk

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-08 Johan, algemene stemreg is nie die enigste politieke model nie. Ongekwalifiseerde stemreg aan almal is nie noodwendig 'n goeie ding nie, veral nie as die meerderheid kiesers oningelig is en maklik mislei word nie. Maar as dit 'n heilige koei is dat&n

Antwoorde vir Angus, Perdebytjie en George en versoek aan Naomi

Angus 2013-03-08 Beste Jan, Amper kyk ek jou brief mis, daarom dat ek nie gou reageer het nie.    Ek sien jy maak 'n onderskeid tussen wat die Bybel verkondig en die Christelike geloof. Eienaardig, is dit nie? Die Bybel is tog die heilige boek van die Chris

Angus, hierdie een spook ...

Angus 2013-03-08 Beste Cornelius,  Hier raak jy ? interessante ou sakie aan wat my bek ook laat oophang. Hoe kon die priesters van die Orakel by Delphi voorspel dat  ? man sy pa sal doodmaak en met sy ma trou? Of hoe kon H.G. Wells in Modern Utopia die modern

Dis skoene, dis selfontdekking, dis lig ... dis Zivaglo

deon marais 2013-03-07 wat julle doen is wonderlik. hou so aan.

Die groot verdrukking

2013-03-07 KdK, ek kon die volgende boeke van Adolf Deissmann aflaai van die internet: 1. New Light on the New Testament from Records of the Greco-Roman Period 2. Bible Studies 3. Light from the Ancient East 4. The Philology of the Greek Bible - Its Present and

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-07 Mag De Klerk vir homself praat, nie deur die mond van Comestor of ander skrywers nie?.    'n Onderhoud uit 2010 verloop soos volg in kort en is dit belangrik dat De Klerk in hierdie formaat sy argumente en die gebeure self verwoord.  ___

Apart maar gelyk

2013-03-07 'n Hunkering waarna?  Dat Sunnyside weer veilig is en nie na urine ruik nie?  As dit is wat jy bedoel hunker almal daarna, nie net 'n gedeelte van die bevolking soos jy in jou openingsparagraaf beweer nie.

Wat's verkeerd met julle nuusbrief?

NaomiB 2013-03-07 Hi Varkspek Jammer jy ondervind probleme met die nuusbrief.  Ek kan jou verseker dat ek volledig deur die html-kode van die nuusbrief gegaan het en daar is geen gevaar van verskuilde virusse of enigiets wat selfverdediging vereis nie. Ek het no

Die groot verdrukking

2013-03-07 Hello,    Dit is duidelik dat die donkie nie 'n ass is nie en maak dit waar die bekende ou liedjie, O die donkie is 'n wonderlike ding ... Baie dankie Wouter

Maklike uitweg

2013-03-07 Reusedwerg: Baie diep. Baie dankie vir jou belangstelling en moeite. Dit word diep waardeer. Pragtige gediggie! Ons grou......

Antwoorde vir Angus, Perdebytjie en George en versoek aan Naomi

2013-03-07 Dankie Jan, Ek aanvaar jou antwoord. Daar is basiese reëls waaraan 'n samelewing moet voldoen om goed te funksioneer en dis my opinie dat dit juis in vroeëre samelewings dmv godsdienste aan mense daargestel is. In die moderne tyd, raak godsdien

Die essensie van Wittgenstein

2013-03-07 Na 'n lang afwesigheid op SêNet het Wouter Ferns teruggekeer. Ek verwelkom dit, want hy lees wyd en het toegang tot talle inligtingsbronne wat vir ons gewone (en dalk armer) sterflinge geslote is. Sy hernude medewerking sal vir die webwerf

Gerrit Brand (27.06.1970 – 05.03.2013)

2013-03-07 Haai ons geliefde eks-buurman, ons gaan altyd aan jou mooi geaardheid dink

George Claassen, net 'n herinnering ...

2013-03-07 Angus, Haai nee Angus, moet jouself nie so verkleineer en dink jy is dom nie. Nee-nee, jy is mos ‘n god vir jouself, en gode is mos nie dom nie. Jy moet ophou daarmee, netnou dink die lesers jy is dwaas, of soos jy dit self stel, dom en onnos

Antwoorde vir Angus, Perdebytjie en George en versoek aan Naomi

2013-03-07 Jan Rap, geld jou weiering om deursigtig jou naam aan alle lesers van LitNet bekend te maak - en nie net aan my via Naomi nie - as 'n erkenning dat jy skaam is om enigiets te skryf onder jou eie naam? As ombudsman wat daagliks met klagtes oor die media we

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

Johan smit 2013-03-07 Johannes, ek sien jy is nog steeds besig met jou kwalitatiewe verkiesingsplan. Wil jy daardeur sê dat die sewentigjarige swart ongeletterde tannie wat gebraaide mielies by Soweto se stasie verkoop, nie mag besluit wie  haar in die parlement ver

Chris Jones in die nuus

Johan Smit 2013-03-07 Ek neem aan George is 'n nie-verligte Christen en daarom is hy onder meer  teen genadedood. 'n Christen behoort geen vrees vir die dood te hê nie. Die dood is nie die vyand nie; onmenslikheid en wanhoop is! Om in 'n lewende hel te l&e

Siftingsproses van die lewe

Elsabe 2013-03-07 So waar!  Die boek SPREUKE is by uitstek 'n riglyn vir die lewe en jou keuses.

Elisa en die bere

2013-03-07 Chris, gaan lees maar by die ander artikel wat ek oor jou stories te sê het. Ek dink jy het eerder die drama-bus verpas. Laat staan maar jou drama oor die bus en klim jy maar weer op en kom by die regte plek uit. Ek het per abuis albei reaksies hier

Die groot verdrukking

2013-03-07 Chris, Ek het jou na Adolf Deissmann, 'n gelowige en deskundige op die gebied van die Nuwe Testament verwys en sy siening is in elke essensie van die gesprek 'n weerlegging van Strauss se kettery. Dus, vir jou om te probeer om stukkies detail uit te so

Die Goeie Nuus!

2013-03-07 Cornelius, Jy is werklik hardkoppig in jou vals profesie. Ek klassifiseer jou as 'n "katolietiese new ager". Maar hoe dit ook al sy, jy maak, soos verwag, weer talle valse aanmerkings/bewerings as volg: “Geeneen het
Top