Kommentaar

George Claassen, net 'n herinnering ...

Angus 2013-03-06 Beste Dolf,   Ja, nee, ons arme dom ouens beny en bewonder jou met jou wonderlike begrip en verstand. Jy moet ons meer daarvan vertel, hoe dit voel om so uit 'n kragtige brein neer te sien op my wat so dom en onnosel is.   Groete Angus

Gewildste gedigte in Afrikaans

pieter 2013-03-05 Naggeluide Soos die sterre lê en wag Vir die afbreek van die dag Die maan wat insluip in sy prag Die honde wat in afwagting wag Die rooklose trein sê net nag Die dooie stilte wat asem ophou En die naggeluide wat saggies opbou

Elisa en die bere

2013-03-05 Trienie, jy moet nou maar versigtig wees. KdK het 'n antwoord aan jou verskaf vir my vraag en verwag dat jy dit pragtig sal pappegaai.

Die groot verdrukking

2013-03-05 KdK, nog 'n skakel wat jou sal help om die stront uit jou oë uit te kry: http://ecmarsh.com/lxx/Zacharias/index.htm Die skrywer van Matteus gebruik natuurlik die Septuagint (LXX) vertaling van Sag. 9:9 Rejoice greatly, O daughter of Sion; pr

Die groot verdrukking

2013-03-05 KdK, as jy David Friedrich Strauss se boek gelees het, soos ek weke terug al aanbeveel het jy doen, sou jy geweet het dat hy in 1835 alreeds die valsheid van jou verskonings hierbo uitgewys het. Jou verduideliking, dit wat jy noem 'n halwe woord, is

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-05 Thomas is (as ek reg onthou) 'n oud-Broeder wat oorverlig geword het. Dit is makliker om bollemakiesie te slaan en elke keer saam met die stroom te swem as om kritiek te opper en tekens van verset te toon. Hy beweer dat my vertolking eensydig is, maar hy

Chris Jones in die nuus

jaco fourie 2013-03-05 George Ek het nie Chris Jones gelees nie, dus kan  geen kommentaar daarop lewer nie.  Net een sin in jou brief het wel my aandag getrek vir kommentaar, nl: "Onlangs was sy betoog dat die wet verander moet word sodat oumense wettiglik do

Die groot verdrukking

2013-03-05 Die stomme onnoselheid van Chris die ateïs beskaam soms selfs alle laagste verwagtinge – soos nou weer met sy stommerik aanmerking oor die HERE Jesus Christus wat kwansuis op twee esels sou sit toe die HERE Jerusalem binnegaan, na aanleiding va

Bybels vir Afrika!

2013-03-05 Angus, dan wil Christene nog weet hoekom ons nie meer glo aan die eend wat goue eiers lê nie.

Fotoblad: US Woordfees 2013

Karin Behrens 2013-03-05 Groot name in die Afrikaanse musiek en literatuur bymekaar! Baie talent. Geluk ook met Anton se verjaarsdag - hy het darem al baie vir Afrikaanse musiek gedurende sy loopbaan beteken.

Afrikaans se WVK

jaco fourie 2013-03-05 Beste Jacobus Dit is verblydend om jou puik brief in pragtige Afrikaans hierbo in prosa te lees.   Die rymtaal was vir my te moeilik om te volg, gevolglik het ek jou merendeels 'n "mis" gegee, alhoewel ek weet dat jy waardevolle byd

Elisa en die bere

2013-03-05 Moreel bankrot? Is die agnostisisme nie die opperste vorm van morele bankrotskap nie? Agnostici pleeg spiritueel morele selfmoord en probeer ander beïnvloed  om dieselfde te doen, wat op spiritueel morele poging tot moord neerkom. Om van die

Elisa en die bere

Thomas 2013-03-05 Kobus   Jy wens seker dat jy jou godgegewe outoriteit op my, Chris en Angus kan uitoefen deur ons gewelddadig om die lewe te bring.   God van liefde? Klink vir my eerder na 'n knorrige haatdraende ou man.   Oor een ding stem ek saam -

Die groot verdrukking

2013-03-05 Die Bybel is verseker geen afgod nie, maar dit is 'n bron van God se opgetekende Woord en die Woord daarin is die Woord van God. Die 'geleerdes' weet dit ook. Maar hoe sal jy dit nou kan begryp, Chris? Daar het ons dit dus weer. Daardie tipiese agnost

Afrikaans se WVK

2013-03-05 Afrikaans is ons moedertaal, maar sy geslag is manlik. Moet liefs nie na hom as "haar" verwys nie. Johannes Comestor

George Claassen, net 'n herinnering ...

