2012-12-11Panda,
Dankie vir die lessie oor die “enkele” definisies van meeteenhede ... gaap ... en ook as mens na "kilo-" toe gaan sit jy 3 nulletjies by en na "mega-" sit jy nog 3 nulletjies by die "kilo-" ... gaaaa
2012-12-11George
Kobus het vir hom ’n paar ondeurdringbare oogklappe aangeskaf met daardie trustgeld. Die res spandeer hy seker aan Google-toegang om die twee goue plate waarop god sy woord aan onse Kosie geopenbaar het, te probeer ontrafel.
Tho
2012-12-11Panda
Ek sien met reikhalsende verlange uit na die spiritueel intelligente antwoorde van Kobus en Dolf op hierdie skrywe van jou. Jy stel die feite mooi duidelik en ondubbelsinnig maar soos ons weet speel feite en gesaghebbende opinies geen rol in
2012-12-11George: Ek weet nie of ons seker kan wees dit is dieselfde Kobus de Klerk nie?
In ieder geval, argumentering met hom sou nutteloos gewees het as die doel was om hom van enigiets te oortuig. Maar dit is nie my doel nie. Ek hou daarvan om hom aan die
2012-12-11Jan Rap: Miskien moet hulle sommer twee vlieë met een klap tref, en reël dat Sandra Bullock vir ’n slag net ’n hoed dra en niks anders nie. :-)
2012-12-11Panda: Mens sou nou dink dat met "parsek" niemand meer ’n fout sal maak nie, maar in een van die Star Wars-flieks gebruik hulle hom wraggies as ’n eenheid van tyd! :-)
In ieder geval, laat ek nie te veel tyd mors deur hier voo
2012-12-11Cornelius: Ja wel, ek weet nie hoe lank my stamina nog sal hou nie. :-)
Kobus: Het nou vergeet om verder te reageer op die magnitude-kwessie. ALLE digitale meters het ’n mikroskyfie in. Dit maak nie van hulle enige iets anders as meters nie.
2012-12-11Kobus skryf:
[[[En ja, mens sal wel die skaduwee kan waarneem op die fotobeeld omdat mens die fotobeeld digitaal kan vergroot. Ek gee toe dat die skaduwee klein sal wees, maar dit sal wel aangedui wees. ]]]
---Nee, nie noodwendig nie, want of jy
2012-12-11Kobus: Darwin het vir ’n BA-graad ingeskryf, en die graad voltooi. Dalk sien jy iets anders hier wat ek nie sien nie. In ieder geval, toe ek sê ons stem saam oor dit, is dit die BA-graad wat ek bedoel het. Ek vermoed jy sou wel saamstem
2012-12-10Cornelius,
Ek is jammer as jy my brief as ’n negatiewe aanval teenoor jou sien. Ek het dit nie so bedoel nie. Ek vra verskoning.
Ek kan net nie verstaan waarom jy KdK so haat nie? Waarom het hy so ’n emosionele houvas op julle almal? En
2012-12-10Ag shame! Wat ’n tragiese ou storietjie! Ag foei, wat ’n klomp tjol.
’n Fetus het nie "lewe" nie. Dit word eers ’n lewende wese wanneer asem ingetrek word. Om enigiets anders te beweer is eenvoudig fisiese en fisio
2012-12-10Mooi so Hans, ek dink dit is ’n goeie idee. 'Krismis' kan maar geskrap word. Natuurlik drank ook. Miskien moet drank sommer regdeur die jaar verbied word! Dan kan mens oor Desember net ’n Christusfees hou, en van ouma se heerlike ko
2012-12-10Dankie Panda
Ek geniet altyd "Hoe verklaar jy dit" en ons program op ’n Sondag word al jare lank so gereël dat ons 11:30 tot 12:00 daarna kan luister. Dit het al tot verskeie grappe in ons gesin gelei en alhoewel die seuns my s
2012-12-10Kobus de Klerk skryf (10 December 2012 om 11:22 vm): >>>En ja, mens sal wel die skaduwee kan waarneem op die fotobeeld omdat mens die fotobeeld digitaal kan vergroot. Ek gee toe dat die skaduwee klein sal wees, maar dit sal wel aangedui wee
2012-12-10Thank you ever so much for this opportunity! A perfect reason to escape from within a small box that fear can trap you in while insisting that you are just not good enough. Truly, I am immensely grateful.
May the Spirit for peace and prosperity abide.
2012-12-10Derek:
Ek weet nie of jy hierdie gesien het nie:
http://chem.tufts.edu/science/astronomy/sn1987a.html
Dit is ’n heel lang artikel oor SN1987A, waarin die kreasionistiese idees heel volledig ontbog word.
In ieder geval is hulle idees oor
2012-12-10Kobus, terwyl jy nou jouself reeds bewys het as die Skepper van Verdigsel, vertel ons asb. presies hoe en waar jy prof Floors van Jaarsveld geken het? Staaf dit met bewyse. Wie was saam met jou by die kyk na Jupiter se mane toe hy sy opmerking teeno
2012-12-10My experience is that people don't buy books from Facebook, blogs or Twitter, but at a shop where they can first browse and handle and then decide. This is where traditional publishers have the edge, for they can place books in bookshops, whereas the self
2012-12-10Mense, julle mors jul tyd om met Kobus de Klerk te argumenteer. Hy moet asb. die volgende aan LitNet se lesers bevestig: waar hy deesdae woon? Wat het hy met die trustfondsgeld gemaak wat hy gesteel het en wat gelei het tot sy skrapping deur ’
2012-12-10Jý verstaan alweer nie, Brianvds. Alwéér nie.
