2013-02-01Triene, Kobus de Klerk lieg onder andere oor sy teenwoordigheid by iemand se NDE. Hy doen dit om geloofwaardigheid te probeer heg aan sy algemene spoeg en plak uit ander se webwerwe. Kobus is reeds menigmaal en al oor baie jare heen hier daarvoor
2013-02-01Dis tog mos baie duidelik dat KdK-prater hierdie hoogs kontroversiële onderwerp wil "bespreek" om op te maak vir die bloedneus wat hy gekry het van Brianvds en Mefiante in sy 'Oor jupiter en optiese illusies' (skakel hieronder). Met hie
2013-02-01Trienie,
Baie dankie vir jou ondersteuning. Ek put altyd krag uit sulke opregte ondersteuning.
Die lewende mens - en so ook die agnostikus en dalk veral die agnostikus - is te waardevol (Psalm 139) om as 'n vermorsing van tyd te etik
2013-02-01Comestor,
Ek verneem nou uit wat jy antwoord dat jy voel tog jou eie opinie ook vorm en nie net papegaai nie. Maar, soos jy self ook erken, weergee jy nie jou juis eie opinie nie en is die idees wat jy sê jy weergee van jouself, nie werklik
2013-02-01Thomas,
Die probleem met julle is dat julle die wetenskaplike aanwysers en bewyse wat op alreeds op hierdie vroeë stadium van wetenskaplike ontwikkeling wel bestaan en wat julle nosie van 'dead and doneness' alreeds lynreg weersp
2013-01-31Neef Faasen
'Aparte ontwikkeling' het gevolg op 'apartheid' wat, alhoewel ’n Afrikaanse woord, die Boere van die Britte geërf het. Dit was weer die voorloper tot demokrasie waar elke volk sy eie land, taal en koning/keiser sou kr
2013-01-31Jinne Kobus,
As daar enige een is wat nie hierdie duidelike skrywe van jou begryp nie, dan is dit bloot hardkoppigheid. Weereens, ekself het dit baie geniet en vind geen iets waarin ek verskil of anders insien. Daarvoor is die skrifte te
2013-01-31Ai Bibi,
Jammer dat die voorreg nie daar was om jou beter te leer ken. Jou naam het gereeld voor my hier op LitNet opgepop, dan het ek oor jou gewonder? Ek dink julle swem tussen al die insetsels op hierdie web en verwonde
2013-01-31Op 13 Januarie is Susan Jacoby se boek, The great agnostic oor Robert Ingersoll, in Amerika gepubliseer. Dit is 'n boek wat ek reeds gelees het en eersdaags wil "papegaai". Billikheidshalwe vestig ek die aandag daarop dat ek (1)
Jannie Hanepoot2013-01-31Korttermyn? Willim Welsyin kom speel in die Klein Karoo! Barrydale Sat 23 Feb en Montagu Son 24 Feb http://www.montagu.org.za/events/picnic-concert--rainbowglen/
Thomas2013-01-31Kobus
Jy kan glo wat jy wil en soveel mense as wat jy kan opnoem kan oortuig wees van lewe na die dood. Die harde werklikheid is dat daar nie 'n flentertjie wetenskaplike bewys vir die bewerings is nie. Die brein is 'n komplekse orgaan en die medie
Thomas2013-01-31Dolf
Jy skryf: Jy sien daar is net EEN WARE EVANGELIE en GEEN ander nie.
Jy besef seker die Moslems redeneer presies so. Wat maak jou stelling meer waar as die Moslems s'n? Dalk die hoofletters wat jy gebruik?
Thomas
2013-01-31U bewering dat 'aparte ontwikkeling' goeie landsbestuur was, laat veel te wensche over. Indien u vir ons die etimologie van 'isiBhulu' (die Nguni-term vir Afrikaans) kan opspoor, sal dit opreg waardeer word.
Groetnis
Jacobus
2013-01-31Dolf, ten minste is daar niks fout met jou verbeelding.
