Kommentaar

Simulasie van Jupiter en Io Eklips

2012-12-04 C'est befoque !! (Verskoon my Frans)

KdK – Stryder vir die Geloof

2012-12-03 Nou het ek alles gehoor. Arme bleddie Kobus is op die oorlogspad  teen valse evangelies met, as sy enigste wapen, vier nog valser evangelies. Ha! Cervantes het hierdie tema nogal deeglik benut in Don Quijote: ’n ridder op sy perd, met &rs

KdK – Stryder vir die Geloof

Kobus 2012-12-03 Magtag maar dit was darem maar interessante leestof die laaste ruk om vir KdK te sien jakkalsdraaie gooi om sy teorieë te maak werk. Selfs beter as om ’n film te gaan kyk. Maar kyk dit was veral Brian se opmerking dat jy KdK aan sy komma

Wentel en roteer vir Angus

2012-12-03 Beste Panda, Dankie vir jou verduideliking; dit maak nou vir my sin. Die HAT maak my deurmekaar; daarvolgens is die twee woorde sinonieme wanneer dit by draai kom, bv. "die wiel wentel om die as".  Groete, Angus

Jaco, 'n laaste woord

Jaco Fourie 2012-12-03 Gay ou man Jesus het dit nooit veroordeel nie" (dws Gay ou man se homoseksualiteit). Jesus het ook nie baie ander Bybelse sondes veroordeel nie, soos bv. moord of diefstal nie.  Glo jy as gevolg daarvan dat dit nou deur jou "Verlos

Cita Stelzer: Dinner with Churchill

2012-12-03 Baie interessant Johannes.

Leon Retief se darwinisme-verdediging

2012-12-03 Kobus, wat is die teorie van skepping/intelligente ontwerp, en hoe kan ek hom toets deur middel van waarneming/eksperimentering?

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-03 Kobus, dit spyt my regtig dat ek dit vir jou moet sê maar omtrent alles wat jy in jou laaste antwoord aan my skryf (03 Desember 2012 om 01:01 nm) is óf selfdienende verdraaiings van verskeie feite, óf onredelike wanvoorstellings, &oa

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-12-03 Jan Rap: Die hele ding is inderdaad baie interessant, maar brei ’n mens se arme brein meer genadeloos as wat Jupiter se swaartekrag vir Io se ingewande brei. Ons koppe gaan ontplof lank voor enige maan. :-) In ieder geval, jy is reg dat die &

Die Jupiter-debat in perspektief

2012-12-03 Kobus: Dit is straks ook moontlik dat jy bloot nie goed verduidelik wat jy van praat nie. Of doelbewus bontpraat sodat jy nie ooit ’n fout hoef te erken nie. Maar in daardie Jupiter-debat het ek in my nuutste boodskap nou ’n paar vrae ge

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-03 Kobus:  Ek reageer hier op ’n boodskap van jou wat eers geplaas is na my eie boodskap reeds gestuur is. Soos in ’n vorige boodskap, sal ek dit wat jy geskryf het in [[blokhakies]] plaas om dit te onderskei van my eie woorde. Jy skr

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-03 Kobus: Laat ek eers reageer op jou skrywe oor die skaduwee op Jupiter. Ek het inderdaad van jou ander skrywes nie gesien nie omdat hulle eers hier verskyn het ná ek my eie reeds gestuur het. Ek sal in ’n aparte boodskap daarop reageer.

Leon Retief se darwinisme-verdediging

2012-12-03 Om jou vraag te beantwoord, heer Claassen, Darwin sou waarskynlik minder briewe met bespiegelings in geskrywe het omdat hy dan sou agterkom hoe hy geslagte mense soos jy na hom, met sy snert mislei omdat hulle die vermoë om analities en logies

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-03 Mefiante, Die kwessie is eenvoudig – ons gebruik sommer jou silwerdoek voorbeeld. Die punt is dat jy nog nooit naby genoeg aan die silwerdoek was om te sien wat daarop aangaan nie. Maar jy ken iemand wat iemand ken wat weer iemand anders

Die plaaswerkers is ware landbouers

James 2012-12-03 Net so ’n bietjie perspektief: In 1970 het ’n plaaswerker R3-00 per dag verdien daarmee kon hy 30 witbrode koop, hy het  in ’n gesubsidieerde 3 kamer huis gebly met water en Evkom krag. 1 Die broodprys was deur die staat vasgestel

Die Jupiter-debat in perspektief

2012-12-03 Kostelik hoe julle outjies bymekaar kliek om mekaar moed in te praat sonder om in staat te wees om dit wat ek julle voor die deur lê, te kan hanteer op ’n sinvolle manier. Sommige het probeer maar gou moed opgegee. Briansvds erken no

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-03 Hoekom soek jy motiewe by ander mense, Brianvds? – jy wil ten alle koste reg wees en sal desperaat alles doen wat nodig is om dit te probeer bewerkstellig. Maar die eier is weereens op jou gesig – as jy nie kan sien dat die beelde gemani

Gekkegrenspolitiek

2012-12-03 Weer ’n regstelling: My respons hierbo behoort onder "Vir Jaco oor sy opsie 3" en is verkeerdelik hier aangegee. Jaco Fourie

Gekkegrenspolitiek

Jaco Fourie 2012-12-03 My respons hierbo behoort onder "Gekkegrens politiek - Jan Rap" en is verkeerdelik hier aangegee. Jaco Fourie

Trienie, my katte?

