Chris Dippenaar? Kerk en samelewing herstel?

  • 1

Goeies! Wat van mpepha brand om seremonie te bevry van bose voorvadergeeste, dalk bietjie ghandza ingemeng net om die profeet aan te por? Bietjie ngumboti vir nagmaal? Wonder of ou Kobus kan gita op maat van dromme, daai beesvel oor 'n halwe drom? Onthou om 'thokoza makosi' te roep tydens invokasie/evokasie en sia vuma wanneer dolosse gegooi word!

Dan kan al wat afrikaner geestelik meeleef in die seremonie?

Wonder hoekom african nou juis afrikaan en nie afrikaner is?

Wie wonder nog hoekom vorm-godsdiens einde van pad beleef? Ek moes jare lank na onverstaanbare relase luister, sg dogmatiese filosofieë? Nou slaap ek sommer net laat en lees rustig Sondag voor TV. Hoekom op harde bank loop sit en slaap, na vals trekkerige singery luister en lang gebede wat my krampagtig aan banklening laat klou het? In my dae onthou ek 'n predikant met erge spraakgebrek, wat maklik vir 'n halfuur lank gebid het. Dit het my niks beter of slegter gemaak, as wat ek van nature is nie!
Ek dink 'kerk' loop onmiddellik leeg as 'grootste christen van LitNet sou preek! Wonder of hy darem sal water in wyn verander vir feestye se gejaag en bloedfees op nasionale paaie??

Hans

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top