Die einste MEASURE proses behels die wiskundige formules en berekening – wiskunde berekening (smaak my jy weet dit nie) wat aan die hand van wiskundige formules gedoen. Dus, di
2012-12-10Brian, jy is reg ... uit my respek vir jou moedigheid om so vasberade Kobus de Klerk op sy algemene verdagmakery van ander om sy eie waan te verberg te antwoord, spel ek ook van tyd tot tyd jou naam as 'Brein'... Kobus de Klerk se aandrang op 'kontrole
2012-12-10Jy beantwoord glad nie my vrae nie, Derek! Kan jy ooit? Ek het jou vir besonderhede gevra. Dit is duidelik dat jy self sommer net papegaai. Of is jy bang om dit te doen? Brianvds se erkenning hierbo teenoor Dolf dat allerlei omstandighede &rsq
2012-12-10Nee, Brianvds, ons stem nie saam dat Darwin 'sy' graad voltooi het of die doelwit waarvoor hy aanvanklik daar begin studeer het, naamlik om as predikant te kwalifiseer. Dit is eerder korrek om te sê dat Darwin ’n minderwaardige graad vol
2012-12-09Thomas: Jy is reg: die probleem met Kobus is dat hy so onkundig is oor die onderwerp dat hy nie eers besef watter volslae gek hy van homself maak nie. Gaan kyk maar na die nuutste plasings daar, en sy interpretasie van die Wikipedia-artikel oor magn
2012-12-09Kobus, jy maak my skoon moeg. Watter deel van "brightness MEASURED in units of power per unit area" sukkel jy om te verstaan?
Laat ek die skaduweee-ding eerste aanspreek. Kom ons sê die tuig is honderd meter in deursnee. Is dit groot
Derek Meyer2012-12-09Hallo ou Kobus
Vir my is dit altyd ongelooflik om te sien hoe sekere mense sal gaan om hul absurde gelowe te probeer behou.
1 ligjaar is ongeveer 9460730472580800 meter. Dis die afstand wat lig trek in een jaar teen die maksimum spoed van lig i
2012-12-09Brianvds
Dankie dat jy my weer aan die Jupiter-mane-debat herinner het. Dis Sondagmiddag en ek besluit toe om die korrespondensie (wat nou al by 66 plasings trek!) almal te lees terwyl ek nou lê en niks doen hier in Ballito. Dis 'n heerlike
2012-12-09Kobus
Nou hoe verdien ek nou die titel van opgeblase grootprater? Ek erken dat ek nou en dan vir myself opgeblase in die spieël voorkom, maar grootprater - wees bietjie meer spesifiek?
Thomas
2012-12-09Brianvds,
Miskien sal jy op ’n stadium wel by die punt uitkom dat jy kan insien hoe jou jouself met jou aanhoudende gekapittel ’n onguns bewys. Jy moet gedurig gekorrigeer word en daar moet gedurig aan jou verduidelik word wat dit wat jy
2012-12-09Hierdie reaksie van Kobus behoort gespyker te word teen die deure van elke kerk waar dit kan staan as getuie van die begin van die Groot Deformasie van die Christen-geloof. Dit is die uitspraak en opsomming van alles wat walglik is aan godsdiens!
2012-12-09Ek het nou vergeet om Dolf se ander vraag te beantwoord, naamlik oor die politieke mag en godsdiens.
Nou ja, ek weet nie of jy dit opgemerk het nie, maar in die jare sewentig en tagtig van die vorige eeu, was ouens soos Kobus in beheer van
eleanor2012-12-09my seun, my seun...
hoekom het jy ons verlaat?
my broer, my broer....
was die pad te lank?
my vader, my vader...
die liefde is vir ewig!
my vriend, my vriend...
ek dink ek verstaan tog!
2012-12-09Kobus, dit lyk my ons stem dan saam dat Darwin sy graad voltooi het, en dat hy, hoewel nie goed genoeg gekwalifiseer om 'n dominee te word nie, 'n soliede kennis van teologie gehad het. Jou sin was bloot in die eerste plek onduidelik en dubbelsinnig, en d
2012-12-09Dolf: Ek is heeltemal bewus daarvan dat ruimte en tyd verbind is. Dit is wat ek met die verwysing na Einstein bedoel het. Maar die feit bly staan, niemand wat iets van sterrekunde weet sal die term ligjaar gebruik om tyd aan te dui op die manier wat Kobus
2012-12-09Cornelius: Ja, radius, nie deursnee nie. Dit is nou wat gebeur as mens te haastig skryf; eers laat ek 'n tikfout deurglip en toe het ek boonop die inligting self in die eerste plek verkeerd!
In ieder geval, selfs al was Jupiter net 7000km in deur
engemi 2012-12-09Dis drie uur in die môre, en ek lees rond en bont op LitNet. En toe kom ek by dié lekkerte en lees als. Ek ken vir Dine, kry al jare lank haar nuusbrief en raak opgewonde wanneer dit arriveer, nou besit ek ook haar Groot Boerekosboek. Hy l&ec
2012-12-09Liewe Cornelius,
Dankie die moeite met jou laaaang brief. Hoe klink dit my julle aktiewe Netters is net ingestel op persoonlike kommentare? Waar kry julle die tyd? Ek is eerlik met jou dat sulke briewe deur my net vinnig ge-scan word. My brein is geleer
2012-12-08George ek stem saam met jou vraag oor die media, die implikasie dat hulle 'n morele plig het om nie onsin te verkoop nie. En kyk hoe hulle ons toe gefaal het nè ... hier sit ons nou in 'n mislukte staat omdat die media 'n klomp twakkerasies i