2012-12-06Darwin het wel; Hy was boonop nogal ’n kenner van teologie.
'In the third week of January 1831 Charles sat his final exam. There were three days of written papers covering the Classics, the two Paley texts and John Locke's An Essay
2012-12-06Dolf: As iemand praat van "170 000 ligjare gelede" sal ons min of meer verstaan wat hy sê, en verstaan hy bedoel tyd en nie afstand nie. Maar niemand met kennis van sterrekunde praat so nie, behalwe dalk wanneer hulle spesifiek besig
2012-12-06Izak, moet "afdraande pad" nie dalk "afdraandepad" wees nie; soos "ompad" byvoorbeeld? Is die vrou op die prentjie, langs André, Philida? Indien wel, het die wynboere destyds werklik slawe uit Kenia gehad?
2012-12-06André: Jy sal my moet verwys na die kreasionistiese webwerf waar jy daardie inligting gekry het, maar jy verstaan in ieder geval die sitochroom-ding verkeerd. Vir een ding, vanweë die oortolligheid ("redundancy") van die
iCherrie eFit2012-12-06Is that how you gonna just up and leave? I don't want to give you my number..LOL!
It's nice shame...I love it, Good luck hope u getttit $$$$
2012-12-06Kobus: Soos ek bo gesê het, indien daar enigeen hier is wat voel dat ek jou vrae en argumente dalk nie KAN beantwoord nie, of as hulle bloot nuuskierig is om te hoor wat ek sê, is hulle meer as welkom om my te vra om dit te doen. Ek is h
2012-12-06Heil die leser.
In ’n verwoede aanval op my as persoon met absolute haat en oorweldig vol afsku, borrel Kobus de Klerk die volgende van diep uit sy hart in ’n woernaal hierbo iewers uit: "Arme Cornelius. Hy loop in die laaste tyd wee
2012-12-06Mmmm,
Ja, sekere liede sal altyd bly. Net soos die Ou vertaling se plek ook nooit sal verdwyn nie. Ek het nie probleem met vertalings nie, as jy iets se diepte wil ondersoek is verskeie bybels se uitlegkunde nogal handig. Vir my die mooiste is natu
2012-12-06Net om bietjie insig te verkry in die riool mentaliteit en intellek van Cornelius en Mefiante -
Collins English Dictionaray :
Plethora:
Definitions noun
superfluity or excess; overabundance
Pharos English Afrikaans Dictionary:
a ple
2012-12-06WOW! – Sandra,
Ek glo nie jy kon jou resensie met ’n beter samevatting afgesluit het dan: “Om dinge anders te kán maak, het ons die kennis van die wetenskap nodig; om dinge anders te wíl maak, het ons ’n nuwe b
2012-12-06Nee, Pauw. Dit is nie die heer de Klerk wat lieg nie, maar Pauw wat die waarheid verdraai totdat dit hom pas – en ons weet almal - ’n halwe waarheid is ’n volle leuen. So, dit is jy wat lieg.
Maar jy sê jy het Pr
2012-12-06Thomas,
Jy probeer jou eie onkunde verdoesel deur Kobus se direkte kennis vrae aan te val. Lees weer. Watter deel verstaan jy nie? Jy openbaar tipies die reaksie van iemand met beperkte kennis wat uitgevang is op sy sogenaamde “kennis-
2012-12-06Angus, ek is seker jou Rottweiler is ten minste in cos geïnteresseerd. Jy lê net so lekker in die son en tan, dan raak hy honger en jy moet gaan inskep, of jy nou sin daaraan het of nie. :-)
2012-12-06Brianvds,
Jy is maar ’n slegte verloorder. Nou kies jy die intellektueel oneerbare manier om my te probeer diskrediteer in stede daarvan om jou eie tekortkominge by die horings te pak. Tipies.
Jy het aangeneem dat ek niks weet van Kepler e
2012-12-06Dis 'n lekker manier om onderklere te koop.@Vrou....as die goed jou so walg hoekom lees jy dit? Dis net 'n vraag,nie 'n aanval nie ne'. Die kanse dat dit net 'n fantasie is is omtrend 99.95%.
Andre2012-12-06Vandag word die teorie van evolusie wyd aanvaar as ’n wetenskaplike feit. Op die oog af lyk dit ook inderdaad asof evolusie ’n onbetwisbare werklikheid is. Doen mens egter die moeite om bietjie dieper te gaan krap begin dinge sommer vinn
2012-12-06Die wonderwerke – en daar is al regtig baie – wat ons al in ons lewe saam met God beleef het, Thomas, staan vas en is Heilig as sulks – komende uitsluitlik van God – en was en is steeds om ons mee te bemoedig, bemagtig en te
2012-12-06Ai, Panda, hoe het ons dit met jou. Ek gaan dit so mooi stel as wat ek kan ... jy het nie die vermoë om te besef hoe irrelevant jou stellings is – behalwe natuurlik om keer op keer jouself in verleentheid te stel, nie.
