2012-12-13Dolf
Hoekom antwoord jy vrae wat nie gevra word nie? Volgens jou is die meting van ’n ligjaar so onakkuraat dat enige berekening van die ligging van verafgeleë hemelligame onmoontlik en totaal spekulatief is – tog kan jy glad nie s
2012-12-13’n Alternatiewe manier om dit te verduidelik is met dimensionele analise. Spoed (van lig byvoorbeeld) is die afstand wat afgelê word gedeel deur die tyd wat dit neem om daardie afstand af te lê. Die dimensies is dus [af
2012-12-13Thomas,
Man, om die waarheid te sê, ek HET jou vragie heel gepas en HEELTEMAL korrek ingevul, dankie. Of dit nou in jou “boekie” inpas of nie, skeel my werklik glad nie – die waarheid is die waarheid en dit is dit. Jy sien,
2012-12-13Brianvds,
Ek lewer kommentaar op jou stelling dat ek kwansuis nie eintlik enigiets sê en nie eintlik enige toetsbare stellings maak, nie.
Wat beteken 'eintlik' vir jou?
Jy het of nie behoorlik besin voor jy die aanmerking
2012-12-13Wat anders as sensuur sou jy jou en ander kreasioniste se poging om evolusie uit skole te hou? Wat anders as sensuur is dit om die akademiese studie van die Bybel en die implikasies daarvan te weerhou van die oorgrote meerderheid van
2012-12-13Kobus de Klerk skryf (13 Desember 2012 om 11:40 vm):
>>>Ek volstaan egter ook daarby dat dit prakties moontlik is om die skadu van ’n standaard diepruimte satelliet waar te neem teen sulke resolusies onder gunstige omstandighede &hell
2012-12-13Dolf,
Die klomp bevestig in essensie wat jy (en ek ook) sê – veral Claassen se aanhaling – maar wil dit opsluit in hul eie terminologie doen. Dit is hulle irriterende manier – hulle sal weke lank en maande lank oor beusela
2012-12-13Raed-na-Gael – Ag asseblief tog? As ek dan vir jou sê die lug is blou dan kan jy vir my sê, nee ek is verkeerd want die lug is blou?
En as ek NASA se korrekte gebruik van die terme ‘ligjaar’ en ‘jaar’ in die
2012-12-13Dolf
So jy kon toe nie ’n wetenskaplike antwoord ge-Google kry nie toe vergas jy ons op die spiritueel intelligende weergawe daarvan. Al gevolgtrekking wat ons dus maak is dat jy, nes Kobus gewoon nie die wetenskaplike kennis het om my eenvou
2012-12-13Mefiante,
My verskoning.
Ek ken die goed, maar in my haas het ek nie behoorlik aandag gegee aan my berekenings metode nie – ’n les vir die hoeveelste keer – met wiskunde is dit bepaald ’n kwessie van hoe meer haas hoe
2012-12-13Cornelius
Ek gun jou jou vreugde oor kersfees. Ek onderskryf die beginsels van naasteliefde en mededeelsaamheid veral in hierdie tyd – my motivering is bloot dat dit die regte ding is om te doen. Ek neurie selfs saam as Stille Nag speel omdat
2012-12-13Hello Raed-na-Gael
Sou jy omgee om die gedeelte uit Galasiërs waarna jy verwys te verduidelik. Ek moet toegee dat ek jou punt dalk mis oor my eie onnooslikheid, maar ek sien nie die insig wat dit bied wanneer dit kom by ’n uitspraak op ab
2012-12-13Ag, ou Raed-na-gael, jy het die klok hoor lui en weet nie waar die klepel hang nie. Ruimte en tyd is beslis nie dieselfde "ding" nie. Taal mors nie deur twee woorde gebruik vir presiese sinonieme nie. Miskien het jy vaagweg gehoor van tydrui
2012-12-13Die Karoo is by uitstek geskik vir kragopwekking deur sonenergie. Planne moet nou beraam word om hierdie onuitputlike energiebron aktief te benut.
