
Twee verse vir Eugene
2012-01-26 Dokter, stuur vir my ’n witborsduif,want niemand sal ’n koevert wat wit is, skiet nie.

Waar daar weerlig is: Johann de Lange oor sy jongste bundel
2011-11-16 Pryse het absoluut niks met die bedryf van skryf te doen nie, en kan trouens baie skadelik wees.




Oudisie
2011-09-15 Oudisie vir Christiaan Anonieme rekwisiete: generiese meubels, matte, vase. In geykte poses geskiet: wanneer die gymbroek afgly is jy reeds styf. Begeerte op aanvraag. Agter teen die muur: ’n raam met vlinders agter glas. Alles ...
Eden
2011-09-15 Eden Michelangelo in sý sprokie vra: Wie het vir wié verlei? Die serpent strengel oerwys óm die stamboom en voer intiem met Eva ’n gesprek. Haar wang is in ’n om- kyk weggedraai van Adam se halfstyf vogel ...


Brueghel in Parow
2010-09-14 Brueghel in Parow vir Joan Wat lyding aanbetref was hulle nooit verkeerd die Ou Meesters: hoe dit gebeur te midde van die daaglikse sleur. Dit was jou 45ste verjaarsdag 11 September 2001: Antjie & John, & ek & my beste, Christof, op ...
Martelares
2010-08-11 “The afternoon darkens, and you are only twenty.”– Nathan Alterman, Afternoon in the Market
Palinodes
2006-08-10 1Miskien sal ek jou woorde prys& dikwels aan jou dink& selfs op 'n aand'n eensaam glasie op jou drink: dié kon jy deur baie donker nagte:die dieplood van die denke sinktot waar die woord nie reik,af in die suisswart waar niks ...