Kommentaar

Sing 'it wenners aankondiging | winners announcement

Eldavinn 2013-01-21 Hi there, Where can I see the database to see if any of my songs are on the list for possible selection? Eldavinn

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-21 Chris, Jy sê hy (Strauss) is nie altyd reg oor wie by wie afgeskrywe het, nie. Jy besef natuurlik dat daar talle sulke teenstrydige inhoudlose kettery is. Dit is teenstrydige kettery omdat niemand van die ketters  bewyse het vir sulke

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-21 Brianvds, Jou opmerking dat die hoek sal nooit nul word nie omdat mens die voorwerp oneindig ver moet verwyder om de hoek nul te maak, is juis die soort van teoretiese benadering wat jy nie kan bewys nie, wat julle teoretiese formules so onbruikbaa

Sing 'it wenners aankondiging | winners announcement

2013-01-21 Hey WynandOns het twee van jou lirieke op rekord, naamlik "Stad van Stof" en "Skote en trane". Die maklikste manier om jou lirieke te kry is om vir jou naam of die titel van jou liriek te soek in die soekboks (regs bo aan die bladsy). 

Wat dit vat

2013-01-21 Johann, dankie vir die skakel!  Ek het die artikel sopas (te vinnig!) gelees, en sal dit vanaand weer stadig oorlees. Het jy al die Houellebeque-vertalings gelees?  Ek het gewonder hoe jy dit vind?

Wat dit vat

2013-01-21 Hi Waldemar.  Ek het my "Line of thought" bevraagteken terwyl ek dit opgeskryf het, en toe ge-google vir "Pilots suicide" as lukrake ander beroep - maar die universiteit van google het geen groot lys vir pilots nie, net 'n paar artikels oor vlugte wa

Afluister en opskryf

2013-01-21 Dankie Johan. 'n Letterlike gelukskoot.

Sing 'it wenners aankondiging | winners announcement

Wynand 2013-01-21 Weet nie of ek dit miskyk nie, maar kan ook nie my inskrywings opspoor nie?

Die hartseer oorlog

Wimpie 2013-01-20 baie dankie, ek het hierdie storie baie geniet.

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-20 Onthou, met die lees van David Friedrich Strauss se werk, dat dit geskryf is voor die 2/3-dokument hipotese (Markus, Q en Lukas/Matteus) geformuleer is, en dat hy nie altyd reg is oor wie by wie afgeskryf het nie. Wat betref die mitologiese aard van

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-20 Kobus, die hoek sal nooit nul word nie omdat mens die voorwerp oneindig ver moet verwyder om de hoek nul te maak. Die voorwerp word nie onsigbaar omdat die hoek nul geword het nie, maar omdat genoeg lig die oog nie meer bereik nie, of omdat die hoek

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-20 Og, Chris,  die HERE Jesus Christus se lewe is sedert die aanvang van SY bediening op aarde en sedertdien vir die afgelope meer as 2000 jaar uiters krities letterlik op 'n daaglikse basis  'ondersoek' deur derduisende verskillende antagoniste en

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-20 Mefiante, Jammer, ek antwoord nou eers. Die nuwe jaar is in volle vaart en ek het nie baie tyd nie. Met faktor word maar net bedoel ’n eenheid wat in die vergelyking universeel toepassing vind, baie op die beginsel van ’n gemene dele

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-19 http://archive.org/details/lifeofjesuscriti00straiala 'n Bietjie huiswerk vir jou

Hoe om 'n tamatietoebroodjie te maak

2013-01-19 Rika   Jou storie het my herinneringe baie jare teruggeneem  toe ek my moeder dopgehou  het,   wat op dieselfde wyse wat jy beskryf, geknie en brood gebak het.  Sy het sulke fris witbrode gebak  want haar broodpanne was lee

Die nuwe intrekker – Geheuekiekie 2

2013-01-19 Dankie Trienie vir die mooi brief  en die treffende fotos.  Sal maar in Afrika bly ten spyte van.   Enjee

Die nuwe intrekker – Geheuekiekie 2

2013-01-19 Beste Trienie,   Ek stel voor jy begin 'n blog.Hierdie is baie mooi en die bloggers van Litnet sal dit verwelkom.Dankie daarvoor.   Groete   Perdebytjie

Hoe om 'n tamatietoebroodjie te maak

THERESA 2013-01-19 Haai skoonsus, jy het my sintuiglik sooo meegeneem op jou broodjiemaakreis!! Ek wag vir 13h00, dan's ek ook weg winkels toe!! Welgedaan!

