Thomas2013-02-04Jan Rap
Miskien moet jy my brief behoorlik lees voor jy reageer. Lees veral die begin van die tweede paragraaf. Lees mooi stadig en kyk of ek sê die gemors in die onderwys is uitsluitlik te wyte aan godsdiensonderrig.
Sien jy nou wat d
2013-02-04Jacques, oor die verwysings. Ek verwys met Kindle-pleknommers na die e-boek weergawe van Jacoby se biografie. Die e-boek en die gedrukte boek is by Amazon te kry. Die ander aanhalings kom uit Ingersoll's greatest lecturers (New York: Freethough
Madeleine2013-02-04Hi Hans.
Ek vind jou brief angswekkend. Om te dink daar is mense wat werklik so ongelowig is.
Ek is jammer dat ek jou moet tee staan, want daar sal seker mense wees wat ook soos jy voel, maar die Here bestaan wel. Hy is 'n lewende God.
Ek bid
2013-02-04Hans,
Jy vergeet jy is verslaaf aan nog iets. Te oordeel aan die magdom niks-seggende briewe wat jy hier op Sênet loslaat weekliks, is jy defnitief verslaaf aan jou eie skrywes.
Terloops, jy weet net soveel van ware geloof af soos die stoel waar
2013-02-04Dis tipies Kobus de Klerk se vervloekte gedweep uit die hel ... dat selfs verassing nou ten prooi moes val vir die bose se honger om te verskeur op die werf ... daarteen; Jesus Christus onse HERE se opdrag aan ons is om die GOEIE NUUS te verkondig ...
2013-02-04Trienie, ek hoop en bid jy lees elke liewe skakel wat Kobus de Klerk in sy woernaal hierbo aanhef – en dat jou mening van my NOOIT weer dieselfde sal wees nie... neem ook net miskien in ag dat Kobus de Klerk in die gang van sy algemene boewery en
2013-02-04Henk,
Dis taamlik algemeen hoe min nasionaliste en die sogenaamde fundamentele stryders hul geskiedenis ken.
Daar is ’n diepgaande en wesenlike verskil tussen ’n Kapenaar en ’n Boer - al praat beide Afrikaans.
2013-02-04Goeie een Johannes
Kunstefeeste is een van die beter dinge wat in die post-94 era ontwikkel het; wat sal ons kunstenaars daarsonder doen, veral aangesien hulle dikwels ook in die geestelik ryker, maar ekonomies armer groep ressorteer. En onder al
willim2013-02-03Hierdie die coolste vibe wat ek gelees het sedert Kleinboer! En daar skrýf Annie Klopper toe oor hom, dis soos magiese realisme. Smaatiboy verewig.
2013-02-03Thomas,
Jy is werklik die laaste persoon wat ’n ander kan beskuldig van wetenskaplike kleitrappery en baie beperkte insig en van weglaatbare wetenskaplike kennis en van sotlike redenasies. Jy sien, dit is inderdaad van jouself wat jy pr
2013-02-03Trienie,
Dit is duidelik dat jy nie weet wat in Cornelius se hart omgaan nie – die lasterlikheid wat hy telkemale oor jare heen hier teenoor die HERE pleeg, nie. Een van die truuks van hom is juis dat hy die HERE se Naam misbruik daar
2013-02-03"Ek het my Polemiek asook Bedelingsleer geslaag op Univ, self paar keer die vak aangebied."
Trienie, ek sluk baie swaar aan hierdie een. Vertel ons 'n bietjie meer. Watter universiteit? Vir wie het jy dit aangebied?
Mors 'n bietjie
2013-02-03Kobus, as God is soos jy hom beskryf gaan ek saam met ouens soos Carl Sagan en Oom Tutu en die Dalai Lama in die hel sit. Ten minste gaan ek beter geselskap hê as wat jy mee opgeskeep gaan sit.
2013-02-03Trienie, my besorgdheid is die feit dat jou en Kobus de Klerk se gedweep oor die hel eerder onder hoofde “Sondaars in die hand van ‘n woedende God” kan heet (duidelik het Kobus de Klerk nou voor op die wa van jou omstrede poging ge
2013-02-03Presies Perdebytjie, die natuur is wreed, maar ook onthullend in die aard van die werklikheid waarin ons leef. Hierdie soort ding vind natuurlik elke dag, elke uur, elke minuut êrens in die wereld plaas waar die een dier die ander moet d
Ian Raper2013-02-03Die rig en aanmoedig van nuwe skrywers, veral digters, is dalk die belangrikste taaldiens wat daar is. Baie geluk met alles wat jy oor die jare vir talle skrywers gedoen het. Voorspoed met die pad vorentoe.
