Die vrygesel Viljee

  • 0

Op ’n Sondagmiddag loop die weduwee Viljee
in swart geklee
met twee kolliehonde langs die see.

Die vrygesel Viljee
gaan vir ’n sundowner cruise
langs die see.
By Graaff se poel
gee hy sy kolliehonde skiet
terwyl ’n jong rent af-
sak agter die muurskulp
en hom deur sy pinstripes-gulp
’n skemerende blow-job gee.

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top