Kiti 2012-12-03 Klink my jy het Bengals of baster Bengals, Hans. Soek hulle op google, jy sal sien elke liewe ding wat jy noem is ’n bengal kenmerk. As hulle patrone van die kolle eerder horisontaal as vertikaal is, is dit beslis bengal bloed. &r

Leeus Trienie?

2012-12-03 Hans, Ja – ongelukkig is dit so dat jy niemand kan vertrou nie. Hierdie toets het ek ook al oor en oor geskryf. Selfs in die kerk, of naaste vriende. Maar, so leer ons om nie ons hoop en vertroue op mense te plaas nie. En

SALA Bloemfontein!

2012-12-02 Baie dankie Maankind, ek waardeer hierdie woorde van jou.

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-12-02 Brianvds Ek het toe intussen so op die Sondag in die daglig bietjie kalmer matesis bedryf en ek sien toe hier by die 42200 kilometer bo Jupiter is die swaartekragversnelling soos op die aardoppervlak.  Die tempo waarteen die swaarteveld kwyn,

'maggots' as hoendervoer in SA?

Corne 2012-12-02 Dagse. Hoop gaan goed?   Waar kan ek meer uitvind hoe om met vlieë te boer om sodoende kos te produseer vir my hoenders?  Dankie en groete, Corné

'n Inklusiewe Kersboodskap aan elkeen

2012-12-02 Dankie Trienie – spesiale Boeregroete vir jou en jou geliefdes hierdie Christusfees!

Gekkegrenspolitiek

Jaco Fourie 2012-12-02 Jan Oor wat ek oor Selfbeskikking geskryf het,   in ’n neutedop. Weens die aanslag teenoor Afrikaners en sy taal oa deur die ANC, sal Afrikaners buiteparlementêr self iets moet doen vir die handhawing van sy identiteit en

Vir Jaco oor sy opsie 3

Jaco Fourie 2012-12-02 Indien nie ’n teevoeter aan te bied nie, trek aandag af van die hooftema soos hierbo, deur te kibble  oor wat hy eintlik bedoel het.  (smokescreen tactics).  Meester / slaaf verwantskap.  Deur sy volgehoue aanbidding van Roo

’n Kennismaking met Johannes Kerkorrel ná die maal

Skarrelkind 2012-12-02 Ek het die artikel geniet – baie dankie.

Geheuekiekies 2 en 3

2012-12-02 Andre Watson blaas ’n wedstryd in Australië. In een stadium het die manne te veel gepraat en by ’n skrum maak hy stem dik: "Come on boys, keep quiet. Threre are too many refs on the field!" Hierop ruk een van die spelers sy kop

Leon Retief se darwinisme-verdediging

Karel de Pauw 2012-12-01 Ag ja, hoe raak het wyle Peter Medawar tog nie die Kobus de Klerke van hierdie wêreld opgesom nie:   'Just as compulsory primary education created a market catered for by cheap dailies and weeklies, so the spread of secondary and latt

Leon Retief se darwinisme-verdediging

2012-12-01 Hallo Kobus, ou stywe snaar  ’n Paar dingetjies vir jou om te "verklaar" – Ek sien in BY (p.2, 1 Des. 2012) jou geesgenote wonder hoekom ongelowiges dan 'wroeg oor gosdsiens' – ek neem aan julle dink ateïste leef

"Missing you " by Petro Snyman

Frik du Toit 2012-12-01 Dit is pragtig, laat my ver terug verlang na die liefde van my lewe!

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-12-01 Brianvds Herstel, skrap my vorige kommentaar want nou kry ek weer ’n ander antwoord naamlik 41 547 km; het iewers kwadreer ipv worteltrek en nou's ek deurmekaar.  Gaan eers slaap en dan ’n pel raadpleeg.

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-12-01 Brianvds Ek het intussen ’n paar berekeningetjies gemaak en as my matesis reg is, het Jupiter se swaartekragversnelling van so 25m/s^2 afgeneem na 10m/s^2 op ’n hoogte van 365 300 kilometer bo sy oppervlak, dus iewers tussen Thebe en Io

Vir Brianvds, Panda, Angus en Cornelius

2012-11-30 Panda, Baie dankie vir daardie inligting. Brianvds, Dankie vir jou inligting ook.  Ek weet van die behoud van energie maar die eierkoppe se storie is mos nou dat die maan gebrei word deur die swaartekarg wat beteken dis TOEGEVOEGDE energ

Leon Retief se darwinisme-verdediging

Dennis Siebrits 2012-11-30 Sonder om te nydig te klink wil ek darem sê dat Mnr. de Klerk se opvatting van die fisika maar yl is.  Miskien verwar hy radioaktiwiteit met die SAUK en ’n kwark met die geluide van paddas in die vlei.  Die Bybel mag nie die be

Leon Retief se darwinisme-verdediging

2012-11-30 Soos gewoonlik is Kobus de Klerk al weer besig om sy "wetenskap" selektief te lees. En soos gewoonlik praat hy totale onsin. Angus, Darwin het die konsep van ’n primordial soup in a "warm little pond" as die oorsprong van le

Domina

2012-11-30 10 uit 10

geil

2012-11-30 10 uit 10

Oor jupiter en optiese illusies

2012-11-30 Nou wil dit vir my voorkom of Kobus nou beweer dat professionele sterrekundiges foto's van die skaduwees van Jupiter se mane op die planeet vervals. Mens wonder nogal wat hul motief sou wees. Dit is in ieder geval ’n ernstige aantyging. En ook
Top