Kommentaar

My geliefde: Liewe Pappa

Theresa Buscher Potgieter 2012-12-08 Baie deernisvolle storie.  Ek hou baie daarvan.  Die verlange van die kind na haar ver pa vang my hart vas.

Die Sê se eie drie-eenheid

2012-12-08 Beste Thomas,   Fiksie werk mos in drieë. Alles wat snaaks is, kom in drieë: die drie varkies, die drie-enige god, Goue Lokkies en die drie bere, three blind mice, thee Billy goats Gruff; grappe soos die Engelsman, die Ier en die Skot; &n

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-08 Brain, bedoel jy nie dalk 'n benaderde 'radius' nie?

Die Sê se eie drie-eenheid

Dries van der Walt 2012-12-08 Jy is nie lekker vars nie , hou aan spot ons sal sien wie lag laaste

Kobus, kom soos jy is

2012-12-08 Wie is die HERE vir jou, as jy SY opgeskrewe Woord verwerp, ou man? Wat weet jy van nederigheid, as jy die arrogansie, verwaandheid en vermetelheid het om SY uiters kosbare geïnspireerde Woord te verwerp? Ek werk onder die armes - indien jy dit ni

Die Sê se eie drie-eenheid

2012-12-08 Jy demonstreer maar net weereens die tipiese agnostiese insigloosheid en onvolwassenheid, Thomas. En ons ken jou as opgeblase grootprater wat nooit 'n bydrae kan lewer tot 'n gesprek nie en as jy wel toetree, dan is dit in jou hoedanigheid as 'n siekli

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-08 Beste Angus, 48 Lj =  454,180,000,000,000 km., en dis ’n feit. Kobus en Dolf kan maar dié syfer laat oudit. As jy nou ligjaar en jaar as sinonieme gebruik soos Kobus en Dolf dan is jy mos volgende jaar 4.5418 x (10^14)  kilometers

Wiskunde-vraestelle: Graad 12, November 2011

Johanna du Raan 2012-12-08 Dankie vir die site. Kan ek vrae vra indien hulp benodig? Dankie Johanna    

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-08 Enigeen wat nog wonder hoe algemeen Jupiter se mane waargeneem kan word, kan dit onder meer saam met hierdie entoesiaste deel http://astrobob.areavoices.com/2009/08/31/jupiters-children-go-into-hiding/ ...of sommer net kyk hoe baie inligting in die algeme

Kobus, kom soos jy is

2012-12-08 ...nes ons is Gay ou man, nes ons is... ons is nie 'n massa produk wat van die kapitaliste in hul Christelike Nasionalisme se geldband afrol nie; die een 'n kopie van die ander nie... elkeen is uniek, ons Skepper het dan selfs die hare op elkeen se kop ge

Trienie Mahne: Die Kobus de Klerk-geval

2012-12-07 Dis nou vir jou te seg Dolf... nietemin, ek glo jy verwoord die Fariseërs se afsku teenoor Jesus onse HERE na Sy waarskuwing aan hulle in Matteus 23 wel op... ek glo ook jy en jou infernale hoëpriester Kobus de Klerk sou my met graagte vandag aa

Haikoe-kompetisie: Nog 4 haikoes deur Nicolette van der Walt

Nicolette van der Walt 2012-12-07 "purperwinde" moet een woord wees :)

Kiekies: ATKV-Rieldanskompetisie Finaal 2012

Mimi Boshoff 2012-12-07 Pragtig, pragtig, gee my skoon hoendervleis! Is daar dalk 'n DVD te koop???

Die Sê se eie drie-eenheid

2012-12-07 Thomas — Hierdie wonderlike stukkie insig verdien voorwaar die toekenning vir 2012? Groete Panda

Die Sê se eie drie-eenheid

2012-12-07 Thomas, ja, gaan kyk maar na die nuutste plasing daar op die Jupiter-debat (my repliek is op die oomblik nog nie geplaas nie, maar ek dink jy sal self sien wat se twak hy praat, want hy plaas nogal ewe self die skakel wat sy eie bewerings weerlê!).

Kobus, kom soos jy is

2012-12-07 En daar bars jy Kobus se borrel - hy was nog altyd vas oortuig daarvan dat hy alles weet.   Thomas  

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-07 Korreksie op my vorige plasing: Jupiter se deursnee is omtrent 70 000 km, nie 7000 soos ek geskryf het nie!

Leon Retief se darwinisme-verdediging

2012-12-07 Goeiste, ja. Brianvds se eie skakel weerspreek hom en veral vir Karel direk - ek haal uit sy skakel aan: " He therefore enrolled Charles at Christ's College, Cambridge in 1827 for a Bachelor of Arts degree as the qualification required before t

Leon Retief se darwinisme-verdediging

2012-12-07 Kobus, hier is wat jy in jou boodskap geskryf het:   "Die het hy wel afgehandel, maar sy belangstellings het weer gekwyn en voor hy kon verder studeer om wel uiteindelik sy BA (die eerste stap in teologiese studies destyds aldaar) te behaal he

Wetenskap versus God

2012-12-07 Henrietta:   Die wette van gravitasie ens verklaar heeltemal goed hoe sterre en planete beweeg. Sover ek weet stem selfs diep gelowige wetenskaplikes daarmee saam. Hulle sou dan wel miskien van mening wees dat God daardie natuurwette in die eerste

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-07 Kobus, ek haal aan uit daardie skakel wat jy self geplaas het:   "Under the modern logarithmic magnitude scale, two objects whose intensities (brightnesses) MEASURED FROM EARTH in units of power per unit area..."   en &n

As ons moetie en bygeloof bo werklikheid stel

2012-12-07 Die kwaksalwers was maar nog altyd met ons. Wat my bekommer is dat heelwat hoofstroom-navorsing besig is om in dieselfde twakkerasies in the verval. Die farmaseutiese industrie is dikwels veel meer daarop uit om geld te maak as om medisyne te maak.  

