Kommentaar

Strewe

2013-02-18 Vanoggend was daar oor die radio  'n gesprek met 'n westerling wat vir 7 jaar tussen die Kalahari Khoisan gaan woon het. Op 'n dag gaan stap hy saam met 'n 95 jarige ou Khoisan wat nog so fiks is dat hy ure aaneen kan loop en draf... wat vir h

Die wetenspap van Kobus de Klerk

2013-02-18 Thomas, Ek weet jou gebabbel hierbo het niks met my uit te waai nie en ek hoef ook nie vir Kobus op te kom nie (jy kyk in elk geval elke keer op jou neus wanneer jy hom aanvat - die dat jy ander so prys wat jy in jou mistasting dink "sit

Michael Ruse, neutrinos en die ouderdom van die aarde deel II: Die fisika van Alice in Wonderland

2013-02-18 Die ironie is dat Retief telkens my weergawes probeer verkleineer en vertel hoe nutteloos en vêrgesog dit is  en hoe hy nie tyd of lus het om daarop te reageer, nie, maar tog vind hy dit nodig om drie bydraes van gesamentlik bykans 10,400

Vir Angus, Leon, Brianvds en Panda

2013-02-18 Angus Brian en Leon Ek gaan nou vir 'n week die bos in en sal  kommentaar op julle antwoorde lewer sodra ek terug is, DV. Leon, die mier kom wel by die ander punt van die rek uit:  Doen dit stapsgewys: Die rek word 2cm langer en die mi

Afrikaanse flieks

2013-02-18 Die flieks is waarskynlik by Nu-metro of kykNET beskikbaar. Dit is ook in sommige Look @ Listen en Top CD winkels beskikbaar. As jy sukkel, laat weet, dan help ek soek.

Vir Angus, Leon, Brianvds en Panda

Angus 2013-02-17 Beste Jan Rap, Eers woordjies van bemoediging: jy is besig met die dinge van Kwantum- en Stringteorie wat niemand eintlik verstaan nie. As jy dit dus nie verstaan nie, is jy beslis nie die enigste op aarde wat dit nie verstaan nie. Eksperimente wat hierv

Vir Angus, Leon, Brianvds en Panda

Leon Retief 2013-02-17 Jan, kwantumfisika en relatiwiteit is vreemde gediertes. Mens moet besef dat dit vol kontra-intuïtiewe begrippe is, soos in elk geval maar oral deur die natuurwetenskappe aangetref word, maar net meer so. Got to wrap your head around it, soos die Eng

kykNET Sondagaand na die eerste episode oor boerekos

Derick Bosch 2013-02-17 Dit is 'n uitstekende program en ons sien uit daarna om nog te sien. Daar is een probleem en dit is dat die musiek in die agtergrond moet wees en nie so oordadig hard moet wees nie. So 3dB laer sal alreeds werk. Baie Dankie. Derick

Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus

2013-02-15 Naomi: Nee, ek sien ook geen teken van die kennisgewings tussen die pespos nie (wel heelwat gewaarborgde planne om allerlei dele van my anatomie te vergroot). Dit is seker moontlik dat ek vergeet het om te merk dat ek kommentaar wil ontvang, maar as ek no

Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus

Webvoet 2013-02-15 Brianvds Kyk asb in jou "spam"-boks ("pespos" in Afrikaans?) of die LitNet-kennisgewings dalk daar beland het.  Ek het nog nie ander klagtes ontvang dat iemand nie 'n kennisgewing van kommentaar ontvang nie. Onthou asb: Jy m

Haikoe-kompetisie: Wenner aangekondig!

Sunita Keyser 2013-02-15 Min woorde. Groot gedagtes. Verbysterende vernuf. 