2013-03-05 Jan Rap, ek voer nie debat met naamlose mense wat agter skuilname wegkruip nie. Ek gebruik my naam by my skryfwerk. Waarom skuil jy agter die naam "Jan Rap"? Ek glo as ek met iemand wil gesels, hy of sy nie soos 'n Rooms Katolieke priester agter

Sing Help, help 'n bietjie daar! Afrikaans het nie kla-briewe nodig nie, Afrikaans het inligting nodig om ontslae te raak van onkunde en misteries oor Engels

2013-03-05 Henk Seymore wend periodiek aanbevelingswaardige pogings aan om Afrikaans weer tot sy reg te laat kom. Ek hoop van harte sy optimisme is gegrond. Ek het al verskeie kere aan Afrikaanse koerante geskryf om hulle te motiveer om 'n veldtog te voer sodat

Elisa en die bere

2013-03-05 Wat sê jý, Trienie? Is jy net so moreel bankrot soos KdK? Is jy ook bereid om hierdie optrede van God en sy profete te regverdig?

Cornelius Henn, die Eddas en die gebruike van ons voorvaders??

Hans 2013-03-05 Cornelius Henn, daar is definitiewe geslagsrolle in Asatru.   In Asatru, man se rol is manlik en testosteroon gebaseer! Vrou se rol is wat dispuut word tans deur feministe! So, daar is nie unisex in gode of geslagsrolle nie en dit maak 'n g

Bybels vir Afrika!

Angus 2013-03-05 Beste Chris, Dis nou vir jou 'n mooi storie. Ek en 'n maat het amper dieselfde ondervinding gehad met vyf boontjiepitte, nadat Juffrou vir ons in die klas "Jan en die boontjierank" gelees het. Danie, my Afrikaanse maatjie, se pa was 'n domine

Cornelius Henn, die Eddas en die gebruike van ons voorvaders??

Hans 2013-03-05 Cornelius Henn, kyk Beowulf om idee te vorm van gebruike! Die strokiesprentfliek sal jou goeie idee gee van die praktiese Symbel, wat uit die 4 dele bestaan. Jy as christen sal gewetenswroeginge beleef, want lafaards soos die wie selfmoord pleeg of we

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-05 Johannes Dis ’n mooi eensydige vertolking van die verlede. Ek merk op dat jy en Jan Rap gereeld agiteer vir ’n beter verlede maar nog nooit met werklike voorstelle vorendag gekom het om die toekoms aan te spreek nie. Dit is verseker so

Victor S Wolf kom weg met moord op Riku Lätti

Stefan de Jager 2013-03-05 Wie dink hierdie Vicki ou wat in ST Rand woon is hy nou regtig???? Klink vir my soos 'n regte aandagsoeker ...

Die groot verdrukking

2013-03-05 KdK, jy het die Bybel in 'n klein afgodjie verander, net soos al die "geleerdes" wat jy hierbo aanhaal. Gedryf deur Christen-dogma is nie 'n enkele een van julle bereid om te erken dat daar 'n enkele fout is met die teks van die Bybel. Alles wat

Victor S Wolf kom weg met moord op Riku Lätti

Karin Behrens 2013-03-05 Sjoe, het aanvanklik geskrik, maar dis hoekom mens dinge in konteks moet lees! En ook alles en nie afleidings maak nie!

George Claassen, net 'n herinnering ...

