Kommentaar

Eerste 2013 uitdaging vir Kobus de Klerk

2013-01-11 Dit verstom mens dat iemand kan dink hy kan ’n ongelowige oortuig deur middel van Bybelverse. Wat verstaan hulle nie aangaande die konsep van "as ek nie in ’n god glo nie, ek ook nie in die betrokke religie se handboek glo

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013

Benjamin Bock 2013-01-11 Ek is ook op soek na die bo 30 anderdinges. Vriende soos Anthony moet maar toegelaat word om twee keer in te skryf.

Vir Jaco Fourie en Thomas

2013-01-10 Jan Rap My houding is dat apartheid ontwikkel is in ’n tyd toe diskriminasie teen donker mense wêreldwyd algemene praktyk was. My pa'hulle het dus opgetree met die lig tot hulle beskikking en daarvoor kan ek my nie sovêr kry om om

Francois Verster as jy Ted Moore status bereik, praat weer met my!

2013-01-10 Hansie, ek neem aan jy praat van my naamgenoot die filmmaker - laat ek net duidelik stel, dis nie ek, wat ’n bydraer van Litnet is nie. Ek het niks met films uit te waai nie. Ek weet ook nie of die filmmaker ’n doktorsgraad het en o

Eerste 2013 uitdaging vir Kobus de Klerk

2013-01-10 Louis Nou hoe het die universiteite so saam saam besluit om dieselfde leuen aan te hang – die moeder van alle samesweringsteorieë? Sovêr ek Mein Kampf gelees het was baie van Adolf Hitler se idees deur sy godsdienstige oortuigings g

Eerste 2013 uitdaging vir Kobus de Klerk

2013-01-10 Francois Kobus het seker só oor sy stilswye besluit: hy kan stilbly en die Sê se lesers sal almal dink hy is ’n swaap of hy kan reageer en alle twyfel uit die weg ruim. Stilbly is inderdaad ’n veelseggende antwoord. Thomas

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-10 Mefiante: Vir Kobus beteken "selfstandig dink" dat jy jou oë en ore toedruk wanneer jy enigiets hoor waarvan jy nie hou nie, en indien nodig "is nie, is nie, is nie!" sê.

Die agnostikus in die afgelope jaar

2013-01-10 Chris, jy is gewoon twisgierig (soos gewoonlik) en jou vrae is werklik van enige relevansie ontbloot. Waarom sou ek daarmee moeite doen? Jy verstik in jou eie onkunde. Dit is jou nie beskore om vorendag te kom met jou eie variasies van Psalm 93

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

Helene de Villiers 2013-01-10 Goeie dag Ek het hulp dringend nodig, en kom toe op hierdie artikel van Naomi af. 2 van my dogters gaan nou graad 9 toe en sukkel vreeslik met wiskunde. Hulle is in Stellenbosch Hoërskool en ek soek dringend iemand om vir hul ekstra klasse te gee.

Eerste 2013 uitdaging vir Kobus de Klerk

2013-01-10 Louis, twee goeie wenke vir jou: 1. Bybelversies wat dreig met die hel en aanbeveel dat jy jou oë toeknyp oortuig nie die ongelowige nie. 2. Verwysings na Hitler is ’n goedkoop manier om die gesprek te probeer vergiftig. Dit is nie naas

Eerste 2013 uitdaging vir Kobus de Klerk

Louis Rudolph 2013-01-10 Thomas ek antwoord jou sommer. Toe die universiteite gestig was in 1167, 1231 en 1636   was dit Christelike universiteite wat die skeppingsleer verkondig  het. Ironies dat Harvard se leuse is "Veritas" wat  Waarheid beteken

Die agnostikus in die afgelope jaar

2013-01-10 Al wat jy gedoen het is om ’n hand vol vrot kaarte rond te skuif sonder om my vraag te antwoord: Hoekom word die woord 'wankel' (of 'totter' soos in die New World Translation) nie gevind in enige ander vertaling nie? Jou interpretasie dat "

