2012-12-12Trienie baseer haar emosionele argument hoofsaaklik op Christelike argumente, maar sleep die Eed van Hippokrates in. Aangesien sy die eed aanhaal, moet sy bewus wees daarvan dat dit so begin: "Ek sweer by Apollo, die Geneesheer, by Asklepios, by
2012-12-12Behalwe in die geval van Johannes die Doper en Jesus se moeder se bymekaar kom slag, verwys die Bybel nie na die ongebore baba nie.
Die verbond met die baba word eers na die geboorte gesluit .
Die trauma wat die moeders na aborsie ondervind is su
2012-12-12Jan,
Dis tog seker oor daai stink voete dat jy nie in die mense se huis toegelaat is nie. Daaroor ook dat jou sussie jou met die ketting geslaan het, sy kon dit nie meer uithou nie.
Maar ek onthou ook uit my jeug, party mense se huise was pynl
2012-12-12Kobus, jy is nou lekker besig om jouself in ’n hoek in te boelsjit. Die berekeninge en beskrywings wat ek gegee het was vir ’n 2 gigapixel CCD gewees onder perfekte omstandighede. Die hoogste resolusie teleskoop, die sg. L
Gertruida Harmse2012-12-12Wow, dit is funky, retro en baie "original". Iets heeltemal anders. Ek sal hierna luister en dit sal my meer moed gee vir my shopping.
2012-12-12Chris,
Jou hoogs emosionele en gelaaide reaksie toon duidelik dat die snaar behoorlik gespeel is, veral by jou. Jy en jou maters vertel dan gedurig vir mekaar dat julle julle aan niks kan steur wat ek skrywe nie omdat dit kwansu
2012-12-12George: Die skakels hier by die kommentare kry my soms onder. Lyk my ek is darem nie alleen nie. Probeer liewers hierdie een: http://www.argief.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=106958&cat_id=160
Pand
2012-12-12Oom Jan, die hele identiteitsfondament van die Afrikaner is gevestig op hierdie storie. Dusver beskou die meeste Afrikaners hulself as ’n konglomeraat van verskillende Europese koloniste. Ironies genoeg, weerspreek Bibault dit.
Hy was nie ska
2012-12-12Mefiante,
Eintlik moet jy nie na CCD’s kyk om vas te stel wat die kapasiteit van hoëtrou foto sensors vir daardie spesialis kameras is, nie. As ek dit reg het, word daar eerder van die geïntegreerde elektroniese bane van aktiewe bee
2012-12-12Beste Jan Rap, wyl ek besig is om die drade uit te trek, die knoppies af te skakel en my sleutelbord finaal vir die jaar te pak, wil ek graag vir jou ook dankie seg vir al die geheuekiekies en ander gedagtes wat jy met ons gedeel het ... ja, ons aarde
2012-12-12Kom ons kyk na die skakel wat Brianvds voorsien het,
Dankie, Brianvds, jy doen die moeite wat Meyer moes doen maar waarskynlik nie weet waar om te vind nie.
Ek is ook nie besig om iemand na te praat nie. Soos voorheen aangedui, kan ek nie met
2012-12-12In my jongdae het jy ure tussen Pretoria en Kaapstad gery sonder om verkeer in die teenoorgestelde rigting teë te kom. Vandag se dae is daar feitlik geen gaping van meer as vyf minute tussen voertuie nie.
Daardie dae was die alkohol perk 0.15. &
2012-12-12Baie interessante storie Jacobus maar iets klink nie vir my reg nie. Hoekom sou hy byvoorbeeld verklaar dat hy ’n Africaander was toe die landdros hom beveel het om 'stilletjies weg te gaan'? Was die landdros nie bewus van die feit
Nadine van Rooyen2012-12-12Ek sien die subopskrif, "BRUG" het verdwyn na dit submit is:
Sal jy dit met my saamsing?
Sal jy daarop dans?