Trienie Mahne: Die Kobus de Klerk-geval

2012-12-07 Cornelius, Jou uiterste haat en onvergewendsgesindheid teenoor Kobus en die enigste ware christelike geloof, wat jy so gruwelik belaster en besmet met jou kettery teenoor die enigste Ware Woord van God, die Bybel, en jou dwase insae teenoor&nb

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-07 Kobus, Dankie vir jou skrywes. Ek is nog nie tien jaar op hierdie forum nie en ek het al klaar volle begrip van die optredes van ons agnostiese/ateïstiese vriende en verwag reeds nie veel meer van hulle nie. Daarom stem ek saam met jou beskr

Wetenskap versus God

Riri 2012-12-07 Jong ek weet nou nie, maar ek glo Tienie het die artikel geskryf om haar opinie uit te druk oor haar dank vir iets wat mooi is op haar manier, maar nou braak mense nou weer gal want niemand gun iemand iets nie. Sy het nie gesê dat evolusi

Oestyd-skryfuitdaging: "Oestyd sonder ’n wingerdlied" deur Cas Vos

Louis Pienaar 2012-12-07 Baie treffende en uitstekende skryfwerk, met ’n sterk spanningslyn en intrige. Die slot slaan mens se wind vieslik uit!

LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap

2012-12-07 Die gesprek/struweling oor God en die Wetenskap is ’n hartseer saak. Ken Wilber, ’n integrale filosoof, het ’n kaart van die werklikheid ontwikkel en noem dit AQAL – alle vlakke, alle kwadrante, alle lyne, ensovoorts. In sy n

Is Christenskap religie of godsdiens?

2012-12-07 Trienie Miskien moet jy die boek wat hier ter sprake is self lees. Dalk kom jy agter dat George Claassen ’n hoogsgerespekteerde wetenskapjoernalis is en dat sy gespreksgenote geldige standpunte het terwyl Fritz Gaum se gespreksgenote bloot hu

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-07 Dolf, Dit is maar tipies die agnostikus om die helfte van die inherente kwaliteit van ’n term of partikel te wil ignoreer en net die deel wat hulle (dink hulle) kan baasraak, uit te lig asof dit al is wat daar is. Ons weet dat die term 'lig

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-07 Brianvds, Jou druiwe is suur en jy het nie ’n liefde vir feite en waarheid nie, maar vir wanvoorstellings. Oor die wetenskaplike vasstelling van die helderheid (magnitude) van ’n galaktiese objek, knoei jy ook. Jy is reg, mense kan g

Wetenskap versus God

Henrietta 2012-12-07 Ek stem saam met Trienie.  Net so duiselingwekkend, indien nie meer nie, is die ONDERHOUDING van die ganse skepping, die heelal, deur die Skepper. Vir een ding:  hoe is dit moontlik dat miljuisende sterre en planete op hul plekke

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-07 ... en elders roem Kobus de Klerk so op homself: "Persoonlike beledigings is so vrugteloos, en so onvolwasse, en dui op ’n dolleë arsenaal, en daarom sal ek [[[[ Kobus de Klerk ]]]] nooit iemand iets toevoeg met die doel om so ’n

Leon Retief se darwinisme-verdediging

2012-12-07 In my vorige plasing het ek ’n skakel probeer plaas wat skynbaar nou êrens in die kuberruim verdwyn het. Hier is hy weer: http://en.wikipedia.org/wiki/Education_of_Charles_Darwin#Fourth_year_finals

Leon Retief se darwinisme-verdediging

2012-12-07 Brianvds het hierbo een honderd persent ondersteun wat ek gesê het – maar hy besef nie wat hy self skrywe nie en hy verstaan ook nie wat ek skrywe nie. Hierdie mense is so bot en insigloos. So is daar basiese dinge in die lewe, veral omt

Is Christenskap religie of godsdiens?

2012-12-07 Dag Trienie, geen skrywer wat nie ’n baie deeglike kennis het gaan jou rigting kan gee nie, en geen skrywer/dominee ens wat nie ’n baie deeglike kennis van die geskrifte, bedoelende die Tanahk en die B'rit Hadasha het gaan enigiets regk

Wetenskap versus God

2012-12-06 ’n Netjiese pakkie in mooi geskenkpapier is aanloklik en verdien waardering.  As ’n mens egter die presentjie oopmaak en vind dat dit leeg is, is dit teleurstellend.  So was dit ook met Tienie se artikel: die verpakking was moo

"Amptelike Verskoning" deur Claus Wegmann

monique 2012-12-06 lekke copy jy n stukkie FPK...   baaaaaie oorspronklik hoor!

Haikoe-kompetisie: 5 haikoes vir die nuwe samoerais van ons tyd deur Melt Sieberhagen

Ben 2012-12-06 Jy mag maar... Vir ’n grapgat kan jy besonders diep raak. Nie so diep soos Theuns Jordaan nie... Maar dan.

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-06 Ag, ou Dolf, jy is reg, man. Om jou ’n voorbeeld te noem, ek word volgende jaar 48 ligjare oud. Groetnis, Angus

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-06 Vir eens is jy reg, Kerneels – dit is nou met jou jakkals analise. Oulik hoe jy jouself beskrywe – elke nou en dan hoor ons jou tjanke – dit is waarlik jammer dat jy so aftjop, maar dit is omdat jy gedurig by die verkeerde plekke i
Top