2013-03-05 Beste Jan Hoekom mag die sekulêre wêreld nie ook etiekkursusse aanbied nie? Dis mos nie godsdiens se alleenreg nie. Elke mens moet iewers etiese reëls leer en dit hoef darem sekerlik nie net in 'n godsdiensmilieu te wees nie! Groetn

Stagnante vernuwing

2013-03-05 Dit gaan nog lank neem voordat die mens verby die punt van misterie kom.

Onverklaarde volmaakte geleerdheid

2013-03-05 Dis seker hoekom die wêreld in so 'n gemors toestand is!

Swak getuienis

2013-03-05 CM Dalk kyk ek op die verkeerde plek! Sal bietjie gaan soek.

George Claassen, net 'n herinnering ...

2013-03-05 Angus, Lanklaas van jou gehoor, maar hoe dit ookal sy, in jou reaksie hierbo op Jan Rap se kommentaar vra jy of hy al die Bybel gelees het. Ek hoop nie jy wil verder daarop uitbrei nie, want almal weet jy het al die Bybel gelees ('n paar maal?), maar daa

Die groot verdrukking

2013-03-05 Cornelius, laat KdK jou nie dink aan Jesus wat twee donkies gelyk probeer ry in Jerusalem in nie. Volgens Matt 21:7 sit hy op altwee, maar ek vind dit moeilik om voor te stel. Miskien het hy eerder soos 'n wafferse Gypsy regop gestaan met 'n voet op elkee

Die Goeie Nuus!

2013-03-05 Cornelius, Jy het Christus se opdrag reg. Maar verstaan jy dit en doen jy dit? Daarby behoort jy dus vir my maklik te kan antwoord: Is/word jou moslem/boedhistiese/hindoe/ens pelle gedoop in die Naam van die Vader (God die Vader) en die Seun (God die Seu

SA-tronke stampvol ... nalatenskap van die Weste

lrb 2013-03-05 Ek het twee verklarings vir die kak wat jy skryf,  jy skryf slegs as  jy boom gerook het of  jy het 'n paar van jou albasters verloor. Watter een is dit?

George Claassen, net 'n herinnering ...

lrb 2013-03-05 Jan ek stem 100% met jou saam. George praat nou al so lank stront dat hy homself begin glo.

Bybels vir Afrika!

2013-03-05 Angus, die storie van Gideon was dalk waar ek die eerste keer begin dink het dat daar groot fout is met die Bybel. Hier is my geheuekiekie: Ek het seker êrens die legende gehoor van St. Christopher wat die Jesuskind deur die rivier gedra het, sy st

George Claassen, net 'n herinnering ...

2013-03-05 Dankie Jan, Ek waardeer jou nugtere gebalanseerde uitkyk op die lewe. Vir my is die bybel voorwaar 'n slypskool op sigself.  En ja, ek stem saam met jou stelling "want mense het nie meer waardes nie." Sterkte Trienie 

Die groot verdrukking

2013-03-05 Alles omtrent die Woord is vir jou onsamehangend, Chris. Ek verwag dus nie regtig dat jy iets sal begryp van wat ek skrywe nie en is dit meer vir ander wat iets gedeel wil hê wat ook lees. Ons kan egter van jou as agnostikus niks beter verwag nie &n

Die groot verdrukking

2013-03-05 Trienie Mahne se verering was nie genoeg nie - niks is ooit genoeg vir Kobus de Klerk in sy selfverheffing nie ... Soos klokslag gee Kobus de Klerk homself in sy onversadigbare lis na eer, hom weereens self ter ere na met: Maar jy (Chris Dippenaar)

Die Goeie Nuus!

2013-03-05 "Dolf", die geharde Christen - siestog - waar sy infernale hoëpriester die ou grote Kobus de Klerk (soos hy graag na homself verwys), gefaal het om die liefde en genade van Jesus Christus onse GOD te onderdruk, wil Dolf dit in sy farisese a

George Claassen, net 'n herinnering ...

Angus 2013-03-04 Beste Jan,   Jy beweer dat die Bybelse beginsels getrou nagevolg moet word? Sê my, Jan, het jy al die Bybel gelees?   Groete, Angus
Top