2013-02-03Cornelius,
Dankie jou skrywe. Dit is mooi gestel, en ja, Jesus Christus is die Tuinier in my hart. Verseker hang ek nie KdK aan nie, daarvoor is ek te lief vir my Meester.
Maar ek verstaan jou nie, glo jy dan nie aan die hel nie? Dit klink tog of
Thomas2013-02-02Kobus
Uit jou wetenskaplike kleitrappery oor die Jupiter-se-mane-debat het jy duidelik gedemontreer dat jou insig baie beperk is en dat jou wetenskaplike kennis weglaatbaar min is. Indien jy enige beduidende wetenskaplike vermoëns gehad het so
louise2013-02-02Darryl, what happened to your promise to take the Fugard Festival after the first-day opening in Richmond, back to Nieu Bethesda where it belongs?
2013-02-02Toemaar Thys, troos jou daaraan - om jou maatstaf op jouself toe te pas - die HERE Jesus Christus is beslis lief vir jou... kyk hoe oud is jy al en jy is nog nie van 'n rots of gebou afgegooi en as prooi opgevreet deur enigiets nie, ten spyte
2013-02-02Hans ja, die ouens skryf nou minder hier op SêNet - jy kan dink dat, in die dae toe daar nog so 50 na 60 briewe per dag verskyn het daar baie meer (en radikaler) mense was om te probeer bekeer na 'n sinvolle politieke siening.
Maar jy's reg, met di
2013-02-01Het Jesus dan, volgens jou, somtyds vir die UDM-priesters geluister en soms vir die NP-priesters?
Buitendien, watse 'bevryding'? Wie was nie vry nie?
2013-02-01Chris,
Hoe swak en skamel is die ou poginkie nie. Jy het gewoon nie die insig om te besef en in te sien wie werklik met die bloedneuse rondloop nie – juis vanweë die aangekoekte eier in jou eie gesig. Jy en Cornelius is werklik ewe desper
2013-02-01Brianvds,
Dit is soos jy sê – dit is nie vir jou duidelik nie. Jy verstaan werklik niks hiervan nie.
Dit het niks te doen met God se woede of wraak of enige soiets van God, nie, maar jou eie toedoen. Jy sien, dit is God wat jou op die
2013-02-01Hallo Bb
Sad to see you go. Het al soveel mense hier ontmoet en gegroet. Dankie vir al die geduld. Onthou jy hierdie een?: begin onder 'n vrou om bo-op haar te eindig. Nou tender ek seker om deur EC en vroulief gepot te word (My verweer: Alles binn
2013-02-01Brianvds,
Dit is soos jy sê – jy verstaan nie. Jy verstaan werklik niks.
Dit het niks te doen met God se woede of wraak of enige soiets van God, nie, maar jou eie toedoen. Jy sien, dit is God wat jou op die Oordeelsdag in die rigtin
2013-02-01Waarom "MK Awards" en nie MK-toekennings nie? Waarom MK? Die idee agter die benaming is nie dat dit (Afrikaanse) MusiekKanaal moet beteken nie; veel eerder dat dit assosiatief die ANC se terreurbendes moet vergoeilik. Hoeveel van die
2013-02-01Kobus, die God wat jy beskryf is so 'n psigopaat hy gaan JOU waarskynlik in die hel sit en my in die hemel, net om te kan lag vir jou gesigsuitdrukking.
Die blote gedagte aan ewigdurende straf is iets wat elke beskaafde mens behoort te laat r
nikki de pina2013-02-01Well done "klein dorpies", the dorpies are where the love of family and community remain. They are places where you can share a family meal and always be welcomed, places where the culture and heritage are loved and fought for.
2013-02-01"As hy dus glo dat God nie bestaan nie en dienooreenkomstig optree, raak dit God direk."
---Steeds nie vir my duidelik waarom dit God so woedend maak dat hy my dan aan ewigdurende pyn wil onderwerp nie. Mens sou nie dink die skepper v
Angus2013-02-01Mense, dis waar! Daar is lewe na die dood. 'n Neef van my het 'n skyndood beleef, en in daardie tyd was hy in die hemel. Hy het ons oupa en ouma daar gesien. Oupa het hy uitgeken aan die pyp wat gedurig in sy mond is, en buitendien was o