Verdere vrae aan Varkspek???

francois williams 2013-02-15 Snert!! Tipiese rassistiese een-ogige opgooisel en lui denkprosesse ... of dalk kan jy nie enige naslaanwerk doen nie? Probeer ten minste die nuus naslaan voordat jy sulke twak kwytraak anders klink jy onnosel ... http://www.bbc.co.uk/news/entertainme

Vir Angus, Leon, Brianvds en Panda

2013-02-15 Jan Rap: Jy vra vrae wat nou dieper in kwantumfisika indelf as wat my kennis strek.    Fotone van die son af ontstaan wanneer massa in energie omskep word in die kernreaksies wat in die son plaasvind. Sover ek dit verstaan is daar nie so ding

Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus

2013-02-15 Angus: Weens 'n besige skedule het ek soort van vergeet van hierdie gesprek, en nou weet ek nie of jy hom nog volg nie. Boonop kry ek om een of ander rede nie altyd kommentaar-kennisgewings nie; ek vermoed LitNet se sagteware werk nie altyd soos dit moet

Mees korrupte plekke ter aarde ...

2013-02-15 Mooi so Oester, jy blyk darem nou op die regte bladsy te wees, en sing dieselfde psalm!! Het 'n rukkie gevat huh!! Bly jy het darem van jou OZZie idiootlike  fassinasie ontslae geraak....daai plek is vir sleg wit honde...of dalk sien jy nog jouselw

The New Age en Fransis Williams?

Maya 2013-02-15 Nee, Francois Williams van die New Age en Franciska is nie dieselfde persoon nie.  Franciska lyk heel anders.  Hy dra m .. umh .. deurskynende hempies en kan verskriklik grootpraat.  Hy is vreeslik rassisties en probeer altyd aandag trek.&n

Yaffa is my gunsteling stad in Mediterreense landskap!

2013-02-15 Waar was jy al rondom die Mediterrensee See>? Of was dit die ENIGSTE plek? Klink verdag...

Israel – ’n vingerwyser

2013-02-15 Hoekom het die Jode vir 40 jaar in die wildernis rondgedwaal? Moses het 'n munstuk verloor...

The New Age en Fransis Williams?

2013-02-15 Jou hol klink dalk hol ... want dit is dalk uitgehol ... soos jy hol ...

Verdere vrae aan Varkspek???

2013-02-15 Waarvoor die tirade? Methinks the joiner doth protest too much ... Varkspek is heeltemal reg, hoe korrup jy ookal mag dink die Italianers mag wees, produseer hulle uitmuntende goed, klere, vliegtuie, motors, masjiene.  Hulle nywerheidsontwerp,

Strewe

2013-02-15 Chris, Ek lees met interessantheid jou skrywes. Ek dink die rede hoekom gesprekke tussen gelowiges en ongelowiges gewoonlik eindig in ‘n argument is juis om die rede deur jou genoem, naamlik “Die Christen se geloof is nie, in die

Israel – ’n vingerwyser

johan 2013-02-15 Ek stem nie saam nie - die bybel is absoluut geen handleiding vir  toekoms voorspelling of die verlede, die boek neem ons omtrent 6 000 jaar terug terwyl die heelal ongeveer 7 biljoen jaar oud is . hierdie is maar net weer 'n godsdientige resep

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van teoloog)

Glosalomo 2013-02-15 Ek glo ons dink te eng oor hierdie saak. Is die huwelik/monogamie, nie 'n uitgediende praktyk nie. Met vroue wat ook moet werk om die pot kan die kook te hou, kinders, skoolverpligtinge en als, het baie min mense nog energie vir 'n gesonde en

Israel – ’n vingerwyser

2013-02-15 Nog ‘n Israeli Vingerwyser: Secularism in Israel shows how matters of religion and how matters of state are related within Israel. Secularism is defined as an indifference to, rejection or exclusion of religion and religious consideration.[

Israel – ’n vingerwyser

Jaco Fourie 2013-02-15 Israil  'n Vingerwyser Beslis Lesbian, gay, bisexual, transgender (LGBT) rights in Israel are considered the most progressive in the Middle East and Asia.  Israel also has one of the highest percentages of support for same-sex marriage

Mees korrupte plekke ter aarde ...

