Kommentaar

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-05 Kobus – Moet tog nie jou onkunde so agter jou aansleep nie! ’n Ligjaar is ’n eenheid waarmee afstand en nie tyd nie, gemeet word. Ek verwys na jou sin: “Het hy sy bevindinge 169,000 ligjare gelede opgeteken?” Jou vraag i

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-05 Kobus de Klerk se waansin oor Jupiter se mane en ander sterrekunde is weereens uiters suksesvol om sy sieklike smag na aandag te bevredig. Die resep is maar soos gewoonlik sy dubbel standaard en verdagmakery van ander met allerlei absurdhede en omstred

"Bloemfontein Boemelaar" deur Liezl Pretorius

Jaakie maakie jol vol 2012-12-05 Wel gedaan Toffels.

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-05 Brainvds, Dankie vir die moeite om weer die skakels te plaas met die jupiter maan. Een daarvan het darem gewerk, maar om een of ander rede nie die ander, nie. Ek het ’n probleem met daardie beelde. Dit is uiteraard ’n relatief naby

"Misverstand tussen liefde en haat" deur Laetitia Campher

Denieke van de Velde 2012-12-05 pragtige gedig!!

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-05 Briansvds Die vrae wat jy vra dui eintlik maar vir my aan die gebrek aan insig wat jy het oor waaroor ons gesprek werklik gaan. Ek praat van objekte wat oor die miljoene der miljoene kilometers tussen jou en die planeet wat jy wil dophou, in di

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-05 Kobus Terwyl jy nou so links en regs aandring op bewyse – wat van so ou bewysie van god wat alles gemaak het. En as jy tyd het – waar kom god vandaan? Gaan krap jou graad 8 wiskunde- en wetenskapboeke uit en verstaan eers die basiese

Die plaaswerkers is ware landbouers

m. vLOK 2012-12-05 Dankie James, iemand met verstand.  Elke sport het sy besering...myne ook.  Ek dink iemand moet vertel van die skole, vrouedienste en ander soorte gratis opleiding wat ook nog bykom.  Dis soos die myne.  Hulle vergeet van gratis opleid

Die gelowige persoonlikheidstipe

2012-12-04 Ontleder: Wat jy daar beskryf is nie soseer die gelowige persoonlikheid nie as die fundamentalistiese persoonlikheid. Daar is ’n verskil, as jy my vra. Ek bodder nie juis met debatte oor godsdiens nie, want dit skeel my min wat ander mense gl

Wentel en roteer vir Angus

2012-12-04 Laat behoorlik mens se kop draai.  Ek vind dit eintlik uiters uitputtend om aan die wetenskaplike gesprekke hier op LitNet deel te neem, want ek het my wetenskap in Engels geleer en sukkel nogal baie om met goeie Afrikaanse ekwivalente vorenda

Wetenskap versus God

2012-12-04 Daar is nie noodwendig ’n konflik tussen wetenskap en godsdiens nie. Konflik ontstaan wel wanneer godsdienste toetsbare stellings maak oor die aard van die fisiese heelal, of op grond van teologiese argumente eerder as waarneembare getuienis,

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-04 Derek, Twee vrae aan jou, asseblief  – gee vir ons die skakels na waar die presiese berekeningsdata van die driehoeksmeetkundige- en Doppler effek meting van die afstand van SN1987A, te vinde is, of as dit nie beskikbaar is nie, dan di

Wetenskap versus God

2012-12-04 Trienie, ek belowe jou, g'n lewende mens het nog ooit die geeloog van 'n leeu gesien nie, want teen daardie tyd het hy sy gat gesien.

Leon Retief se darwinisme-verdediging

karel de Pauw 2012-12-04 Ag vader, tog. Lieg die heer De Klerk skaamteloos of is hy net eenvoudig dig – of dalk altwee? Darwin  '’n teologie student wat opgeskop het'? Sak Sarel! Hy het sy graad in Cambridge behaal maar nooit, na sy omswerwinge op die Beagl

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-04 Angus:  Ek dink Kobus gaan binnekort wel van sy bevindinge publiseer, want in daardie Jupiter-debat het ek hom gevra om my te sê wat, volgens hom, die magnitude is van Jupiter se vier grootste mane is en hoe hy te werk gegaan het om dit

KdK – Stryder vir die Geloof

2012-12-04 Die Christendom het die duiwel as bondgenoot. Hoe anders gaan hulle wenende-en-knersende-der-tande-vrees by hulle skapies inboesem?

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-04 Kobus skryf (sy kommentaar in [[[blokhakies]]] gevolg deur myne): [[[Brianvds Jy bly peuter met asteroïdes – ek het egter nêrens te kenne gegee dat dít wat waarskynlik vir jupiter se mane aangesien word, noodwendig aste

Wetenskap versus God

2012-12-04 Beste Trienie, Dit hinder my glad nie as julle Xtene bloed uit julle knieë kruip agter ’n skepping van die menslike verbeelding nie. Moet net nie van my verwag om dit ook te doen, of om mee te doen aan julle rituele soos mensbloed drink en

Simulasie van Jupiter en Io Eklips

2012-12-04 Panda En om te dink dis alles net ’n optiese illusie! Thomas

Wetenskap versus God

2012-12-04 Trienie Pragtig en vroom maar die veronderstelling waarvan jy uitgaan is dat god bestaan. Al ooit gewonder of hy regtig bestaan en indien jy dink hy (tog sekerlik nie sy nie!) bestaan regtig, wat van Allah en Thor en al die duisende ander? Watter g

KdK – Stryder vir die Geloof

2012-12-04 Trienie: ’n  Jong buikspreker is op toer en een aand gee hy ’n vertoning in ’n klein dorpie in die Vrystaat. Met sy pop op sy skoot begin hy om deur sy normale ‘dom-blond’ grappe te gaan. Skielik spring daar ’n

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-04 Kobus, dankie man.  Jy staaf vreeslik mooi my punt.  Lees weer wat ek geskryf het want dis duidelik dat jy dít heeltemaal in jou kop verdraai het en my dan boonop valslik van arrogansie beskuldig. Sal jy asb. vir my en die ander

Die gelowige persoonlikheidstipe

Khan 2012-12-04 God is gees en dt is waar die Heilige Gees inkom. Geestelike dinge kan net deur die gees verstaan word – geopenbaar en verstaanbaar gemaak deur die Heilige Gees.