Wat dit vat

2013-01-19 Beste Bibi. Die nadenkende katkonyn op jou foto is iets spesiaals.  Maar jou syfer vir selfmoord in skrywersgeledere dryf net. (Ek wonder hoeveel is al vermoor). Het jy nie dalk statistiek vir dieretuinwerkers, daggakwekers, nierspesialiste of gades

RSG alweer

2013-01-18 (Ha-ha-ha!) Ag nooit, ek het lanklaas so lekker gelag. Moet se Jan Rap, vandat ek hier skryf op die Net  is ek nogal ingestel op my Afrikaans en het besluit om geen engelse woorde te skryf. Wil jou nie onstel. As daar 'n engelse woord by my opkom s

Christopher Hitchens: Mortality

2013-01-18 Johannes, Sjoe - aangrypend. Dankie vir jou opsomming. Ek het dit geniet. Ekself glo natuurlik ook dat jy niemand moet verdoem met die hel. Hierdie oordeel is slegs God sin. Dit is ook net die ateis wat sal redeneer: I dont have 'n body, I am 'n body. '

Vir George Claassen oor die handskoenstorie

Jan Rap 2013-01-18 Paragraaf 9

Afluister en opskryf

2013-01-18 Verál die foto van Pieter Odendaal. 

Wat dit vat

2013-01-18 http://www.clas.ufl.edu/users/nholland/suicide.htm#MT3

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-18 Dolf   Jou redenasies is 'n pragtige voorbeeld van die gevolge van Christelike onderwys - 'n diepgestelde geloof in mites sonder enige bewyse en 'n totale afkeur van enigiets wat volgens die wetenskaplike metode bewys is, maar wat bots met jou troe

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-18 Trienie, jy blaas my om soos 'n veertjie - ek se Dolf het nie gelees wat ek geskryf het nie en dan lees jy net een deel en mis weer wat ek vir Dolf gese het! ONS IS NIE NA DIE BEELD VAN APE GESKAPE NIE!!!   En evolusie sal nie weggaan nie -dis re

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-18 Chris, Nee, wat, dit is nie ’n kwessie dat jy nie nodig het om te antwoord nie, dit is ’n kwessie dat jy so uit jou liga is (hoe anders, jy is ’n insiglose en onkundige bevooroordeelde ateïstiese agnostikus met ’n obsessi

Die diskoers by die Neelsie (ôklig)

Jan Plak 2013-01-18 Jan Rap   Die proffie waarna jy verwys is seker vriende met Roelf Meyer wat nog onlangs geseg het regstellende aksie moet vir nog 50 jaar volhou. Die twee moet maar soos ek reeds vertel het, hulle Merc's vir Cyril en Parice gee sodat hulle nog ryke

Hoe om 'n tamatietoebroodjie te maak

Reusedwerg 2013-01-18 Rika, jy laat my ook nou na goed verlang wat lankal nie meer is nie. 'n Mens kom eers agter wat jy mis aan die klein dingetjies wat jou ma of pa vir jou gedoen het. Ek het my pa maar ses jaar geken toe hy oorlede is maar my ma het my alleen moes grootmaak

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-18 George Claassen het so goed en mooi begin om die onhebbelikhede van die godsdienstige fundamentaliste en die negatiewe en nadelige invloed wat dit het op dosering en studie van wetenskappe uit te wys.  Ek het 'n lang pad instemmend met hom saamgeloop

Sogenaamde Reënboog-nasie

Skaamland 2013-01-18 Almal moet hierdie artikel sien..! http://www.thoughtleader.co.za/brendonshields/2013/01/16/we-need-to-get-over-apartheid/

Sogenaamde Reënboog-nasie

FC 2013-01-18 Dag Duitswester. Ek stem honderd persent saam! Is Australië nie dalk n beter uitweg vorentoe nie, ek kyk al lank na so opsie? In my geval word ons daagliks herhinder om oor ons skouers te kyk na wat fout gegaan het, terwyl ons met 'n l

Om handskoene van onkunde te vervang

rene.lotter 2013-01-18 Yay lanklaas jou rubriek gesien George -hoog tyd. En ek sien jy kry baie goeie kommentaar.

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-18 Na duisende jare se pogings is die mensdom te stompsinnig om te besef dat die manier waarop hulle kennis wil oordra,  nie werk nie.

Vervaldatum-kompetisie: ’n Ou man wat wou weet

Johann P. Boshoff 2013-01-18 Hennie Aucamp hou mense steeds aan die praat, wonder en gis.  Een ongelukkige ding wat in die kommentaar op sy verhaal uitkom, Bibi, is dat daar slegs een beoordelaar was.  Foutjie, nè?  ’n Paneel van minstens 3, 5, 7 (en

Sogenaamde Reënboog-nasie

2013-01-18 Dag FC. Ek moet erken ek het daai goed omtrent heeltemal vergeet al. Die ouens wat vars hier land van daai gemors af praat ook nie juis lank daaroor nie, hulle raak gou-gou besig met hul nuwe lewe en vergeet al daai kak. Behalwe die wie nie hier to

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-18 Kobus, dis onnodig vir my om te reageer op jou skrywe hierbo. Enige persoon kan jou Bybelverwysings nagaan en besef dat die oorgrote meerderheid van hulle irrelevant is, terwyl die res op hulle beste dubbelsinnig is. Daar is Christene soos Trie

Vir George Claassen oor die handskoenstorie

2013-01-17 Jan Rap En die bewyse vir jou bewerings? Thomas

Is ek jou inspirasie Jacobus?

2013-01-17 U sal u wat v'rbeel
Top