Kommentaar

Lewer kommentaar op LitNet en wen MasterChef SA Cookbook

KARIN 2013-02-14 Ek 'eye' die boek elke keer as dit êrens te koop sien, maar aai, net Te Duur!

Oor die hel, verassing en Goddeloses

Louis 2013-02-14 Ai hoe jammer is dit nie. Niemand sal ooit vir God in sy kop kan verstaan of uitredeneer nie maar slegs in sy hart sal daar 'n openbaring wees deur Heilige Gees. Voordat 'n persoon 'n besef kan kry van God moet hy of sy tog glo dat God bestaan. J

God se openbaring van Homself aan die mens

2013-02-14 In die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE, veregewe ek jou nogmaals Kobus de Klerk...

God se openbaring van Homself aan die mens

2013-02-14 Al waarin jy weereens slaag, Kerneels, is om te demonstreer hoe desperaat julle ongelowiges is om gelowiges sovêr te kry om hulle geloofstandvastigheid , talente en gawes te ontken, deur  voor te gee dat hulle openlike en erkentlike belyd

Nou dís wat ek ’n goeie storie noem: ’n kompetisie

2013-02-14 Ai, ai is dit nou blote toeval dat ek weereens in die ry agter Anna Ahllers staan om 'n opinie te lug? Ek sukkel nog steeds om die 'ou man' se bitter smaak van my tong af te kry  maar het darem 'n maand of so gelede die moed bymekaar geskraap o

Fritz Gaum se gelowiges aan die woord

2013-02-14 Ok fine. Die probleem met al die gebabbel is dat daar niks te sê is oor die ware God wat nou op hierdie oomblik al hierdie moet aanskou nie. Ongeag van wat jy glo Hy is of verduidelik hoe Hy is, Is HY wat Hy is en is Hy soos Hy is sonder j

Afgeleerde insig

2013-02-14 Hello Dolf Ek stem nie saam met CM dat logika die verstek posisie is van menswees nie. Aristoteles was sekerlik verkeerd toe hy gesê het dat die mens 'n rasionele dier is. Mense het egter die reëls van logiese denke "ontdek", en

Aantekeninge: Die reg op kennis van die eie afstamming

Johann Neethling 2013-02-14 Aangesien 'n vaderskaptoets dmv naelstringbloed na die bevalling van die baba 'n ernstige ingryp in die reg op privaatheid van die betrokke man daar kan stel, kom dit voor of sodanige toets slegs met die toestemming van laasgenoemde of 'n h

Strewe

2013-02-14 Menslike wyshede en onkunde, verskuil onder die dekmantel van sogenaamde "logiese denke", word elke keer te lig bevind en as dwaasheid en arrogansie uitgewys wanneer die tydelike met die ewige verwissel. Dolf

ABSA KKNK 2013 Kuns: Mans-Mens

Gouni-Mae Montgomery 2013-02-13 'n Uitstalling wat die KKNK op horings gaan neem. Wel gedaan Chris.

'n Valentynsode aan ou Melt Myburgh ...

Melt Myburgh 2013-02-13 Ai dankie, ou Yuri. Ek kan aan baie dinge dink om te doen met daardie kers.

Die koekieboek deur Maritza Breitenbach: Vroue se donker vasteland

2013-02-13 Nou toe nou! Ek het gedog ons gaan oor koekiesbak praat, altans so het ek gedink toe ek vinnig die voorkant van die boek lees, maar gou besef dat dit oor heel ander koekies gaan. Dankie die resensie. Dit klink na 'n boek wat

Geheuekies 15 en 16

2013-02-13 Ag jinne, so oulik!! Laat my terugdink aan my seun wat ook met iets snaaks vorendag gekom het toe hy nog klein was. Iewers het hy deurmekaar geraak met die rekenaar en die tikmasjien. Een middag roep ek na hom om te hoor of hy weet waar pappa

Wonderlike Nuwe SA!!

