2012-11-30Kobus
Om die waarheid te sê dink ek ten minste almal hier op die Sê is so insigloos soos ek want ek sien niemand anders wat jou bontpratery ondersteun nie. Wat jy dus sê is dat die hele wêreld se sterrekundiges verkeerd is
Petronella2012-11-30My vraag is dieselfde as Pieter Swart hierbo: hoekom kan ons ou mense nie inskryf nie?
Is dit omdat jul jong denkendes, met vars "i-pod", "twitter", "mix-it", "tablet" idees het (ha ha ha)
Speel sommer; wou
Derek Meyer2012-11-30Hallo Kobus
Ek sien jy probeer nog steeds om mense te mislei deur lang Gish Gallops.
Ek kan jou een voorbeeld aanhaal waar jy en jou bronne oneerlik was.
Jou woorde: “Navorsers by Stanford en Purdue universiteite het ’n baie ops
2012-11-30Kobus — Ek het vermoedelik die skakel vir die Mars-wentelbaan weggelaat. Verskoning — maar hier is dit nou:
http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/archive/4/48/20120410002319!Mars_oppositions_2003-2018.png
Panda
2012-11-30Vir enigeen wat wonder waar Kobus de Klerk se desperate verdagmakery van Thomas en Jupiter se mane vandaan kom, lees gerus die oorsprong van Kobus de Klerk se infernale spirituele intelligensie hier [http://www.argief.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cau
2012-11-30Kobus — Dankie, vir jou moeite en hulp met die term retrogressie. My elektroniese woordeboek wat deur my woordverwerker gebruik word, skop elke keer ’n kabaal op as ek ‘retrogradasie’ i.p.v. retrogressie tik. Klink vir my baie soos
2012-11-30Beste Kobus,
Het jy enige "tasbare bewyse" oor hoe lewe op aarde ontstaan het? Miskien kan ons uitruil. Jy gee my joune, en ek gee jou myne.
Groete
Angus
2012-11-30Beste Kobus,
Met die herlees, vra ek om verskoning vir my vraag aan jou. Ek moet dit eintlik vir George Claassen vra waar en wanneer het Darwin geskryf van 'n oersop.
Groete
Angus
2012-11-30Die Spiritueel Intelligente een praat so bont dat ek nie altyd kan agterkom wat presies sy argument is nie, maar uit sy jongste boodskappe wil dit vir my voorkom of hy nie besef planete en mane beweeg in spesifieke, voorspelbare bane in plaas van om bloot
2012-11-30Beste Kobus,
Volgens jou het Charles Darwin aan ? vriend geskryf dat lewe 3.8 miljard jaar gelede deur ? proses van evolusie uit ? oersop ontstaan het. Kan jy my asseblief ? verwysing gee, want ek soek ? afskrif van hierdie brief. Wanneer het hy d
2012-11-29Kobus, nou klink dit baie asof jy wil sê dat wanneer jy te vêr weg is van die silwerdoek waarop ’n rolprent speel wat jy al vyftig keer tevore gesien het, dan kan jy nie meer seker wees oor die verhaal wat die rolprent toon. Soos B
2012-11-29Dankie Cornelius,
Vir jou Kersgroete. Soos Chris dit stel, jy doen dit met opregtheid, en dit is vir my genoeg. Jou brief bevat mooi seenwense. Maar mag ek maar kies om onder die boeregroete te val?
Geniet jou feesgety. Sjalom.
2012-11-29Bewyse, kontroles? Waar is dit? Deur die eeue heen met waarskynlik swakker optika as die swakste wat vandag beskikbaar is en steeds kan hulle nie die verskil na soveel eeue agterkom, nie - omdat almal agter die eerste ou aan papegaai en nie in staat is om
Stanley Ridge2012-11-29A fascinating set of papers. My frustration has been in finding out when (time of day) the conference starts and what the programme looks like.
2012-11-29Liewe aarde Gay ou man,
Jou kop is skoon deurmekaar wat jou godsdiens betref. Selfs Jaco kan dit nie plaas. Dominee wat soos swart Engel lyk in die kerk? Nee wat, ek sou voorstel dat jy eerste na jou bitterheid teenoor vroue moet kyk. Jy kan nie met
Jaco Fourie2012-11-29Gay ou man
My basiese boodskap aan jou is:
- Besluit of jy 'n Christen wil wees al dan nie. Indien wel, doen dan wat jou Bybel van jou verwag, want dit is die enigste bron van inligting oor Jesus. Moenie kyk
Jaco Fourie2012-11-29Beste Jan
Ek sal jou oor die naweek be-antwoord. Tans is ek besig met laaste besoeke aan my Vrystaatse boerekliente om die jaar met elkeen af te sluit, en ry van een plaas na die ander heeldag, en te moeg in die aan om behoortlik te respondeer.&n
2012-11-29Kobus de Klerk skryf:
[[[Dit getuig natuurlik van onwetenskaplike dubbele standaarde en uit en uit aanduiding daarvan dat darwinisme bloot maar ’n agnostiese religieuse filosofie is wat, weens die ooglopende agnostiese aard daarvan (die doe
2012-11-29Kobus
Uitsonderlike aansprake vereis uitsonderlike bewyse.
