Ek kon agv bry, nooit 'r' op engelse manier sê nie! Die spraakterapeut het op 6jaar besluit sy maak einde daaraan en ek moes vir ure 'padda padda' herhaal! Ek was aan nekhare rondgeruk, sou ek 'r' as 'gr' uitspreek! Nou ja, wonder of dit sal help vir Jacobus se disleksie pogings tot emosionele plakkery indoktrinasie?
Hans


Kommentaar
Oom Hans, indien u meer spesifiek is, kan iemand miskien (vir) u uit u verknorsing red. Indien u aan Oranianitis ly, kan net Koesisterkoekoeland u daaruit b'vry. Vir anner skete, slukke Grenpa.
Kobus Faasen