2013-02-13 Ok, so ek was reg omtrent die visplasie ... en oesie was steeds verkeerd ... dis al 'n psigose ... om verkeerd te wees ... kom tog reg vir een slag ...

So called 'stars' without make up?

2013-02-13 Het jy alweer uit die bottel geval? Gaan gooi jouself terug man, jy kan dit duidleik nie hanteer buite nie ...

Jaar van die Slang

2013-02-13 Ek woon in Shekou ... die Mond van die Slang ... ek seg niks ...

Australiese sportmangees …

2013-02-13 Wat verwag julle vleiskoppe agter die boerewors gordyn dan van die Ozzies? Julle stroom dan soontoe ... lekka, loop join die gespuis ek-seg ... ek dog SA is te kakas vir woorre ...

Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus

Angus 2013-02-13 Beste Jan Rap, So 'n vrot advokaat was maar net om die arme groentjie nog verder in die verknorsing in te druk, en het meer as net 'n punt van orde nodig gehad.  Verder wil ek weet, en hier moet  Brianvds en Panda miskien ook help. Het r

Oestyd-skryfuitdaging: Intussen

2013-02-13 Stem ... die wittes wil net opfok ... maar hoe geholpe?

Die “d”-woord: Haikoe hoekom is jou stert so kort?

2013-02-13 Haikoe is hokka die Picasso van rympies sweef hoog skerpoog uil :)

Lewer kommentaar op LitNet en wen MasterChef SA Cookbook

Maya 2013-02-13 Ja, maar die enigste kommentaar wat in ons huis gelewer word is die master wat die sjef beskuldig dat die kos na teer proe.  Ek het 'n kookboek nodig.  'Seblief!

God se openbaring van Homself aan die mens

2013-02-13 Bla, bla, bla... Flattery towards people who admire and affirm them (narcissistic supply) Detesting those who do not admire them (narcissistic abuse) Pretending to be more important than they really are Bragging (subtly but persist

Die hart van 'n taal

2013-02-13 Beste Jacobus,   Baie dankie vir jou belangstelling.   Ek het geheel ooreenstemming met jou dat die definisie van Kaaps nog lank 'n uitdaging sal wees.   Persoonlik ag ek Kaaps as 'n volwaardige taal nes dit vandag is

Israel en die Balfour-verklaring

2013-02-13 Dag Johannes, as jy belangstel in die waarheid rondom Israel, daar is plekke bv hul ambassades se 'websites' en meer. Ek lees daagliks die koerant Israel Hayom en kry die tydskrif Israel Today wat baie artikels oor onder andere die Arabiese leuens

God se openbaring van Homself aan die mens

2013-02-13 Kerneels se gebrek aan insig in die ander dinge wat hy klakkeloos papegaai is ook maar net soos sy gebrek aan insig in die Woord. Dit is baie duidelik. Dit is dus goed hy papegaai weer so klakkeloos. Nou kan mense self ook sien hoe irrelevant die sn

Kort vragie vir Panda, Brianvds en Angus

Jaap Claassens 2013-02-13 Beste Jan Rap, So gaan dit maar met Nuwejaarsvoornemens. Ek was vasberade om weg te bly van SêNet. Die versoeking om af en toe te kom loer wat jy en nog ’n handjie vol hier kwytraak, het my nou in die wip gevang, want omdat ek nie ongeski

Die hart van 'n taal

Jacobus Faasen 2013-02-13 Liewe Neef Cornelius, die enigste standaard wat geld vir enige taal is die interaktiewe kommunikasie. Nog nie een taalkundige het daarin geslaag om "Kaaps" se glibberigheid in 'n definisie vas te vang nie, want net soos Hendrik Bibault se

God se openbaring van Homself aan die mens

2013-02-13 Ek haal die volgende daaruit aan: Traits and signs Thomas suggests that narcissists typically display most, and sometimes all, of the following traits: An obvious self-focus in interpersonal exchangesProblems in sustaining satisfying relationsh