Oor jupiter en optiese illusies

Mefiante 2013-01-10 Kobus, daar is niks verleentheid vir my nie, en ek wonder watse vreemde aannames jy moet maak om daarby uit te kom.  Ek verstaan goed wat Brianvds en Thomas hierbo skryf en het geen kwynings daaroor nie. Ook lyk dit nou asof jy impliseer dat m

Die agnostikus in die afgelope jaar

2013-01-10 My en my geloof kwansuis ‘vergat’, nogal, komende van Chris, ’n obsessiewe (self erkende een) agnostikus, wat só is juis vanweë die feit dat hy oor sy verkeerde spirituele keuses (wat hy nie een as sodanig kan insien, nie)

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-10 Dit moet vir mefiante ’n verleentheid wees om die sogenaamde ‘ondersteuning’ van Brianvds, wat gedurig vertel hoe hy nie verstaan wat ek sê, nie – en sy kommentare daarop bevestig dit – en dan natuurlik ongelowige Th

Vir Angus oor kwyntempo

2013-01-10 Jaak, die definisie van ’n intellektueel is juis iemand wat geleerd is bowens sy eie intelligensie ... shaaim ... duidelik ...

Eerste 2013 uitdaging vir Kobus de Klerk

2013-01-10 Ademlose stilte is ook 'n antwoord ...

Etniese soomloosheid van Chinese kultuurrewolusie?

2013-01-10 Mao said: Power comes through the barrel of a gun ...

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-10 Thomas & Brianvds, dankie vir jul ondersteuning.  Soos tevore al aangedui, op die ou einde doen ek die moeite nie vir Kobus se baat nie want dit sou ’n enorme mors van tyd wees. Kobus misgis hom erg as hy dink ek sal sy onredelikheid

Werklik dwars?

Et1 2013-01-09 Jan Rap, ek glo nie jy dwaal nie. Net mense met insig kon die huidige mislukte bestel voorsien. Max en sy insiglose navolgers het vir die mediaverslaafde mensdom ’n paradys belowe en "regse" etikette aan diegene gehang wat van hul ver

Die laaste Afrikanerleiers: 'n Opperste toets van mag

Reinier 2013-01-09 Die boek se materiaal is uitstekend, maar dit gaan gebuk onder ’n Afrikaanse vertaling wat op plekke effens lomp voorkom, met o.a. direkte vertalings van Engelse idiome, wat ek steurend gevind het.  So moet ons bv. lees dat Vorster "

Vraestelle met antwoorde

2013-01-09 Brianvds, jy's 'n rakker!

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-09 Kobus, jou persoonlike aanvalle is net so absurd soos jou beweringe oor fisika/optika/projeksie ens. – en ewe effektief.  Hulle kwel my aansienlik minder as jou selfdienende verdraaings van feite en fisika. Jy verstaan duidelik nie hoe die

Evolusie van die mens

2013-01-09 Jan, soos ander reeds uitgewys het verstaan jy miskien aspekte van evolusieteorie verkeerd. Ander van jou vrae is heeltemal goeie vrae, en op vele van hulle sal ons straks nooit antwoorde kan kry nie omdat die nodige getuienis nie altyd meer bestaan

Die agnostikus in die afgelope jaar

2013-01-09 My verwysing was na Ps. 93:1 en nie na Jes 40:22 nie. Dit was na aanleiding van dit wat jy kwytraak: "Wat Psalm 93:1 aanbetref, verwys die Woord juis daar na die aarde standvastig om sy eie as wentel in sy wentelbaan wat daaruit nie kan beweeg, n

Vraestelle met antwoorde

2013-01-09 Moet nou nie mal wees nie Jan. Beide my kinders (Juandré-Jean en Clarissomé) se Afrikaans is eintlik nog heeltemal okay. En hulle skool het juis die ander dag so great show gegee, in Afrikaans! So om hulle te reward vat ek hulle hierdi

