2012-12-17Mefiante,
Ek sien jou gebruik van byvoeglike naamwoorde neem per kommentaar toe... hoekom so?
Jou teoretiese liniêre berekening is nie die kuberpapier werd waarop dit geskrywe is, nie. Dit is die probleem met julle teoretici wat nie pra
2012-12-17Dolf het nie gesê ’n ligjaar word gebruik om “tyd” mee te meet nie, soos in “ligjare gelede” nie.
Ek sien jy na-aap Kobus se styl al baie oulik waar jy vra wat ek nie verstaan nie. Miskien moet jy maar in die toekom
2012-12-15Varkspek
As jong seun het ek dikwels so gemaak as ons moet koeie melk op 'n koue oggend in die verre Wes-Transvaal. 'n Ander gewoonte wat ek en my broers gehad het, was om, wanneer ons die laaste draai in die aand geloop het, die bees
2012-12-15Brianvds: Kobus is nie oortuigbaar nie! Jy behoort dit mos teen hierdie tyd al te weet. Die koste van R72 miljard het my ook as baie redelik opgeval en ek het gaan 'check' of dit nie dalk US$72 biljoen moet wees nie (hulle gebruik mos nie milj
2012-12-15Pragtige kunswerk! Dis natuurlik ? saamgestelde foto; ongelukkig sê dit nie wanneer die verkillende foto’s geneem is nie. Ek raai: een foto in middel Desember, en een middel Junie. Die Desember-foto is geneem net nadat die son ondergegaa
2012-12-15Panda,
Jy wonder hoe lank dit vir die JWST gaan neem om rondom die aarde te wentel. Hierdie teleskoop gaan nie rondom die aarde wentel nie, maar rondom die son. Dit word so geplaas dat dit teen presies dieselfde frekwensie as die aarde rondom
2012-12-15Die persoon wat deur Gideon Joubert aangehaal is, wou waarskynlik ’n boodskap gee om godsdiens te ondersteun en hy was toevallig toe nogal onbedoeld reg want die wetenskap is van niks seker nie en vereis bewyse vir alles terwyl godsdiens daarenteen
2012-12-15Gabriël: Ek het nie juis probleme met kakkerlakke nie (behalwe dié in die parlement, en hulle is blykbaar immuun teen boorsuur), maar elke somer word my kombuis binnegeval deur sulke klein swart miertjies wat op die ou end selfs in verseë
2012-12-15Panda: Ek wonder of beelde deur daardie teleskoop geneem dalk uiteindelik vir KdK sal oortuig dat mens wel Jupiter se mane van hier af kan sien? :-)
In ieder geval, wat my hier opval is dat die ding eintlik relatief goedkoop is, veral as me
2012-12-15Kobus:
Hier kry ek nou weer die gevoel dat ons heeltemal by mekaar verbypraat. Uit vroeëre boodskappe van jou het dit vir my voorgekom of jy saamstem dat Ganymede 'n maan van Jupiter is, en dat sterrekundiges hom kan waarneem, weet dat hy 'n
Kay Gee2012-12-14Sonny Motsamai's best song ever and he sounds better live than the recording!!!! I'm just gonna pretend in my head he wrote the best song about love!
Chetty Tsima2012-12-14Lyricist Sonny Motsamai is a the World's Best Unknown Musician Ever – hopefully, his magnificent song will nominated in Grammy best lyrics ever.
mophike2012-12-14I think this a Best Song Lyrics Ever Written – maybe if this best song wins this songwriting contest he will represent the country at the Grammy but no can sing and write a song like Sonny Motsamai!! I wish you
2012-12-14Brianvds, jy maak ’n goeie punt omtrent dit wat nodig sou wees om deur 2 biljoen pixels te moet soek. Maar onthou ook, indien mens min of meer die relatiewe posisieverhoudings tussen Jupiter, die son en die ruimtetuig ken, sal dit baie hel
2012-12-14Kobus, jy skryf nog steeds besete net unverdunde en belaglik oningeligde nonsens. Hierdie keer lê jy boonop jou onkunde van projeksie en afstande bloot – en dan is jy ook nog arrogant genoeg om my te beskuldig van oneerlike redenasie.
