Reusedwerg2012-12-26Hans, ek voel presies soos jy. Ek is effens moeg om die Jannie Jammergat houding van ons medemense te sien en te aanvaar. Dit skree ten hemele. Ek kruip en buig nie my knie voor enige verganklike wese nie. Ek vra ook nie askies vir enige "sonde
Thomas2012-12-25Mefiante
Volgens Kobus is al die wetenskaplkes verkeerd en dat slegs hy met sy spirituele intelligensie al die antwoorde besit. Jou nagraadse kwalifikasies beteken dus niks omdat die ganse akademiese en wetenskaplike wêreld saamsweer om onwaa
2012-12-24Duitswester
Partykeer ry ons sommer net omdat ry ry is – gewoonlik sien ek waarheen as ons daar aankom.
Trienie
Dis maar soos julle vrouens se koppe werk.
Frans
Nee, heeltemal te laag daarvoor en daar was ook nie bos in die omgewing nie.
2012-12-24Dag Duitswester
Die stadige verduideliking is ’n piesang van hierdie kleur.
Die bietjie langer een is dit is soos ’n braaivleisvuur; hoe verder weg jy van hom af is hoe minder hitte kry jy. So, hoe verder weg jy van ’n plan
2012-12-24Ek moes bygevoeg het dat dat die foto van die voorgestelde kol eksperiment die hele helder agtergrond wat so om en by 500 meter breed is, moet wys.
Neels2012-12-24Armstrong het eers op 21 Julie 1969 op die maan geland. Miskien was Tone maar net verward oor die tyd-ruimte-paradoks ... En dit was (hier by ons) laataand (het self as 12-jarige dit op Voice of America geluister. Kan dink dat Tone stuurs sou wees
2012-12-24Kobus, asof dit nie genoeg was nie dat jy jou eie natuurwette vervaardig, moet jy nou ook jou eie geskiedkundige en statistiese feite opmaak. Bv. Euler is nie in Rusland gebore nie, maar in Switserland waar hy ook groot geword het, alhoewel hy op di
2012-12-24Kobus, ek kan nie kop of stert uitmaak van waaroor jy aangaan nie. Jy sal moet leer om so te skryf dat ander mense kan verstaan wat jy sê. Wat jou idees oor die groottes van skaduwees ens. betref, voel vry om jou berekeninge in te sluit - om bv. uit
2012-12-23Beste Leon,
Angus is ongelukkig reg as hy by implikasie sê dat jy jou asem op de Klerk gemors het — soos hyself en ek en talle ander wat ook al in dieselfde gat getrap het. Ek wil ook my stem by syne voeg en jou bedank vir jou tyd wat jy hi
M Annandale2012-12-23God het die hemel en die aarde in sewe dae geskape. Dit glo ek. God het Jesus Sy enige gebore seun gebore uit die maagd Maria - gegee om gekruisig te word. Neer te daal na die hel en op die derde dag weer op te staan - sodat ek die ewige lewe sal erf. Dis
Marguelette Louw2012-12-23Hi,
ek is die skrywer van hierdie lyriek "Truth is a weapon" en sien dat my naam verkeerd gespel is in die post.
Kan julle dit assblief regmaak? Weet nie of die typo aan my kant of by julle gemaak is nie - dis verse
2012-12-22
Dag Jan,
nou wonder ek so saggies en teer. Daar waar jy sê "ek dink op pad iewers heen" Ek vra toe myself, Myself, as hy nie op pad is iewers heen nie, hoe werk sy ryery dan?
Veilige reis vir jou
Duitswester
Kobus2012-12-21Erensto, of sommer in Afrikaans Ernst.
