Dagbreek met Apostels

  • 2

Die dag strek hom
behaaglik werwel-
rig uit langs die kus:
die Twaalf Apostels
kniel in die stil
grasse & die mis.

 

Teken in op LitNet se gratis nuusbrief vir ’n weeklikse dosis vars poësie.

  • 2

Kommentaar

  • Vroeg voor dag.
    Voor die haan sy bek rek.
    Stoot salina ha geel
    wa in good year af.
    Honger trek die knope los.
    Honger knoop die ore toe.
    Cheek cheek sonder ghries
    al teen die boom lyn
    Voor die son sy water trek.
    Want steel die ken ha kloue nie.
    Haar dae dra geen genade sien.
    Haar hande ken geen wasmasjien.
    Sys jare terug leeg gehuil.
    Haar oë blink nog haar snot doek’s vuil .salina van die sjek met die groen gras ken die onreg van die mees Koplekste dier sy ken jonk wees met pas en in die onbeskafte gat te ontlas. gan lê die kan sy nie die een se weggooi is die ander se oorleef en o hoe die bewyse oral aan haar kleef soos kakkiebos soos blackjax
    Sy smile van time to time sien uit na hoendervelle en mielies vein gegrain
    Haar hart is nie kwaad nie want kwaad still nie die maag se chiei-chieri nie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top