Satan se goed?

  • 1

'n 'Pastoor' het op dié datum by my aangekom en beweer ek is doenig met 'satan' se goed...?? Hy vra toe of hy mag 'bid' vir my en my antwoord was dat in pad buite my perseel kan hy doen wat hy wil!

In Maart is die satan sonhorlosie redelik akkuraat, dit was 10h15 toe ek foto gekiek het! Ek het dit op 21/3/2012 om 12h00 reg magneties noord neergesit! My hande het jare gejeuk om dit te kon doen!! Ek weet 'satan' is in tyd, want tyd is geld deesdae??

Hans

  • 1

Kommentaar

  • Is 'n sonhorlosie nie veronderstel om geografies noord eerder as magneties noord te wys nie?

     
    Dalk is dit wat die pastoor bedoel het... 🙂

     
     
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top