Dis nou wragtag 'n trol brief (Engelse definisie van forum "trolling"). Dis die een veralgemening na die ander. Die groot grap is natuurlik, dat terwyl jy die Afrikaner uitkryt dat hy nie saam kan
2012-12-21Mefiante se bewering dat teorieë deeglik en noukeurig teen die werklikheid getoets word en waar hulle onvoldoende is, word hulle óf verfyn óf vervang, is van waarheid ontbloot – veral ook in kosmiese konteks (waarmee ons juis besi
2012-12-21Angus, dis maklik om julleself te vermaak deur te aanvaar dat simboliese goed letterlik deur gelowiges opgeneem word. Maar hei, as dit jou bootjie laat wieg gaan gerus voort; daar is seker nog boekdele waaroor jy en Heiden julle pap kan swehoen, ve
2012-12-21Thomas
Hoekom is jy so lelik met die man? Hy simpatiseer dan met ons en daar is wel waarheid in sy stelling dat daar blankes is wat heul. Buitendien, hy's ook nog seer want hy het van sy mense in plaasaanvalle verloor en mens kan niemand kwal
2012-12-21Dagsê Erensto
Ek is bly jy is so gelukkig in Itali?. Jou skrywe vervul my met diepe dankbaarheid dat jy nie meer hier in Suid-Afrika is nie om jou boodskap van verdoemenis persoonlik te versprei nie. Hoekom mors jy jou tyd met ons agterlike
2012-12-21Interessante een daai van die "kwaste" - ek kan sweer my taalonnie in matriek het onderskei tussen kwaste (in hout) en kwasse (pensele), maar ek sien die Woordelys en Spelreels, sowel as HAT, gee net een meervoudsvorm aan. So leer mens ...
Wat
2012-12-21Jan Rap: Ja, die wetenskap kan dikwels nogal teen-intuïtief wees. Nie dat ek in elk geval juis genoeg kennis het van fisika om veel daaroor te kan sê nie. Miskien sal iemand wat die vak werklik goed ken een of ander tyd vir ons meer sê.
Henri2012-12-21More kom, maar le geruisloos - stil.
Vandag is ek hier, nou
wil ek maak, maak wat ek wil
want ons is jonk
jonger nou, as ooit
Het is juist goed dat ik de glorie derf,
Daarom moet ik iets goeds maken voor ik sterf
Genoeg om te d
2012-12-21Ek hoop Varkspek is net moedwillig met sy gebruik van die woord "survive". Dit is verblydend dat een van die Afrikaanse hoofstroomkoerant blykbaar uiteindelik besef dat Afrikaans, veral as spreektaal, besig is om in 'n gemors te ontaard. Sedert
2012-12-20Dagsê Leon
Dis lekker om 'n goedingeligte stuk te lees - jy het duidelik breuke en langdeling baasgeraak!
Ons wag saam met jou op die vermaaklike kommentaar uit mamparraland.
Groetnis
Thomas
2012-12-20Beste Leon,
Dankie dat jy jou kosbare tyd afgestaan het met hierdie brief. Lank terug het ek ook my asem gemors toe ek gedink het ek sal die parallaks, en hoe afstande gemeet kan word deur eenvoudige skooldriehoeksmeting, aan die heer De Klerk kan verdui
2012-12-20Beste Heiden,
Dis darem waar woorde wat jy spreek. Iemand wat beweer dat die mens die produk van evolusie is , ken ook nie sy Bybel nie, want in Genesis 2:6 staan daar tog duidelik: Die here God het toe die mens gevorm uit stof van die aarde. Verde
2012-12-20Kobus skryf:
[[[Julle steun op die blote teoreties is julle ondergang - vandaar dat julle nie instaat is enigiets wat ek sê werklik te weerlê nie ]]]
---Jy maak selde duidelike, ondubbelsinnige en toetsbare stellings. Daar is dus dik
2012-12-20Thomas, ek hou nogal van die woer-woer-beeld wat Kobus gebruik. Die woer, dis nou KdK, besig om sy oponent in die rondte te draai aan sy twee duime.
2012-12-20Kobus, die fisika- en optika wette en verhoudings wat ek gebruik om jou onnoselhede te ontbloot is al só deeglik teen die werklikheid getoets en geldig bevind, dat jou standpunt eenvoudig overdedigbaar is. Jy kon net so wel beweer het dat die