Die hart van 'n taal

2013-02-13 Johannes,   Dankie weereens vir jou insiggewende antwoord.   Ek ag Standaardafrikaans vir die feit dat dit in ieder geval merendeels na die Boere se standaard toe neig.   Johannes, dis waar soos jy dit stel: "Di

Sweet en spoeg op Peter Mokaba-stadion

2013-02-13 Mmmm ... Francois, Ek weet nou nie van die Vrystaat of hul wel gaan "uitsteek" nie, maar ja, die kollekatspan het hul bes gedoen en lekker gespeel. Ek is bly daar is darem iemand wat vir die Vrystaat opkom! Trienie 

God se openbaring van Homself aan die mens

2013-02-13 Cornelius praat van waansinnig ... is dit omdat hy in die spieël sit ek kyk terwyl hy tik? Waarskynlik. Ons het mos nou al daardie reeks van waansinnige uitlatings van hom gelees in die skakels wat ek al voorsien het, en dan ook sy uitlatings

Afgeleerde insig

2013-02-13 CM Dwaasheid en selfsug loop hand-aan-hand met wanbegrip en eiewaan. Dít probeer die insig en wysheid wat vasgelê word en gepaard gaan met goeie christelike opvoeding en vaste Bybelse beginsels, vernietig maar sal eenvoudig nooit kan

Die hart van 'n taal

2013-02-13 Cornelius Ek het vinnig deur die stuk gelees waartoe jy die skakel gegee het en ek moet sê dis vir my baie vaag.  Ek kan nie uitvind wat die eintlike pyn is of waarheen die sprekers op pad wil wees nie.  Dis nou bietjie laat om jou

So called 'stars' without make up?

2013-02-12 Vir iemand wat die wit girls so haat moet dit erg wees om 'n groupie by Ozzie (bid jou aan!) sites te wees. Ek hoor jy is nogal 'n hit onder die ozzie girls. Doeth the lady complain too much?

Jaar van die Slang

2013-02-12 Ek gaan jou jaar saam met jou vier en spesifiek die feit dat jy nog steeds sit en krepeer doer annerkant terwyl ons geld maak hierso uit jou helde. Ten koste van hulle bygesê. en volgende jaar sal jy nog steeds daar sit. In 'n hool omring deur

Wonderlike Nuwe SA!!

2013-02-12 Frank is reg: dis wonderlik hier. Pity hy sal dit nooit kan geniet nie. Van al sy beloftes het nog net dadels gekom want niemand wil hom terug he nie. Intussen maak ons geld soos daskak uit die stelsel wat hy propageer. los hom hy probeer sy bes om

Die Afrika Pous??

2013-02-12 So jy sal voor Jesus buig as die pous swart is? My fok, dude, dan moes die mense mos lankal plan gesien het, hehehehehehe. Elke wit rassis in China het uiteindelik sy prys.

Die hart van 'n taal

2013-02-12 Beste Cornelius Ja, Kaaps is dinamies in die sin dat woorde uit baie oorde verwelkom word. Nico Koopman het al tot lof van etniese hibriditeit geskryf en ook ’n hibriede taal soos Kaaps geloof. Varieteite van Afrikaans bestaan, maar gely

Is daar nie Nuwe gesigte en stemme in SA vir TV nie?

Hans 2013-02-12 Ai Jan Rap, jy let deesdae nie meer op in dramaklas van lewe?   Ek kla oor dieselfde gesigte en stemme op al wat 'kunstefees', sepie, fliek ens in Afrikaans, wat voos gebruik is en net nie meer oortuig nie. Ek stry glad nie dat Harrison F

Sweet en spoeg op Peter Mokaba-stadion

francois williams 2013-02-12 Tog het die Vrystaat glo 2 mooi drietjies gedruk ... dis nog vroeg ... die Vrystaat gaan uitsteek ...
Top