As die Karoo, en ander dele van die land, onbewoonbaar word vanweë fracking, is dit vir almal &rsq
2012-12-13Dis nou tipies van julle agnoste. Julle het geen spirituele insig in wat in die Bybel staan nie, maar dis omdat julle met die SKA-teleskoop probeer om die ouderdom van fossiele te bepaal dat julle die parallaksfout maak. Vir sulke godslasterlikhede
2012-12-13Panda,
Wat verstaan jy nie? Ek het nie gesê ’n ligjaar word gebruik om “tyd” mee te meet nie, soos in “ligjare gelede” nie. Ek dui op die belangrikheid van “tyd” in die berekening van ’n l
2012-12-13Ligjaar is NIE ’n eenheid vir tyd nie, Dolf, maar vir afstand. Jy ken nie jou astronomie nie. Die definisie van ligjaar volgens my naaste astronomie-woordeboek is "A unit of distance equal to the distance traveled through space in on
2012-12-13Enigste een wat histeries is, nog steeds, is maar net jy, Chris. Die skoen pas jou en jy is besig om dit aan trek onder ’n luide gekerm en geklae van snert. Jy wil dit nie weet nie, dit is duidelik, maar daar is nog hoop vir jou. Solank
2012-12-13Thomas,
Dankie ook vir jou bevestiging dat ek en Kobus toe in die kol was met ons redenasie ten opsigte van die onakkuraatheid van ’n ligjaar in ag genome al die “aannames” wat daaromtrent gemaak word. Sien gerus ons vorige skry
Mefiante2012-12-13Kobus, met elke woord wat jy skryf oor CCD en resolusie ens. word dit al hoe duideliker dat jy nie die vaagste benul het waarvan jy prewel nie. As ek jy was sou ek erkentlik wees daaroor of ten minste stil wees tot ek kennis op hoogte gekry he
2012-12-13Panda, moet nou nie simpel wees nie. Jy weet tog daar is 7,23 ligkilogramme in ’n kubieke desibel, waaruit ons maklik kan aflei dat daar 57 vierkante gauss is in 25 meter-dae, en daaruit volg die antwoord op jou vraag dan heeltemal logies. :-)
2012-12-13Dolf:
Die parsek word so gedefinieer dat daar geen onduidelikheid is oor watter afstand dit is nie (want dit word gedefinieer in terme van meetkundige idees, nie ligjaar nie). Jy sal nie weet nie want jy bodder nie om te gaan oplees oor hierd
2012-12-13Ag hel – wragtig nog een wat sukkel! Die aanhaling van jou oor die kommentaar van NASA is niks mee verkeerd nie want as jy dit korrek aangehaal het, word daar uitdruklik gesê op ’n afstand van 13,5 duisend miljoen ligjaar en waaruit
2012-12-13Heiden:
Etlike jare gelede het ek ’n tyd lank in Nederland gewoon. Ek sien toe een dag in ’n TV-gids dat hulle die woord "wolverine" in Nederlands vertaal as "vrouwtjeswolf." En wat jy hier bo beskryf klink nog
2012-12-13Kobus:
Ek sien jy het intussen toe wel in daardie Jupiter-debat op my vraag oor Ganymede se magnitude gereageer, so voel vry om dit dan nie hier ook aan te spreek nie. Diegene wat daarin belangstel kan dit daar gaan lees:
https://www.litnet.co.za/
2012-12-13Kobus:
Professionele sterrekundiges meet Ganymede se magnitude op ongeveer 5.
Jy verskil van hulle. Jy erken self jy weet nie wat die magnitude dan wel is nie en het geen manier om dit te bepaal nie. Nou hoe op dees aarde weet jy dan die professio
2012-12-12Foeitog, die arme Kobus en die kruis waaraan hy homself vasgespyker het. Jy kan net die mantel van martelaar dra as iemand anders dit aan jou gedoen het.
Jy is ’n verleentheid, nie net vir jou self en jou geloof nie, maar sekerlik ook vir LitN
2012-12-12Doodernstig Trienie, om die waarheid te sê, dit was vir my snaaks dat ander mense verbaas was daaroor want ek het gedink dis standaardpraktyk in die koue dele van die land. My tuinboukundige assistent (nou al 28 jaar by my) sê hull
2012-12-12Jy het verkeerd uitgewerk, maar ons praat van twee verskillende tipes tegnologie, menfiante.
Staak nou maar gerus jou onvolwasse sydelingse aanmerkinkies en praat soos ’n volwassene. Ek is in geen hoek nie, en as jy nog in die hoek voel, kan
2012-12-12Kobus de Klerk skryf (12 Desember 2012 om 11:57 vm):
>>>’n 2 gp kamera sal vir jou ’n fotobeeld van ongeveer 770,528 x 515,808 gee…<<<
En hoe op aarde kom jy daarby uit!? Gee vir ons asb. ’n betroubare
2012-12-12Kobus, die Afrikaneridentiteitsfondamentstorie mag wel so wees en die mate waartoe dit wel so is het ek geen pyn mee nie. Hoe mens dit gaan kwantifiseer en wat die uiteindelike kwantum gaan wees, is vir ouens of hulle vrouens met meer tyd as w
2012-12-12Stem saam Reusedwerg, musiek bly musiek. Wat die moderne lawaai betref, ek het beslis beter geluide uit ’n hondsdol aap hoor kom as wat die vuilgatte met geskeurde klere staan en gil in ’n mikrofoon.
Ek deel ook jou probleem met jou stem,