2013-01-07Ek bemerk dat julle so belangstel in wat ek hier weergee, dat julle selfs gedurende die hoog feestyd maar net nie kan verbybeweeg, nie. Mefiante is omtrent behoorlik gekielie daardeur, ongeag hoe sy probeer voorgee dat sy ongeërgd staan daarteenoo
Jackie Londt2013-01-06This is a terribly shortsighted essay, full of hubris and 'half-wittedness'. Me thinks the Bourdieu point the author tries to invoke works in reverse, a comment on the half-wit, not a case of trying to insert oneself into the canon, but one of prote
Berna Blom2013-01-05Begaafde Afrikaans leerders moet dringend op KykNET verskyn deur middel van debatte, wetenskap en wiskundekompetisies, Bybelvasvrae, ens. Afrikaanse skole moet ook op hierdie wyse blootstelling geniet. Waarom geniet uitstaande tiener-rugbyspeler
2013-01-05Glenn’s astonishing assault on Coovadia appears to be personal as much as academic and, I would suggest, reveals as much about internecine tensions within the smallish academy of English Studies lecturers in this country, about tensions within the U
francois2013-01-04Jaarliks sterf miljoene mense in hospitale, omdat hulle aan die wetenskap 'glo' ... Jy kan nie jou karma klop nie.
In vandag se lewe is die grootste enkele oorsaak van dood, siekte en ellende juis die wetenskap ...
francois2013-01-04Maoris is eerstens Afrikane, trouens nes elke mens ter wêreld...alle mense op die aardbol deel een ourmoeder...iewers vanuit Afrika uit...so jy is reg, jy is ook een..
Giselle Havene2013-01-04handsome Sonny Motsamai was often hours late for interviews, photo shoots and rehearsals, and canceling concerts from Free state and talk-show appearances.
Thulani Katisi2013-01-04iesh!!! bathong. I will never ever forget his poweful performance on 23 December 2012 at Katzy Rosebank, started sang soul songs like Sunlight, Summertime and Predicament in full later he was doing tribute to american singer and songwriter Kenn
2013-01-04Baie goeie artikel. Die debat oor die naakte Boer knoop ’n hele klomp mense se panties. Dis seker hoekom niemand tot dusver op jou artikel gereageer het nie. Is almal bang om oor seks te praat? "Heteronormatiwiteit" word nou &rs
francois2013-01-03Hoe kon ek verskriklik navorsing gedoen het wanneer korrupsie oop en bloot aangaan in die weste, OZ veral??
Dis mos onnodig ... alle Ozzies wat ek al ontmoet het is basies korrup tot die been toe, trouens, nes talle afrikanerosaurussies ook ... vo&eu
Rietha2013-01-03Hallo mnr. Williams, ek sien jy't verskriklik moeite gedoen met jou navorsing. Mens kan enige ding in ’n tendens verander as jy genoeg navorsing doen om op iets af te kom.
Wat my verwonder is: "jy hou nie van wit mense nie, veral nie Afr
Sam kneel2013-01-02Yes I agree with you Macus, The vocal technique is called melisma, and it has inspired a host of imitators. Other artists may have used it before Sonny Motsamai. He is first and foremost a best musician, if Sonny wins Sanlam Sing'it compet
Marcus Phee2013-01-02He was third in SA list of 22 Greatest Voices, Sonny Holworthy Motsamai is blessed with an astonishing vocal range and extraordinary technical skill, but what truly made his great singer was his ability to connect with a song and drive home its dram
Nina Kortjie2013-01-02I love this song "let your love thru my veins" - Sonny performed this song during his concert here in Randfontien, Toekomrus last December, his concert was successful with 4 000 fans.
2013-01-02Thomas, dankie vir jou kommentaar. Nes Brianvds, is ek goed bewus daarvan dat dit oënskynlik nie moontlik is om ’n redelike en konsekwente gesprek te voer met Kobus nie, en dat hy my kwalifikasies heel waarskynlik sal verkleineer.
Karel de Pauw2013-01-02Dankie Dr Retief vir hierdie verdere ontmaskering van ou Kosie de Klerk se kafpratery. ’n Ondankbare taak, inderdaad, en heel waarskynlik sal dit weining impak op Kosie se stompsinnigheid hê. Nogatans bly ek van mening dat di
Rene Bohnen2013-01-02Peter! Jy is amper voltyds in my gedagtes. Ek het geen adres meer vir jou nie. Bibi, kan jy my e-pos adres vir Peter gee? Asseblief?
2013-01-02“Voshaarnooi” is vir my die beste toonsetting van ’n gedig in Afrikaans. Dit voeg by tot die vers en bly tog in elke opsig getrou daaraan. Ek het Louis nie persoonlik geken nie, maar moet dankbaar hulde bring aan sy musiek.
2012-12-31
Jaaa Hans – oorbevolking is die antwoord. So sal ons meer werksgeleenthede he en die armes optrek, load shedding baasraak en keekgasse verminder ... een ding wat my hieroor pla is dat daarook meer onnosel sotte gebore sal word wat nons
Marko van der Colff2012-12-30Inderdaad Leon ...
Ek is nou sowat half-pad met onse 'JC' se monumentale werk en verkneukel my in sy bloedhond-vasbyt stamina en Sherlock-insigte ... So het ons hom geken. Prima Donna, maar ook 'Diva'!
Maar, ja – dalk a'
2012-12-29As ’n Suid-Afrikaner wat grootgeword het in Kaapstad weet ek dat Afrika iewerste in die Noorde bestaan dalk met geboutjies op toringe maar wie gee ’n duit om..
Louis Naude2012-12-28’n Werklik briljante interpretasie van Suid-Afrika se politieke leierskap. Hierdie meesterlike integrasie van die tydvak en impak op besluite lewer ’n wesenlike bydrae tot die geskiedenis. Mens kry baie meer insig in politiese besl
Annora Eksteen2012-12-27Hallo Gustaf,
Ek is baie bly om oor hierdie gelukkige einde van Eric Sibothobotho te lees.
Is die foto van die Cadillac een van joune?
Groete,
Annora