Kommentaar

Die groot verdrukking

2013-03-01 Trienie, miskien kan jy nou vir ons vertel hoeveel dimensies 'n suurlemoen het.

Ontklee-dansers vir begrafnisse??

francois 2013-03-01 Agge nee Trienie man, jy mis alweer die punt!! Die mooie poppies wat so kaalgat dans is juis om die afgestorwenes op te wek!!   Of dink jy hulle voel gelukkig om na jou snotbetraande gevreet bv heeltyd in vas te kyk??   Lekka wees my ou .

Die Goeie Nuus!

2013-03-01 Cornelius, Nee-nee, so maklik is dit nie. Jy probeer soos ‘n wafferse senter die regte weg “sidestep” en probeer gal afgaan sodat almal jou “ontsteldheid” kan raaksien en hoe gekrenk só ‘n “opregte”

Die Goeie Nuus!

2013-03-01 Goeie dag François ...  ek't geheel ooreenstemming met jou daarin dat enige poging om rede  met die werf se ware gelowiges uit die hel te voer, lank reeds alle perke van verveling oorskry het ... dis nogals ongelooflik hoe die spul gesigl

Staking van die Poskantoor

Nico 2013-03-01 Ek het ook al aan koerante geskryf om iets te publiseer oor die huidige staking by die poskantoor se versendings-depot (Tshwane Hub)?  Daar is byna geen mediadekking nie en dit lyk nie of daar enigsens openbare druk op die poskantoor geplaas word om

Die groot verdrukking

2013-03-01 Kobus, Dankie vir jou stuk hierbo. Dit bevat eintlik soveel kosbaarhede wat mens opgewonde maak! Die waarheid van die Woord staan so stewig en duidelik vas, dat die spotters se lawaai daarna, net as wind voorkom. Soms weet ek nie wat is hul doel hi

Ontklee-dansers vir begrafnisse??

2013-02-28 Nee wat, ek dink ons bly maar by die respektering van die afgestorwenes, 'n Begrafnis bly hartseer en is dit nodig dat daar gehuil ook moet word vir genesing. Wanneer die blou bulle wen, kan ons maar die poppies 'bestel'. (LW: met klere aan, anders word

Nancy Astor herbesoek

2013-02-28 Dankie, Was interessant en het dit geniet. Trienie

Die legendariese Nancy Astor

francois 2013-02-28 Shaaim huh...die arme Ingelse vrou...verwese, tog was daar darem Maggie, al het sy nou ook gedood aan vrotbreinsindroom, net soos Ronnie bv, sy was darem op haar tyd die enigste man in Ingeland...en kyk nou Kate...shaaim, steek sleg af by die SA juffer in

Die Goeie Nuus!

francois W 2013-02-28 Fokkit...dit was effe vervelig se moses!! laat los daai kakas en marakas...die hemel is HIER!

Ontklee-dansers vir begrafnisse??

2013-02-28 Afrikaners is vervelig, dit kan jy my glo, hulle hou van begrafnis, en dan maak hulle so: Eers moun die ou vroutjie en dan moun haar ou man, en hy vat haar om haar lyfie en dan moun hulle saam. Goeienag, my ou vroutjie, goeienag, my ou man! Oor

Verdere antwoorde vir Francois Williams oor Italië !!!!

francois williams 2013-02-28 Jan Rap se gewone KK - kak-kwadraat in ander woorde ... so as ek jou reg verstaan? SA is kak en EU is kak? SA brand en EU brand? SA se skole is kak en EU se skole is kak? SA se mense protesteer en EU sin protesteer? SA se regering is korrup en E

Is Italia steeds 'n grap??

francois 2013-02-28 ANC rules!! Dis die beste regering ter wêreld...

Die Goeie Nuus!

