2013-01-15It begs the question: why not make body casts? Surely all of these could have been reproduced without actually putting the donated bodies on display?
2013-01-15Brianvds,
Kortom – Ek gee nie om wat Wikipedia of wie ook al met watter kwalifikasie te sê het, net omdat dit daar staan, nie. Ek analiseer wat ek lees, ongeag hoe die persoon wat dit skrywe, kwansuis gekwalifiseerd is. Ons wat tersi&ec
2013-01-15Kolskoot, Jan. Ek weier volstrek om daardie fliek te kyk, en ander soos die '95 wêreldbeker-fliek ens. Ek was vreeslik aangenaam verras met die Brits-vervaardigde Sky-produksie, Strike Back seisoen 2, wat in Suid-Afrika afspeel. Daar is heelwa
2013-01-14Ai toggie, Kobus. Jou eiewysheid het my nou laat lekker skaterlag.
Hier’s nog ’n versameling van jou merkwaardige “wyshede” (van 14 Januarie 2013 om 09:27 vm) saam met hul ontledings:
(1) >>>[A]l wat jy gedoe
2013-01-14In die plaaslike koerant het Willie Esterhuyse dit onlangs gehad teen die manier waarop bestuurders van luukse motors en viertrekvoertuie die pad tussen sy woonplek in Stellenbosch en sy plasie by Botrivier gebruik. Van hom sal daar nie beswaar
2013-01-14Pragtige foto's Mia, veral die tweede een waar die dogtertjies so staar na die groot stadsgeboue. Die mammas en babas is baie mooi en die kremetartboom met die laggende vrou is uitstekend!
Dankie vir die lekker kyk!
Groetnis
Perdebytjie
2013-01-14Hey KaveshanThanks for your message. With both your submissions bearing the same title and writer, they were unfortunately sorted as duplicates. The page should be updated with the correct version by the end of day.
2013-01-14Die verhaal van die oorsprong van daardie foto en die meisie in die foto word op Wikipedia vertel.
http://en.wikipedia.org/wiki/Phan_Thi_Kim_Phuc
2013-01-14Kobus, ek praat nie van die helderheid van die son of planete nie. Ek praat alleenlik van hul oënskynlike deursnee vergeleke met die hele selestiale sfeer ("celestial sphere"- ek het geen idee wat die korrekte Afrikaans is nie!), geme
Mefiante2013-01-14Kobus, nee mooi man. Ek moet dit aan jou toestaan dat jou kapasiteit om sprokies en dwaashede te fabriseer met elke kommentaar wat jy skryf, indrukwekkend toeneem. Dalk moet jy van loopbaan verander en ’n komediant word.
Hier volg
Reusedwerg2013-01-14Ek het nog nie die fliek gesien nie en ek glo ook nie ek wil of gaan nie. Jy praat waar. Ons (Afrikaners) sal soos die Germane oor eeue en geslagte heen van wreedheid teen die mensdom beskuldig word. Ek kan in my enigste paar kouse kak as ek van sul
2013-01-14Mefiante,
Goed en wel oor die verduideliking van die 20% – al wat jy gedoen het, is om die sigbare grootte van die son op die afstand van 1 AE te neem en dit gedeel het deur die 5 AE wat Jupiter na bewering van die son af, is en dit is hierdi
2013-01-13’n Tragedie van menswees:
In staat tot die pragtigste werke en die hoogste heerlikhede, bly ’n eerlose verslawing aan sinlose bedenksels die ideaal.
2013-01-13Kobus, jy kla die hele tyd dat ek en Mefiante alles op teorie baseer en die werklikheid buite berekening laat. My eksperiment met die papierborde is ’n netjiese manier om juis die praktyk by te bring, en die teorie te toets aan die hand van di
Magda Comer2013-01-12Baie mooi storie Madeleen, dit het my na aan trane gehad en dit is so van toepassing nou. Hou aan skryf, dit is in jou bloed. Sterkte vorentoe.
2013-01-11Kyk net hoe manifesteer so 'n agnostikus - daardie kenmerkende skuimbekkige uitskellery wanneer die verstandjie tot stilstand kom - en ons sien dit klokslag, sonder uitsondering.
Die somtotaal? Jy is nie opgewasse nie, Chris. Was nog nooit.
Kobus de
2013-01-11Patetiese poging, Brianvds.
Jy en jou papierborde met vêrkykers. Tot watter snert is jy nog in staat? Nog net meer sinnelose teoretiese desperasie om die werklikheid te probeer omkeer. Ons praat van astronome afstande en die onweerlegbare voorbee
2013-01-11Kobus, jou verbeelding is dan gewoonweg so hoogs vrugbaar dat ek nou rêrig moet wonder hoekom jy so sukkel om vir jouself uit te werk wat ek met “kwynings” bedoel. Aangesien dit nie juis ’n punt van kritieke belang is nie, sa
2013-01-11So nou sien ons dat Kobus, benewens sy onvermoëns in basiese wetenskap, ook nie hoërskoolwiskunde magtig is nie. Nou ja, geen verrassings daar nie, maar wel nogal verbasend dat hy 'n fisikus wiskundelesse wil probeer gee! Ek het nie gedink
2013-01-11Francois, die hele Hitler/Stalin-storie en hoe hulle kastig die sekulêre en ateïstiese lewensuitkyk verteenwoordig demonstreer maar net die intellektuele oneerlikheid waartoe die fundamentalis in staat is. Selfs net ’n oppervlakkige
2013-01-11Johannes,
Ek is bly ek het hierdie gedeelte van jou gelees. Miskien moet ek maar my leesmasjien weer uit die laai haal. Ek het paar boeke gekoop maar nie geweet dat woorde verklaar kan word deur daarop te druk. ’n
2013-01-11Jan Rap,
Liewe aarde! Wonder wie het die sterkste verbeelding – jy of Neef ontleder? As ek darem nie geweet het van jou eie gegoede vroulief nie ...
Trienie
2013-01-11Captain Renault: What in heaven's name brought you to Casablanca?
Rick: My health. I came to Casablanca for the waters.
Captain Renault: The waters? What waters? We're in the desert.
Rick: I was misinformed.
- Casablanca
In his respo
2013-01-11Kyk nou maar mooi waar jy nou eindig, en kyk dan ook sommer baie mooi hoe ver dit is van jou patetiese interpretasies van wat in die Bybel staan. Ons het nog nie eers gekyk na jou "stadigbewegende stilstaande son", wat dit ookal mag beteken,
2013-01-11Mefiante,
Jy sê dat jy goed verstaan wat Brianvds en Thomas hierbo skryf en dat jy geen ‘kwynings’ het daaroor nie. Nou, die bedoeling is glad nie om jou ’n taalles te gee nie, maar mens wil darem verstaan wat jy bedoel, met