Aan die Sala-bestuur: My redes waarom ek nie die poësieprys aanvaar nie
2021-11-11"Laat hierdie brief dien as my amptelike van die hand wysing van die Sala-poësieprys vir 2021."
I wish I'd said: ’n onderhoud met Johann de Lange
2018-08-08"Daar word alreeds geruime tyd en deur ’n groot verskeidenheid organisasies en persone werk rondom meertaligheid gedoen. ... Dit is ... belangrik dat verskille gevier word, en dat daar nie probeer word om van alles ’n eenselwige grys brei te wil maak nie."
Streek (vir Judith Mason) deur Johann de Lange
2017-01-09Hierdie gedig is by die gedenkdiens van Judith Mason voorgelees deur haar kleinseun, Simon Attwood, en ook op die gedenkbladsy afgedruk.
11 Kwatryne deur Johann de Lange
2016-11-23"Drie dik polieste dromend op ’n ry,
’n vierde het elders sitplek gekry:
soos die Butcher Boys van Alexander
is elk vlesig deur sy droom verander."
Saguaro-kaktus
2013-02-05"In die Sonoranwoestyn
staan die kaktusse
soos danseresse
met hulle arms
in vrolike posisies."
Ikarus
2013-01-23 Johann de Lange skryf 'n hedendaagse variasie op die tema van die mite van Ikarus.Geen tortels meer
2013-01-16 Lees Johann de Lange se jongste gedig oor van sy oudste temas: die nag, die hart, die woord.Ampule
2013-01-09 Wat is in die ampule wat Johann de Lange se "... sinne mals verdig"?Die antwoord lê tussen die lyne van hierdie gedig.