Die verwysings n
2012-12-06Ontleder, ek het ’n probleem met hierdie stelling van jou:
"[Die wetenskaplik/kritiese persoon se] ... brein is net eenvoudig so gemáák, hy moet dit kan sien of eksperimenteel bewys"
Dit is nie so nie. Die wetenskaplik/kr
2012-12-06Jy's reg, Totius-hulle se vertaling is weergaloos. Waar wil jy nou meer ritme (ek weet nie of dit jambe of anapes is nie) as Psalm 91 byvoorbeeld.
Jan Deloof2012-12-05Baie dankie, Hein. Ik heb Jakes Gerwel niet persoonlijk gekend, maar dank zij uw In Memoriam heb ik nu een idee van wat hij betekend heeft.
2012-12-05Arme Cornelius.
Hy loop in die laaste tyd weer so rond hier op die forum en hy herinner sterk aan daardie arme verwaarloosde afgeranselde straathond wat nêrens ’n heenkome het nie en dan in die dorp op almal se sypaadjies gaan bollie.
Brian2012-12-05Die beste antwoord aan KdK is totale vermyding: sy psige smag na die aandag en hy kry dit ongeag hoe goed beredeneerd of hoe suiwer die bedoeling. Los die vent dat hy kan rol in sy eie waanstront.
2012-12-05Karel: As jy gaan kyk na sy nuutste plasings in dardie Jupiter-debat sal jy sien wat aangaan: hy lieg waarskynlik nie. Hy is so onkundig oor die onderwerp dat hy self nie besef hoe volslae onkundig hy is nie. Hy leef in ’n fantasiewêreld
2012-12-05Dankie Cornelius, dit was nogal vermaaklik gewees.
Net om duidelik te wees, wat my só erg verbyster is hoe mense heel en al verby mekaar kan praat. Gewoonweg gebeur dit net met postmoderne dwase wat dink woorde en konsepte kan enigiets
2012-12-05Panda: Dankie vir die vriendelike woorde; dit doen my brose ego baie goed. :-)
Helaas, soos jy in daardie Jupiter-debat sal sien, het selfs ek ook nou met Kobus geduld verloor. As hy nou wil dink hy weet meer as ek van die kwessie, is hy welkom. En
2012-12-05Kobus, ek weet nou beter as om eindeloos met jou te redekawel. Wat ek jou wel kan sê is dit: as jou kerk ’n probleem het met enige bevindinge van die wetenskap, is dit nou maar jammer vir jou kerk. Jy hoef my nie te glo nie. Jou kerk sal
2012-12-05Kobus:
Jy het nou moedig probeer om my vrae te antwoord, so nou voel ek half skuldig om nie alles punt vir punt te beantwoord nie. Dit sal so reausagtige boodskap afgee dat niemand dit meer gaan lees nie.
Die ding is, jou idees oor Kepler
2012-12-05Beste Thomas,
My Rottweiler is hoogs intelligent vir ’n hond, maar as dit kom by Sin, Cos en Tan, slaan sy verstand ook maar toe. Ek probeer nie eens om hom dit te laat verstaan nie.
2012-12-05Verbasend hoe agnostici sommer net tot gevolgtrekkings kan raak sonder die vaagste bekommernis of hulle reg is of nie. Om nie eens van daardie kinderagtigheid te praat, wat hulle net nie van ontslae kan raak nie. Brianvds maak sommer die wilde, wye
2012-12-05Brianvds – Die Engelse ekwivalente sou ek sê, is 'orbit' en 'rotate'. Jou gebruik van Afrikaans in die wetenskaplike besprekings waaraan jy deelneem, ongeag die Engelse opleiding, is uitstekend en die geduld wat jy aan die dag lê met
2012-12-05Angus,
Hoekom val jy vir Triene aan met jou ondeurdenkte skrywes? Al wat sy doen (in opregtheid én tereg só) is om God te loof en te prys vir Sy wonderlike skepping! Waar presies sê sy dat sy van julle (ateïste) verwag om die W
2012-12-05Beste Brianvds en Mefiante,
Kobus de Klerk se infernale spirituele intelligente uitstorting die afgelope ruk herinner my aan die keer toe die ou grote die volgende aan Angus gespu het: "Daar is die afgelope tyd ’n pletora van desk
2012-12-05Kobus skryf:
[[[Jy sien, ek het al geleer – wanneer julle beweer dat julle kreasioniste verkeerd bewys het, dan is dit juis op daardie gebied waar ’n ou moet toeslaan, want julle is eenvoudig nie instaat om dit regte kry, nie ]]]
---Ui