Ampule

  • 1

vir E

Vele dank vir elke broos geknakte nek,
elke swanesang van die spraaklose gebrek
wat my pyn vlerke gee, my sinne mals verdig,
my vlees versalig, elke donker gang verlig.

 

 

Teken in op LitNet se gratis nuusbrief vir ’n weeklikse dosis vars poësie.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top