Leon Retief2013-01-08Jan Rap, nie-menslike primate, of “ape” soos jy hulle noem, is nie so robuust as wat jy dink nie. Elke primaat is aangepas by sy omgewing – sit ’n aap wat in die reënwoud leef in die Kalahari en hy is gou-gou ’n
2013-01-08Beste Jan,
Amasing, is dit nie? Ek bedoel nou om die woord "Sorrie" uit jou mond te hoor. Ek bedoel nou nie dat ek dink jy is hooghartig nie. Ek bedoel dat jy dit as ’n leenwoord uit Engels sien en dus Afrikaanse burgerskap kry, en
Dirk2013-01-08Goed gestel. Meeste mense op aarde is maar swak aangepas en het nie toegang tot die ontwikkelde wêreld se klimaatbeheer nie. Hulle sou kon doen met die isolasie wat 'n apevag bied.
FDP2013-01-08“to give up pretending to believe that for which there is no evidence, and repeating unintelligible propositions about this beyond the possibilities of knowledge”.
Hierdie moet toegepas word op meer as net gesondheid en sielkunde, maar
Jaco Fourie2013-01-08Jan
Nou watter onlangse gebeurtenis het aanleiding tot bogenoemde tirade gegee, veral teenoor die Engelse en Afrikaners wat nie om jou kampvuur sit nie?
Ek kan verstaan, jy wat deel van die gekkegrens politiek vorm, nie met ander rasse v
2013-01-08Jan, daar is openlike asook subtiele maniere waarop die Afrikaner en Afrikaans in die nuwe Suid-Afrika ondergrawe word. Marthinus van Bart het van die subtiele maniere onlangs in sy boek, Kaap van slawe, uitgewys (SêNet, 12 Des). Verder,
2013-01-08Kobus, óf jy lees net nie mooi nie óf jou verstand is ernstig belemmer.
1. Soos ek gewys het, jou berekeninge is vekeerd alhoewel jou syfers reg is. Korrekte syfers op sigself waarborg nie korrekte berekeninge nie. Jy s&eci
2013-01-08Panda
Voorspoedige 2013 vir jou – ek sien uit na jou skrywes. Hieronder is ’n voorsmakie van die Mamparra van 2012 se reaksie op jou plasing (ek sien hy is klaar sterk besig om sy titel te verdedig).
Jong daai agterpote en ogies is w
2013-01-08Dis maar altyd die moeite werd om die dele waarna Kosie verwys na te gaan, en dan ook die spesifieke gedeeltes te vergelyk met ander vertalings van die Bybel:
Ps. 93:1 Die here is Koning, Hy beklee Hom met majesteit, Hy omgord Hom met krag. Die w&e
2013-01-08Mefiante,
Eintlik sê jy maar net, in jou eerste deel van jou kommentaar, in ander terme wat ek reeds gesê het, met die uitsondering van sekere aannames wat jy oor die invalshoek maak, wat jy redenasie verongeluk.
Jy sê my syfer
2013-01-08Had Ian Glenn’s screed had the benefit of editing, then perhaps he may have gotten away with his proposition, flimsy as it is and based on an intentional misreading of Imraan Coovadia’s writing on Coetzee, that Imraan isn’t defer
2013-01-08Blip, ek hoop jy's reg, maar daar was onlangs ’n masjien in die koerant waarmee oorsee glo druiwe gepluk kan word. Mens vermoed dat daar nog meer as grassnyers kan kom.
Mens het groot simpatie met armes - sou ons nie ook so gevoel het as ons
2013-01-08Kobus, die derde laaste paragraaf van jou vorige kommentaar (07 Januarie 2013 om 10:07 vm) is een van die onhandigste en snaakste dinge wat ek in ’n lang, lang tyd gelees het. Dit verdien aparte behandeling want dit ontbloot duidelik net ho
Blip Noodlum2013-01-08Meganisasie is grotendeels ontmoontlik. Sekere take kan net met die hand gedoen word. En as die helfte van alle kommersiele boere ’n omset van onder R300k het, is ’n tuingrassnyer omtrent die enigste meganisasie wat hulle met hul g
2013-01-08Beste Dr. Visser, nog erger is dat ons medeburgers in isiXhosa na Afrikaans verwys as "die taal van die Boer" en dat die regering die term in hul amptelike dokumente gebruik.
Kobus Faasen
Leon Retief2013-01-08De Klerk skryf: Retief en Meyer volg ook die gebruiklike belediging-paadjie, maar in hul pogings om my te weerlê, herhaal hul maar net weer gewoon juis dié aspekte wat alreeds onder verdenking is en probeer die kritiek só aanspre
2013-01-08Beste Kobus,
Ek kan jou verseker, die krisis wat jy hier voorhou waarin die sogenaamde agnostici verkeer, is net in jou verbeelding. Óf jy hallusineer, óf jy probeer lompweg met duisende woorde die verknorsing waarin julle gel
2013-01-07Ja Hans ek dink beslis. Die blote feit dat die ou ’n film oor, sê bergies, wil maak dui daarop dat bergies in sy lewe ’n prominente plek beklee, dat hy navorsing oor hulle gedoen het en dat hulle sy meegevoel wegdra. In
2013-01-07Nee wat, Kobus. Nee. Jy is besig om jouself en jou lesers te probeer bedrieg en mislei met jou onbevoegde berekeninge en kinderagtige onredelikheid.
Die syfers vir groottes en afstande wat jy aanvoer is korrek maar dan val jy heeltemaal
Jaco Fourie2013-01-07Wessel
’n Insiggewende, feitlike, objektiewe en gebalanseerde verslag. Al wat ek wil byvoeg is, is dat daardie “two ton” ennies wat op die nuus voor almal met hulle groteske lywe ronddans, alles behalwe na mense lyk wat op ho
2013-01-07Lekka...mooi...ek was al met die Mekong af, en die dwelmhole is wel daar, reg langs die rivier, en hulle is vol Witmense, van OZ, NZ, Kan, en die soort van plekke waar geen mens sonner sy dwelm kan klaarkom nie...en nee, tattoes is nie vir die uwe n
2013-01-07In vergelyking met Oosterse lande word ongeskoolde arbeiders in Suid-Afrika, gemeet aan hulle produktiwiteit, te veel betaal. Daar is ’n ooraanbod van ongeskoolde arbeiders in die nuwe Suid-Afrika. Enersyds weens "natuurlike&quo
2013-01-07Ek kan jou sê wat die komende jaar vir HIERDIE agnostikus gaan inhou: ek is van plan om heelwat minder tyd op LitNet te mors.
Of ek by dié voorneme sal kan hou sal ons maar moet sien.
2013-01-07Kobus skryf (onder andere!):
[[[Dit is dus eerder die effek van die bestraling wat oor daardie astronomiese afstande sigbaar is, as die ligbron self, want dié se reële sigbaarheid is weens astronomiese afstande só verkl
2013-01-07Kritika Kultura, in contrast to most South African academic journals, which are at best DoE accredited, is an ISI accredited internet journal. Maybe Ian Glenn should do something about his myopia when it comes to Asian academic journals. Anette an
2013-01-07Francois skryf:
"In vandag se lewe is die grootste enkele oorsaak van dood, siekte en ellende juis die wetenskap ..."
Ek sou nogal graag wou sien hoe jy hierdie stelling motiveer... :-)
Nicky Schoerie2013-01-07Dit wil gedoen word!!!! Hoendervleis van kop tot tone, dankie vir die Inspirasie wat jy vir ons is. Woorde soos die sal jou laat sweef!!!