Jaco Fourie 2013-02-15 Oester Juistement. Hou van jou kommentaar.  Wys een vinger uit na Italia, met vier terug na ons korrupte leiers, veral daardie geswole kop te Inkhandla. Jaco Fourie

Die Pous se bedanking

Jaco Fourie 2013-02-15 Uitmuntende Afrikaans Sowaar in die kol.  Hoop ons lees nog meer van jou Jaco Fourie

Strewe

2013-02-15 Hello Dolf Ek het so 'n paar dae terug begin luister na Luke Timothy Johnson se lesings, 'Early Christianity: The Experience of the Divine'. In sy inleiding noem hy dat daar voorspel is in die 19de eeu dat die einde van die Christengeloof in sig was

Stadig van begrip

2013-02-15 Eeu in en eeu uit gryp die horende dowes en siende blindes tevergeefs na die halms van selfregverdiging en selfverheerliking tewyl hul afgly in die put van eiewysheid, waar die duiwel rondloop soos 'n brullende leeu - Dit tewyl die Weg, Waarheid en

Strewe

2013-02-15 Chris, Geen probleme met my stelling nie. Gaan lees gerus my verduideliking onder CM se vorige skrywe getitel “afgeleerde insig” – dalk maak dit bietjie meer sin. “In actual fact” jou reaksie op my stelling hierbo verd

Die Pous se bedanking

Jacobus Faasen 2013-02-15 Beste ivoortoring-haaksteekdoring Waggebietjie: Indien daar nie 'n God was nie, sou hierdie brief oorbodig wees. Kobus Faasen

Nuut by LitNet? ? Are you a LitNet novice?

Madeleine Carlsson 2013-02-15 LitNet se webwerf bied 'n groot verskeidenheid van inligting wat meerendeels van uistaande gehalte en goeie smaak spreek. Tog sou 'n skoner inligtingsargitektuur in die organisering en uitleg van die blad heelwat bydra om die leserservaring van die

Die Pous se bedanking

francois williams 2013-02-14 Die Pous is die hoof van net nogge 'n uiters korrupte en gefaalde Europese instelling. Dit sal eers begin verbeter wanneer 'n Afrikaan die plek beheer...

Mees korrupte plekke ter aarde ...

2013-02-14 Whatever ookal. Ek kry meer reg met omkoop en maak meer geld deur jou tjommies 'n bol voor die hol te rol as wat jy in jou wildste drome kan besef ou mater. Jy het my oor die jare goed wys gemaak. Pity ek was te laat met my tender by Nkandla, anders

Die Pous se bedanking

2013-02-14 Ek wonder wat besiel iemand om so 'n brief te skryf. Die poging om SeNetters te vermaak, het skipbreuk "gelei". Johannes Comestor

Israel en die Balfour-verklaring

Hans Richardt 2013-02-14 Na Balfour-ooreenkoms setlaar militêre taktiek? Die setlaars op eerste kibboetse het hul taktiek vir verdediging geskoei op Boere militêre taktiek en wapens uit ABO. Raar maar waar, die konneksie tussen jood en Boer het al geneties bestaa

Strewe

2013-02-14 Dolf, probleme met jou stelling: 1. Demonstreer heel eerste dat "die tydelike met die ewige verwissel", en dan eers kan jy op grond hiervan "dwaasheid en arrogansie" uitwys. 2. As jy nie wil gebruik maak van sogenaamde "logi

Afgeleerde insig

2013-02-14 Chris, Jy is reg, dit is my opinie, maar ek twyfel nie aan die korrektheid daarvan nie. In elk geval, om bietjie meer lig te werp op my stelling, die volgende: Met “dwaasheid” bedoel ek menslike “wysheid” wat gewoonlik sy oor

Mees korrupte plekke ter aarde ...

2013-02-14 Ja, daar is baie korrupsie - maar kyk tog hoe hulle nogtans presteer met nywerhede en die kunste. Van die beste wyne ter wêreld, die beste motors, supersportmotors, opera, beeldhouwerk en skilderskuns. So anders as hier in ons geliefde Sui

Geheuekies 15 en 16

2013-02-14 Jan, ons Sênetters wil graag weet waar die kind daardie lelike vloekwoorde geleer het? Tog seker nie by sy pa nie, wat dan altyd so ordentlik voorkom hier op die internet? Groete, Varkspek
Top