2012-12-20Kobus
Dis soos jy sê - daar is by niemand twyfel oor wie die mamparra is nie. Volgens jou is die hele wêreld se sterrekykers 'n spul mamparras en net jy weet dat dit wat hulle dink Jupiter se mane is, iets anders (optiese illusies?) i
2012-12-19Jan Rap, ja, daar is allerlei probleme met korrupte politici en so aan. Dit het in die ou Suid-Afrika ook maar so gegaan. Dit gaan so selfs in vele westerse lande. Nou nie juis iets om verheug oor te wees nie, maar ek het ook nie altyd die energie om daar
2012-12-19Julle steun op die blote teoreties is julle ondergang - vandaar dat julle nie instaat is enigiets wat ek sê werklik te weerlê nie - mens kan nie die teorie gebruik om die werklikheid, die feite, ongedaan te maak, nie - dit behoort ook vir jull
2012-12-19Brianvds, dit is inderdaad so dat teorieë deeglik en noukeurig teen die werklikheid getoets word en waar hulle onvoldoende is, word hulle óf verfyn óf vervang. Die sukses van juis díé wetenskaplike metode om nuwe ken
2012-12-19Die grootste mamparra is natuurlik die outeur van die brief hierbo - naamlik ongelowige Thomas. Na bykans 95 bydraes waar die kwessie van wat ek werklik sê in baie detail bespreek is na alle kante toe, kan hy steeds nie uitmaak wat ek werklik s&ecir
Kobus leeu2012-12-19Sonny Holworthy Motsamai is not a recording artist but embarked on his first headlining tour, the Sunlight tour in October through December of 2012. Selling out venues across the country, the tour had 22 shows. he deserve to win
Tilly Molete2012-12-19I agree with you Marcus, Sonny Holworthy Motsamai s voice is much much more better than afro pop singer Unathi Msengana !! i'm not saying Unathi doesn't have a great voice but small package guys, sorry! I say Unathi will never be a diva !
2012-12-19Mefiante: Dit wil voorkom of Kobus dink teorie werk vandag nog soos in die dae van die Antieke Grieke, toe filosowe in hulle leunstoele gesit en teoretiseer het en nooit hul teorieë getoets het aan die hand van waarneming nie. Moderne wetenskap werk
2012-12-19Jan Rap
Ja die verkragting en voortdurende minagting van die grondwet deur die huidige regering is 'n enorme probleem. Ons as minderhede het juis 'n strategie nodig omdat die meerderheid van die bevolking op die oomblik nog hierdie patetiese rege
2012-12-18Brianvds
Al gaan dit hoe sleg is daar altyd iets om voor dankbaar te wees; daar sal altyd iemand wees met wie dit nog slegter gaan. Die witbrood-onder-die-arm is 'n relatiewe begrip.
Die saak staan so, Brian; 'n ou kan nie my goed vat, dit
2012-12-18Karen, dis 'n grappie.
Maar alle grappies op 'n stokkie; die grootste plaag op aarde vir die rot is die mens, vir die vink ook. Om die waarheid te sê, die mens is die grootste plaag. Ek hoor oor die radio dat een of ander migrerende val
2012-12-18Jan Rap
Ek glo natuurlik nie die meerderheid van die deelnemers by Kodesa sou destyds in so 'n ondervredeling van SA in volkstate ingekoop het nie. Om egter nou daaroor te bespiegel is soos om te sê: "as Bryce Lawrence nou net nie.....
2012-12-18Kobus, vir die hoeveelste keer nou al gaan jy totaal onbevoeg te kere or hoe teoretiese oorwegings nie voldoende aan die praktika is nie. Daarmee wys jy nogmaals met een reuse vinger op jou kwynende verstand van dít waaroor jy onsin gorrel, w
2012-12-18Thys,
Terloops, die 'nè' in my voorlaaste sin moet 'n 'nie' wees.
Ja-nee daar is heelwat goed wat nie sin maak nie maar ek voel mens moet dit bespreek. Ek en my tuinboukundige assistent staan byvoorbeeld nou die dag na 'n vliegtuig wat taam
2012-12-18Jan Rap:
Ek weet nie genoeg van ekonomie om eintlik veel daaroor te kan sê nie. Maar ek kan self nie juis kla oor my situasie nie, vergeleke met hoe miljoene ander mense leef.
Neddo Tsima2012-12-18there is No One Else Like You bratha Sonny Holworthy Motsamai, you inpired me a lot, I have never seen a singer take the massive strong vocally that Sonny did.
Karen2012-12-18Ek werk vir 'n Plaagbeheer Maatskappy, hierdie is 'n baie wrede manier om van muise of rotte onslae te raak. Muise of rotte eet NIE kaas nie. Kry eerder 'n Plaagbeheer Maatskappy om jul probleem op te los op 'n veilige en menslike ma
Ponasasa Mswangwa2012-12-18Sonny Motsamai was entered prestigious VH-1 Song of the Year Songwriting Contest in the US. He writes such compelling melodies! Big up to him.
2012-12-18JR, ek dink daar is 'n verskil tussen die konsep van paralelle heelal (of paralelle bestaan van wat ook al) en die veelal-heelalle konsep wat Hawking nou nie juis in "glo" nie, maar as 'n teoretiese moontlikheid beskou. Ek kry nie die indruk uit
2012-12-18O, ek is seker jy sal wil verduidelik, mefiante - maar in jou soort van verduidelikings het ek geen erg nie - jy sit en papegaai teoretiese gegewens sonder dat jy die d\e grip het hoe dit in die praktyk in baie veranderlikes en baie ander faktore wat 'n r
2012-12-18Nou ja, lyk of Kobus nou maar gaan weghardloop. Eintlik tot my verligting want ek is ook al moeg van hierdie "debat." Ek plaas die woord in aanhalingstekens omdat daar in werklikheid geen wetenskaplike debat is oor enige van die kwessies nie. Di
2012-12-18Hallo Sarie, al 100 die gewildste gedigte is op die webwerf wat spesiaal vir die projek geskep is - jy hoef geen boek te koop om hulle te geniet nie! Gaan kyk gerus hier: http://gewildstegedigte.co.za/GroeteBibi
2012-12-17Kobus, los nou daai byvoeglike naamwoord zol wat jy so gierig rook. Dit verduister jou redenasievermoëns net meer. Bespiegel jou eie spieël se refleksie en dink ’n slag voor jy sulke strooi verkondig want dit doen jou geen guns
2012-12-17Dankie, vir die addisionele inligting Charl. Dit maak baie sin uit. Die JWST sal dus permanent in opposisie met die aarde wees soos wat die geval met Jupiter op 3 Des. was. Hy gaan dus min of meer elke aand teen sononder in die ooste opkom. Di