Steeds die ewige oproep tot versoening

2013-01-09 Jan Rap Daar is baie dinge verkeerd in Suid-Afrika - selfs Cyril Ramaphosa stem met jou saam. Die ANC is 'n vrotsige regering - elke denkende persoon insluitende swart intellektuele soos Mamphela Ramphele (en Cyril as hy onder die stort staan) stem

Hans en sus aangetrek vir kerk

2013-01-09 Hans, Dis ’n oulike kiekie. En niemand kan stry oor daardie wit hare en vel van jou nie. G'n wonder jy is so trots Afrikaner. Ek glo natuurlik nie dat die kruisbande jou renons in kerk gegee het nie  - so iets bly &rsqu

En tyd stap aan ...

Anthony Wilson 2013-01-09 Dankie Yuri vir ’n wonderlike storie uit ’n wonderlike tyd. Klein dorpies het nog altyd vir menige van ons ’n bekoring gehad wat jy net nie in die stad kry nie. Daar waar respek met ’n hoofletter gespel word. W

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-09 Mefiante: Ja, hou hom aan die praat. Hy skiet homself steeds meer en meer in die voet.  :-)

En tyd stap aan ...

2013-01-09 Pragtig beskryf en tog ook so hartseer. Pouveer

Die agnostikus in die afgelope jaar

2013-01-09 Dit bly verbasend om te sien hoe agnostici eenvoudig geen insig vertoon in wat hulle opdis, nie. Meer dikwels  as nie, ondersteun hulle juis wat ons sê, soos nou weer met Chris die  geval, is. Hoe ironies is Chris se aanhalings ui

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-09 Mefiante, Die hoeke-bewerings wat jy maak is die demonstrasie van die snert wat jy blykbaar self glo, sonder om te besef dat wat jy sê, ny standpunte eintlik ondersteun. Al is beide die maan en die son se hoeke gedurende sonsverduistering k

Oor jupiter en optiese illusies

Thomas 2013-01-09 Dagsê Mefiante Ek ondersteun jou volledig met jou afleiding dat KdK glad nie verstaan wat hy "copy & paste" uit sy Google-bronne nie. Die situasie word verder vererger omdat hy dit, waarvan hy nie ’n snars begryp nie, nog

Verregs en satanisme is al amper ewe diskriminerende terme in SA-media!

2013-01-09 Korrek ... altwee groepe is ketters en verdien die brandstapel, haha ... veral die rassiste ... of is dit nou raassiste ...

Wie is Gerdus Senekal?

Anmorie Viljoen 2013-01-09 Hey jong! Awesome om te sien jy doen so goed! xx

Evolusie van die mens

2013-01-09 Beste Jan,  Ja, die evolusieteorie is maar ’n moeilike ding vir ons almal om te sommer so te verstaan, veral as jy dit met “gesonde verstand “ vanuit jou studeerkamer voor die rekenaar wil sit en uitpluis.   Om te ko

Evolusie van die mens

2013-01-09 Raak gepraat Jan, en nee, daai ding-tussen-aap-en-mens se bewyse bestaan nie, het nooit, sal nooit. Behalwe nou vir die "stickers" op die agterruit van ’n kar. Die kar van mense wat aan die evolusie-geloof hang. Het jy al ’n o

Vraestelle met antwoorde

2013-01-09 Dag Jan, ek stem saam met die eerste 3. Wat vraag 4 betref moet ons in gedagte hou dat die Afrikaner se probleem is die feit dat hy gedink het die minderheid kan bly staan in ’n demokrasie. Een arend tussen tien aasvoëls gaan steeds sy ga

Evolusie van die mens

2013-01-08 Jan Rap, moet sê dat jou stelling: "waar kruis die opwaartse breinkapasiteitskromme met die afwaartse omgewingsaanpassingskromme?" my nou mooi deurmekaar het. Net soos evolusie. Nee wat, ek sal maar antwoord soos Sedgwick (Darwin se m
Top