2013-02-28 Dolf,   Laat hierdie maar 'n les vir enige ander wees wat dit ooit sou oorweeg het om op enige van jul vieslike spul ware gelowiges se vrae te antwoord. Jy het my gevra wat ek as die Goeie Nuus sou verstaan.   Ek het jou opreg en

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

liesel 2013-02-28 Hi, hierdie artikel oor visuele wiskunde klink vir my wonderlik. Seker dit sal ook vir my seun kan help. Maar waar kry ons nou iemand in Bellville/Durbanville wat dit so kan aanbied. Weet julle dalk van iemand. Groete Liesel

Die Goeie Nuus!

2013-02-28 Cornelius, Soos gewoonlik verbeel jy jou dit gaan oor jou (en jou ideologie) en dan (net om almal se aandag op jou “opregtheid” te vestig) volg jy dit op met ‘n selfbejammerings rede en dan (kort op dié se hakke) kom j

Bazoo sê: "Hou my dop" (by die US Woordfees)

Karlien Conradie 2013-02-28 Hierdie skepping in Afrikaans vir kleuters is voorwaar besonders! Renie Nel en haar span kan werklik trots wees. Bazoo is nie slegs prettig en boonop leersaam nie, maar bevat ook iets wat herinner aan ouma se beskuit, warm kaggels, honde op 'n blokkie

Die groot verdrukking

2013-02-28 Angus, oulike grappie, maar net vir 'n oomblik het ek jou gebruik van die woord "amen" allegories/simbolies verstaan en amper gedink jy bedoel dat ds. Longdrop geknor het in die gaping. Jou verwysing na Kobus aan die einde maak dit egter duideli

Abraham Lincoln ontmasker?

Stoffel van der Merwe 2013-02-28 Baie interessante, insiggewende en nuttige stuk.  Dankie daarvoor. Ek wil egter reageer op die twee sinnetjies waarin Comestor na FW de Klerk verwys. Dit is korrek dat die meer konserwatiewe lede van die NP se Koukus in 1989 vir FW de Klerk ges

Is Italia steeds 'n grap??

lrb 2013-02-28 Ag fok "Italia" man, ons het genoeg kak in Suid Afrika wat de hel gee ek om of hulle 'n hanswors as 'n president het. Ons het 'n hele sirkus in die parlement.

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

gabriel smit 2013-02-28 hallo julle, my briefie van 14 desember hierbo het verwysing, die een oor boorsuur en kakkerlakke. vir meer inligting gaan loer gerus op kakkerlakke.co.za in Christus gabriel

Die groot verdrukking

Angus 2013-02-27 Chris, Maar dan weet ons mos Who's who!  Ek wou jou nog hierdie een vertel. Soos gebruiklik met elke diens, kom die ouderlinge en diakens na die diens in die konsistorie byeen. Dan vra ds. Longdrop een van die ouderlinge om die verrigtinge me

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

2013-02-27 Beste Panda, Verskoning en regstelling: ek het "astronomie" bedoel.   Astrologie is sterrewiggelary  - die leer van die afhanklikheid van die menslike lot en lewe van die loop van die sterre - 'n primitiewe vorm astronomie.

Die groot verdrukking

2013-02-27 Angus, ek wed jou dat ds. Longdrop se gunsteling onderwerp die GROOT VEDRUKKING is.

Die Goeie Nuus!

2013-02-27 Die verlore skakel in my bydrae hierbo waarna ek wys is: http://www.argief.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&news_id=78323&cause_id=127 Ek voeg ook die volgende ter inligting met graagte daarby: http://www.argief.lit

Vrouens en die "celebrities"

Reusedwerg 2013-02-27 Anton, ek stem volkome met jou oor die aangeleentheid saam. Ek het al paartjies gesien wat ek wragtig nie dink saam hoort nie, maar as jy agter die kap van die byl kom verstaan jy gewoonlik nog steeds nie. Ek noem dit die Skoonlief en Ondier pare. E

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

Panda 2013-02-27 Cornelius, Chris en Angus: Cornelius – Dankie, vir jou kommentaar en ook vir  die visioen van Bertha Dudde  wat jy gedeel het. Jou opmerking “. . . wat kon ’n huisvrou in 1955 reeds weet van die astrologie . . .” laa