Hou op om jou tyd te spandeer om kreasionistiese webblaaie (swak) te vertaal en trek vir jou 'n wit jas aan en begin bewyse versamel vir jou aansprake. Tot tyd en wyl jy on
2012-11-29“Debating creationists on the topic of evolution is rather like trying to play chess with a pigeon; it knocks the pieces over, craps on the board, and flies back to its flock to claim victory."- Scott D. Weitzenhoffer
Leon Retief
Helene de Kock2012-11-29Izak, ek is net so in my skik met Die Afrikaanse skryfgids. Dit spreek die kollektiewe skrywersgemoed aan. Dit is ‘n kosbare boek en lankal broodnodig. Ek wens net ook dat ‘n uitgewer T.T. Cloete se Literêre terme e
2012-11-29Chris: — Ja dit het my ook opgeval dat die tradisionele ondersteuning van Dolf en Triene vir Kobus se skryfsels in die Jupiter-debat nogal opsigtelik afwesig is. Ek meen lojaliteit het seker darem ook grense en beperkings.
Panda
2012-11-29Panda,
Weereens word versinsels vir ons as waarheid voorgehou. Die Woord sê mos vir ons dat dit so is - die leuen word gedien omdat julle so deur julle spirituele vader geïnspireer, word (Johannes 8:44)
Jou skakel met die sogenaamde m
2012-11-29
Kobus se getuienis hier is besig om verby blote oningeligtheid te skuif, in die rigting van leuenagtigheid.
Hy skryf onder andere:
[[[Maar as julle vir ons baie selektief beelde wys van jupiter met sy seuns dan is dit teen &rsquo
2012-11-29Brianvds,
Jy verstaan glad nie waarvan ek praat, nie, terwyl ek presies weet wat jy probeer sê. Jy sal vir ons moet verduidelik watter relevansie Kepler se wette, gravitasie, momentum op die optiese illusies en optiese fenomene het waarvan ek pra
2012-11-29Ek hoor wat jy sê oor retrogradasie wat eintlik retrogressie moet wees, Panda.
Ek moet jou egter daarop wys dat die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal vir ons die woord aangee soos ek dit gebruik – retrogradasie – met die b
2012-11-29Ai, Panda, ek het selde ’n persoon teëgekom wat so sukkel om te verstaan wat ’n ander sê, as juis jy. Is dit waarom mens net eenvoudig nie vir julle agnostici iets aan die verstand kan bring, nie? Is julle verstomping van die
Johanna Prinsloo2012-11-29Baie Dankie dit is ’n wonderlike idee. Ek wil dt graag deel met die Centurion Kunsvereniging en hulle motivering. Ook sommer my eie Kunsstudente by ArtKat Studio.
2012-11-29Hallo Chris,
nee ek is nie "cranky" nie, ek is ook nie lid van die "getuies" nie. Wat ek wel is, is bang, bang dat miljoene goeie mense mislei word. So onnodig, as hulle net die boek wil oopmaak en lees wat daarin staan i.p.v me
2012-11-29Panda, jy het skynbaar daardie skakel verkeerd. Jou skakel lei net na die "Astronomy picture of the day" webwerf, nie na die spesifieke foto nie. Maar ja, ek het ook nog altyd van daardie foto's wat die mane se skaduwees op Jupiter wys, gehou.&n
2012-11-29Chris: Ek merk op dat wat hierdie Jupiter-ding betref, KdK se gewone stel ja-broers verbasend stil is.
Ek sal maar moet sien of ek die tyd en energie het om nog verder met hom te bodder. Maar ek wil hom eintlik ook aan die praat hou, want hoe meer
2012-11-29Douwleen, net die manier waarop jy hierdie geskryf het, verstaan ek waarom jou skryfwerk benoem word vir literêre pryse. Dit is ’n voorreg om jou verslag te kan lees.
2012-11-29Kobus – Die korrekte term is ‘retrogressie’ en nie ‘retrogradasie’ nie. Ek het ook aanvanklik die term verkeerd as ‘retrograsie’ vertaal. Raadpleeg gerus jou woordeboek.
Retrogressie is ook g&rsquo