Die Melkweg oor die Kokerboomwoud

  • 4

Dié foto van die kokerboomwoud naby Keetmanshoop in Namibië is ’n moet. Gaan kyk gerus.

Panda

  • 4

Kommentaar

  • Panda

    Moet sê dis werkilk ’n indrukwekkende foto. Kobus en Dolf gaan ons seker nou probeer oortuig dis ’n optiese illusie of dis ge-PhotoShop!

    Thomas

  • Pragtige kunswerk! Dis natuurlik  ? saamgestelde foto; ongelukkig sê dit nie wanneer die verkillende foto’s geneem is nie. Ek raai: een foto in middel Desember, en een middel Junie. Die Desember-foto is geneem net nadat die son ondergegaan het, om die silhoeët van die bome te verkry. Die Melkwegstelsel sal dan nie gesien kan word nie, weens die helderheid van die son wat in Desember deur dié gedeelte beweeg. Die Junie-foto is geneem om die Melkweg te wys en moes vroegoggend geneem gewees het.

    Groete
     
     Angus
  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top