Terloops, ek stem saam met jou en George dat enige verwysing na Hitler en die Nazis 'n goedkoop truuk is om die ander kant meer boos voor te stel as wat hulle in werklikheid is. Dit vergiftig di
2013-01-31Chris se “grys” area wêreldse “gebed”: Dankie liewe leuenaar van hierdie wêreld dat ek so maklik mislei is om te glo en te dink dat alles oor my gaan. Ek het die Bybel, God se Woord, oor-en-oor gelees soek
2013-01-30Dolf se gebed: Dankie liewe Jesus dat ek ’n wit-en-swart gelowige is en dat my siening van die wêreld so mooi inskakel by wat in die Bybel staan. Dis jammer dat al die duisende sektes en kerke nie saamstem met ons nie. Amen
P Fourie2013-01-30"Daar is ook ’n sterk kultuur van kollektiewe besluitneming binne die ANC". Hierdie stelling word blykbaar positief bedoel, en dis seker waar dat die ander uiterste 'n diktatorskap is. Tans word kollektiewe besluitneming myns insiens egter
2013-01-30Jammer vir die enkele massiewe blok teks in my vorige boodskap. Weet nie hoe dit gebeur het nie, maar om een of ander rede het die sagteware al my paragrawe verwyder, so nou is die ding leser-onvriendelik!
Suné2013-01-30"The Long Way Home" deur Dana Snyman het vir my as tiener geinspireer om uit te gaan en al die verskillende kulture in SA te gaan ontmoet. Ek kon so baie van sy verhouding met sy pa in my eie verhouding tot die ouer generasie sien. Die boek is s
2013-01-30Trienie, hier is ’n voorbeeld van die gebruik van die woord 'Sheol' uit Genesis 37:
34 Toe skeur jakob sy klere en trek ’n roukleed om sy heupe, en hy het oor sy seun gerou, baie dae lank. 35 En al sy seuns en al sy dogters het moeite ge
2013-01-30George,
Ek lees met interessantheid jou skrywes. Ek moet ook sê dat ek met jou saamstem waar jy skryf: “…Dit lyk of teoloë vandag hulle moderne persoonlike wêreldbeskouings vir ons aanbied en redelik gemaklik saamleef
2013-01-29Ek is 'n militante ongelowige (ateis verby!) maar ek stem saam met Frans. Ek dink bv die onlogiese denke van sommige filosowe, paleontoloe en joernalistieke dosente aan US het meer met hulle politieke skeefheid as hulle godsdienssieninge te doen.
T
2013-01-29Jan Rap, jy het jouself weer oortref. Uitmuntend – en elke punt ’n trefpunt.
Net een opmerking: ek het so ruk gelede vir enkele ure saam met Dan en Steve in ’n klein gespreksgroep gesit. Hulle is alles behalwe bekrompe
2013-01-29Trienie, feitlik al jou begrippe en konsepte is totaal van die spoor af. Net enkeles:
sheol is nie die Hebreeuse woord vir hel nie. Dit beteken doderyk of plek van die dooies. Dit is later deur die vroee kerkvaders verwring.
Hades verskyn net een
2013-01-29Jacobus, jy beweer dat " ... t’lank al het meerd’rheid g’welddadig g’lij ..."
Vir lank was die Afrikaner, sou ek reken, die meerderheid maar toe as gevolg van emigrasie en ’n geweldige aanwas in getalle (
2013-01-29"As jy die waarheid hoor en opsetlik kies om dit te verwerp, sal jou uiteindelike ewige bestemming ‘n land wees van donkerte, vuur en afgryse." --Ek kon hierdie ding nog nooit lekker vang nie. Reken nou net: ’n ewigheid van ly
Thomas2013-01-29Trienie
Ek woon in Knysna en beplan ’n ekskursie Hel toe en terug en ek het besluit om Andre P Brink se Duiwelskloof weer te lees voor ek gaan.
Dis regtig lekker om in die werklikheid te leef – jy moet dit tog probeer.
Thomas
Thomas2013-01-29Jan Rap
Ek druk my dalk sleg uit of jy interpreteer wat ek sê opsetlik skeef – kom ons aanvaar eersgenoemde.
Ek stem saam dat dit absurd sou wees om te beweer dat die gemors in die onderwys uitsluitlik te wyte is aan godsdiensonderrig. D
2013-01-29Die twee bekendste publikasies van Isak Burger is seker die oor vyf minute voor en na die dood, wat sedert 2009 ook in ’n enkele band beskikbaar is; en daarby ook in Engels. Dit word as sy "trefferboeke" aangebied. Drie jaar gelede a