Aangrypende lirieke word ? sagte ouverture
Die song is net vir jou geskryf
op die tafels van my hart
Reusedwerg2012-12-12Hans, net ’n regstelling. Dit gaan oor die naaimasjien wat met die teoloog weggeloop het. Die ou wat dit op die TV moes ongeld was die arme Colin Fluxman
2012-12-12George – Kobus skryf: “Maar in realiteit is dit die hoë bome wat die meeste wind vang en só is dit met regslui wat hoë profiel praktyke het. Ek het ’n oordeelsfout begaan, ja, maar ek het dit juis nie uit selfsug gedo
2012-12-11Kobus
Tot tyd en wyl jy vir ons sê watter gesaghebbendes jou spiriuele intelligente hersenskimme ondersteun sal niemand jou ernstig opneem nie. Hoekom sou jy sê is George Claassen en Jurie van den Heever (wat jy aanhoudend aanval) geres
2012-12-11Dankie Gay ou man ... so besef ek weereens hoe erg ’n ander se skoene aan my voete sou brand... ’n geseënde Christusfees vir jou en jou geliefdes ... jou broer in Jesus, Cornelius.
2012-12-11Daar is werklik net een ding wat vir my onverklaarbaar is: Hoe het dit gebeur dat LitNet KdK nou al tien jaar toelaat om sy gif elke dag te spoeg op hulle werf? Saam met George Claassen vra ek die vraag: "Het die media, as die belangrikste verspr
2012-12-11Al verberg die haat homself in bedrog, sy boosheid word in die vergadering openbaar... het ’n oor net gehoor, dan prys dit my gelukkig; en het ’n oog net gesien, dan gee dit vir my getuienis... Quod Erat Demonstrandum...
2012-12-11Laas toe ek ’n "instrukteur" so baie hoor kakpraat het, was toe die sersantjie op Potch vir ons probeer wysmaak het dat ’n sirkel 180 grade is. Na veel geredekawel het hy darem uiteindelik toegegee dat hy van ’n kle
2012-12-11Trienie, dankie vir jou veel beter oorweegde kommentaar hierdie keer.
Hoekom reken jy gegronde kritiek teenoor Kobus de Klerk is haat? Hoe val Kobus de Klerk se ongegronde veronderstellinge omtrent ander se harte jou as "sy godgegew
2012-12-11Mefiante en Brianvds,
Korreksie – ek het in my kommentaar aan julle oor die resolusies van foto's, per abuis na mega- in stede van giga verwys.
Kobus de Klerk
2012-12-11Mefiante,
Jy sal net reg wees as die kamera wel net ’n lae mega-beeldelement telling het. Maar vir ’n tyd al maak die astronome al gebruik van baie CCD’s met baie hoër mega-beeldelement telling en maak hulle selfs ook gebruik
2012-12-11Dolf
Jy en jou held KdK gaan so aan oor die onakkuraatheid van die meting van die afstand ligjaar. Hoekom gee jy ons nie een maal die feite nie? ’n Kort antwoord sal genoeg wees. Iets soos: ’n Teoretiese ligjaar se lengte is X terwyl
2012-12-11Thys, is dit nie maar net wat die kerke en hulle gesante nog altyd gedoen het nie? Oortuig jou dat jy siek is en gaan uit hulle pad uit om jou skuldig te laat voel. Met vroom geestige begeesterheid bied hulle dan die "oplossing"
2012-12-11Ag, Claassen,
Met die inligting wat ek in my kommentaar oor prof Floors verskaf het, weet Karel dat ek die prof persoonlik geken, het ... daar is genoeg inligting daar om hom dit te laat besef. Niemand wat die prof nie geken het, sal daardie inli
2012-12-11Trienie,
Moenie jou steur aan Cornelius, nie. Hy kan eenvoudig nie die waarheid verdra nie en sal dit altyd op een of ander manier verdraai. As jy wel sy skakel gelees het, sou jy sien sy bewering oor 'my' seun is ook so ’n wanvoorstelling.