Mamphela Ramphele stig dalk binnekort ’n nuwe politieke party

Rasionele Denker 2013-02-27 Die ANC se reaksie op Mamphela Ramphele se toetrede tot die politiek wys dat hulle haar duidelik ook as 'n moontlike bedreiging vir hul eenpartystaat sien. Die vraag is egter, soos wat Zuma dit regkry om meeste faksies binne die ANC te verenig, het Mamphe

Die groot verdrukking

Angus 2013-02-27 Chris, Nee, HEL, man, hoe lank wil jy die mense nog laat martel? Dit klink vir my al hoe meer na ds. Longdrop se oggenddiens op 'n sweterige somer Sondag.

Wil jy iets vir Leon van Nierop vra? Jy kan 'n prys wen!

2013-02-27 Leon, maak ek die regte afleiding dat jy met al die karakters in jou kop, 'n baie aktiewe droomlewe het?

Goeie nuus vir Afrikaanses

2013-02-27 In Erika Terblanche se artikel op LitNet is Jakes Gerwel se gewoonte om onnodige Engelse woorde in Afrikaans te gebruik, duidelik. Gerwel het sy intreerede as Afrikaans-hoogleraar in Engels gelewer. Terwyl Gerwel rektor van die Universiteit van

Watter van die gode

kakie 2013-02-27 Interessant die laaste twee versreëls , wat die indruk wil skep dat  'gees  of suiwer klank ' in teenstelling staan met 'pyn' ? Persoonlik dink ek dit doen die konsep van pyn onredelike eer aan om dit - as sulks - die antitese tot

Ikarus

Johann de Lange 2013-02-26 Ikarus is 'n baie ryk simbool: hy kan staan vir die ydele, vermetele ambisieuse persoon, of hy kan die digter & dromer wees, of hy kan die tragiese held wees (soos bv. nou met Oscar Pistorius) wat a.g.v. 'n fatale swakheid in sy persoonlikheid tot 'n

Die groot verdrukking

2013-02-26 Angus, na die diens kan die kindertjies op die vloer gaan sit op die vloer rondom dominee BRAND en luister na die storie van die kinders wat verskeur is deur twee bere omdat hulle oom Elísa gespot het oor sy pankop (II Konings 2:23&24)

Verdere antwoorde vir Francois Williams oor Italië !!!!

Reusedwerg 2013-02-26 Jan, genugtig moet jou nie opwerk oor stront nie. Williams leef in 'n wereld van sy eie. Ek weet nie van waar hy is en waar hy tans is nie, maar hy is beslis nie met ons nie. Ek dink die Oosterse dames het  iets aan hom oorgedra wat sy kop laat

Christen wees sonder om Jesus na te volg?

lrb 2013-02-26 Ag Hans jy praat kak, gaan eet jou pap en vleis en bly stil.

Vrouens en die "celebrities"

lrb 2013-02-26 Ek stem 100% met jou saam.

Ses dimensionele vlak van die lemoen

2013-02-26 Triene, jy klink maar vir my goed deurmekaar, en die enigste skakel wat jy bied, is foutief. Die naaste wat ek kon kom aan jou skakel, is die volgende: http://suite101.com/article/traveling-at-the-speed-of-light-a49916 Daar is geen vermelding van o

Ses dimensionele vlak van die lemoen

2013-02-26 Bewyse, Thomas? Die feit dat jy as ateïs so afgestomp is dat jy die primêre dimensie van menswees  - spiritualiteit - nie meer kan eien nie, beteken nie dat der miljoene ander wie ten volle bewus is van hulle spirituele (geestelik

Verdere antwoorde vir Francois Williams oor Italië !!!!

Jakkie 2013-02-26 Jan Rap, Alles wat jy sê is waar en kan bewys word. Maar selfs bewyse sal nooit mense wat halstarige denke het, oortuig van die werklikheid nie. Het al dikwels gewonder of Williams nie net 'n klip in die bos gooi nie, want weinig mense kan so
Top