Ou bekendes by Skouspel ...

Et1 2012-12-04 Stem saam. Sodra die kommersiële sangers daarin slaag om kunstenaars te wees, stel ek belang om hul kunswerke aan te skaf.

Die gelowige persoonlikheidstipe

2012-12-04 Hierdie is ’n hoogs eensydige en onredelike siening van die gelowige. Hoe's hierdie eerder: Die "wetenskaplike / kritiese" persoon glo aan geen godheid nie, maar kan dit ook nie verdra dat ander nie sy sienswyse deel nie. Eerder hy sa

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-04 Beste Kobus, Ag, nee, wat, man! Skryf tog liewer maar oor Bybelversies en agnoste. Ek begin my al te skaam vir jou part as jy jou lyf probeer wetenskaplike hou.  As jy dan nog dink jy het  sulke wonderlike wetenskaplike kennis, waarom do

"Cruisin'" by Ndimphiwe Sityata

2012-12-04 WoW! I have read some of the lyrics on this site and THIS is a real hitmaking submission. I can already imagine the music video, the way this is written is a real good story-teller. I also like the use of Tom Cruise and Penelope Cruz because they were onc

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

Pienkes du Plessis 2012-12-04 Hierdie Kobus de Klerk kêrel maak mens gedaan. Die eenvoudige logika waarmee Retief en Derek op De Klerk se skrywes reageer, maak dit vir meeste van ons sinvol, selfs vir ons wat nie wetenskaplikes is nie. Wil ook darem net graag ’n stui

Leon Retief se darwinisme-verdediging

2012-12-04 Kobus, ek sien jy gaan steeds voort om aan ateïste “bewyse” te lewer deur uit die Bybel aan te haal – kan jy nie jou gewaande logika inspan om tot die ooglopende gevolgtrekking te kom dat as hulle nie in God glo nie, die Byb

"Cruisin'" by Ndimphiwe Sityata

NtandoMac 2012-12-04 WoW! I've read some of the lyrics here but this is real story-telling. I can already imagine the music video in my head...It happens a lot and guys leave the girls after a one-night stand, cheating or something like that, Nice one Ndimphiwe, You have to g

KdK – Stryder vir die Geloof

2012-12-04 Trienie, lees jy net Kobus de Klerk of het jy al ooit iets gelees oor die wetenskap? Jy briewe getuig van totale onkunde, verblind deur geloof en jou salaam teenoor Kobus de Klerk. Ai, wanneer gaan Afferkaners begin verstand kry?

Insomnia

2012-12-04 Deliciously allusive and understated. 

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-04 Brianvds, ongelukkig werk jou skakel ivm die Hubble beeld in jou kommentaar 03 December 2012 @03:39 PM nie. Kan jy dit dalk nagaan en weer plaas? Ek sal dit baie waardeer want ek sal graag na jou voorbeeld wil kyk om kommentaar te lewer. Oor die

Oor jupiter en optiese illusies

2012-12-04 Brianvds Jy bly peuter met asteroïdes – ek het egter nêrens te kenne gegee dat dít wat waarskynlik vir jupiter se mane aangesien word, noodwendig asteroïdes is, nie. Die feit is, kosmiese objekte en liggame wentel in we

Namataal en -kultuur?

2012-12-04 Monkey see monkey do. Duitswester

Ou bekendes by Skouspel ...

Lyn 2012-12-04 Ha ha!! Hierdie is nou 'n onderwerp waaroor ek heeltemal met jou saamstem. Kunstenaar se voet en al daardie "y" wat  in woorde soos bly,ry ens so aaklige kinkel kry...... blai,vrai ....   Nee wat, koebaai Skouspel!!

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

2012-12-04 Kobus de Klerk takseer self sonder weerga 'van wie dit kom'. Wyl hy steeds een strook deur die algemene betekenis aan die woord agnost verniel, kwyl hy van sy opskrif tot onderdeur uit oor dit wat sogenaamd 'van die agnostici kom'. Derhalwe kan geeneen

KdK – Stryder vir die Geloof

2012-12-04 En o ja Trienie, 'Piet' moes eintlik 'Bakhand Piet' gelees het want gierigheid vir hul geld is die enigste rede hoekom die 'ou grote' (soos hy graag na homself verwys) so geïnteresseerd naby kwesbares rondhang.

Die natuurwetenskappe in die agnostiese kennis-tonnel

Derek Meyer 2012-12-04 Hallo Kobus Nee, ou Kobus, geen lang woordslaai gaan die feit verander dat jy nie die waarheid gepraat het nie. Dit maak nie saak hoeveel keer jy 'n onwaarheid vertel nie, dit verander nooit in die waarheid nie. Verder, wat betref Supernova 1987A, d

Wat jy moet weet van wetenskapfiksie

Gerhardus Thompson 2012-12-04 Beslis iets om oor na te dink. Baie dankie Fanie en sterkte met die NOVA reeks. Sterkte aan al ons WF en F skrywers, lesers en kunstenaars! Dankie aan mense soos Fanie wat dit wel waag in die onbekende en die opwindende ruimte.
Top