2012-12-14Ek ontduik niks van jou nie, Brianvds – dit is wensdenkery aan jou kant.
My proposisie dat ganymede straks ’n vry bewegende objek is wat vir ’n maan aangesien word weerspreek beslis nie my vorige vermelding dat professionele s
2012-12-14JR, soos ek dit verstaan beweer die fisici dat sekere wiskundige berekenings en data daarop dui dat daar ’n groot aantal "heelalle" kan wees. Een van die konsepte wat beduie word is dat ’n mens dit kan vergelyk met water
2012-12-14Mefiante,
Jy redeneer nie eerlik nie.
Aspek verhoudings word gewoonlik in 4:3of 16:9 ens. formaat aangegee, ongeag die oppervlak aspek verhouding van die van die objek. Hoef nie te stry nie, dit is bykans algemene kennis.
Nog ’n o&
2012-12-14Jan Rap: Hier trek jou gedagtes nou verder as die grens van my eie kennis. Ek het boonop op die oomblik min tyd want vriende van my uit Amerika kuier en ek moet gids speel (ek is al behoorlik siek van toeriste-attraksies en restaurant-etes!) en dan
2012-12-14Iemand sê: "Dit is makliker om aan/in God te glo as om die wetenskap van die skepping te probeer bepaal of te verstaan."
Daar is geen "wetenskap van die skepping" nie.
Om aan God te glo is inderdaad wel makli
2012-12-14Kobus, waarom volg jy nie jou eie raad en "laat staan die spul" nie? Ek neem nie juis deel aan die gelowiges hier se teologiese debatte nie (my spirituele intelligense is immers te laag). Maar sommige van hulle kan eenvoudig nie hulle Bybe
2012-12-14Kobus: Ek weet nog steeds nie waarvan jy praat nie. Seker maar my gebrek aan spirituele intelligensie.
Ek kan slegs reageer op toetsbare stellings, en jy maak selde sulke stellings. Ek vermoed jou skrywes is doelbewus vaag en niksseggend, want
2012-12-14Ek gaan nou hier net vir een keer in my lewe so gedeeltelik Kobus se kant kies: ek sou my nie veel steur aan enigiets wat Carte Blanche (of enige ander stel joernaliste) te sê het nie. Carte Blanche is immers die ouens wat hoek, lyn en sinker
2012-12-14Kobus, meeste van wat jy ophaal is irrelevant. Indien die ligspoed minder is as in vakuum, sal dit bitter min verskil maak aan die kern van die argument, wat immers nie is dat die ster presies 170 000 ligjaar ver is nie, maar bloot dat hy baie besli
2012-12-14Mefiante:
Kobus loop met die skaduwee-ding ook in ’n ander probleem vas. Kom ons gestel die foto se resolusie is goed genoeg dat hy die skaduwee behoort te kan sien. Hoe weet hy die skaduwee is nie daar nie? Net een manier: hy moet deur die f
2012-12-14Kobus:
Jy is skynbaar desperaat besig om my vrae te probeer ontduik. Oor my kommentaar op die skuwee-kwassie sê jy skynbaar liewer niks.
Jou opmerkings oor die magnitude van Ganymede is heeltemal irrelevant. Dit maak geen saak waarvan Gany
2012-12-14Varkspek, dis sweerlik soos jy daar afgelei het. Maar eienaardig genoeg, die einste nefie saam met wie ek so van stomende tot stomende miskoek gespring het se ma, my tannie, was so pynlik netjies. Jy kom net in die huis vir etes, anders
2012-12-13Panda
Moet sê dis werkilk ’n indrukwekkende foto. Kobus en Dolf gaan ons seker nou probeer oortuig dis ’n optiese illusie of dis ge-PhotoShop!
Thomas