Dit het die probleme in bv Tibet met die Dalhi Lama geskep! Snaaks dat almal groot simpatie met Tibet het in SA, maar dieselfde soomlose samelewing bepleit, as wat Moa tydens 'kultuurrewolusie' afgedwing het! Die kultuur tans in SA is die grondwetlike regte, wat etniese tradisies en gebruike waarborg. Om dit te wil negeer onder die dekmantel van korrekte politieke 'versoening' is ongrondwetlik!
Hans


Kommentaar
Mao said:
Power comes through the barrel of a gun ...