Kommentaar

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-17 Chris, My verwysing na die Namib is nie om te sê dat die voor-Vloed omgewing só (’n Namib tipe woestyn) was nie, maar om te demonstreer hoe effektief nagtelike doubenatting wél kan wees. Stappers wat byvoorbeeld ook oorlew

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-17 Koos, Graag reageer ek op jou “vasgehakery” by “evolusie is ‘n bewysde wetenskaplike feit” en ek haal jou aan: “…Verder is daar (huidiglik) nie een (herhaal NIE EEN) wetenskaplike bewys wat evolusie as val

Die essensie van spirituele intelligensie

2013-01-17 Thomas, ek stel voor dat die skakel wat jy hierbo verskaf sy eie plek kry op die hoofblad. Dit sal tragies wees as hierdie skakel wat KdK se SI so mooi demonstreer moet verdwyn in die argief. Ek hoop ook nie dat Brianvds en Mefiante dink niemand vo

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-17 Hello Angus, ek neem kennis, dankie, die Bybel is die produk van menslike kreatiwiteit van die eerste vers in Genesis tot die laaste een in Openbaring. Dit is onnodig om tot hierdie gevolgtrekking te kom deur op enige ander plek te gaan kyk as die Byb

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-17 Claassen beweer dat christene wat nie aan evolusie glo, hulself oneindig skade aandoen. In hierdie opsig is Francois heel reg as hy redenaar dat "massas mense" in SA nie eens weet wat evolusie is. Indeendeel, ek dink dat evolusie is '

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-17 Goei genade ... Dolf, lees weer my laaste sin van die eerste paragraaf - die mens het NIE van die "sjimp"ontwikkel nie. Die mens het 'n gemeenskaplike voorsaat gehad. En ons het ook nie juis ontwikkel sedertdien nie. Kyk mooi in die spieel

Sogenaamde Reënboog-nasie

Jan Rap 2013-01-17 Die laaste en enigste reënboognasie het skielik ontstaan gedurende die konstruksiewerk aan die toring van Babel en direk daarna het hulle gaan vestig in onderskeie gebiede, elkeen volgens sy taal.

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-17 'n Waansinnige dwepery het 'n gevestigde nywerheid geword. Rasionele denkers word versimpel om hulle stil te hou. Die aanvaarde norm van menswees is om die wonder van die verstand te onderdruk.  

Oom Jan Rap, fôk oom!

Trienie 2013-01-17 Sjoe! Hierdie verbode herontmoeting het nogal vinnig verander van verlore liefde na vurige haat. Arme lesers ... wonder wat dink hulle van die aggressiewe Net skrywers. Moet sê, ek isnogal nuuskierig om te weet wie Ontleder is. Meen dis my vrouli

Om te kan vra

Celeste 2013-01-17 Baie dankie vir 'n oulike artikel. Ek word deesdae baie met die bytjies en blommetjies gesprek gekonfronteer. En die boeke lyk na 'n fantastiese beginpunt vir sulke gesprekke.

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-17 Dit lyk of jy nie baie goed gaan dink het oor die implikasies van 'n skepping waar alles wat leef, plant en dier, en elke variasie daarvan, sou moes kon oorleef het in 'n scenario soos die een wat jy beskryf: 'n omgewing soortgelyk aan die Namib woest

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-16 Beste Chris en Kobus,  Ek vind julle bespreking en verkillende menings van wat in die Bybel staan, heel interessant. Julle moet egter onthou die Bybel is fiksie, dus die skepping van die menslike verbeelding. Moet dit dus nie as ware gebeure besk

Om handskoene van onkunde te vervang

Koos 2013-01-16 Dolf en Chris: Daar is nie een moderne PhD. bioloog wat ontken dat lewe ge-evoleer het nie. Indien daar is. laat weet ons van hulle. Verder is daar (huidiglik) nie een (herhaal NIE EEN) wetenskaplike bewys wat evolusie as vals bewys nie. Indien daa

Oom Jan Rap, fôk oom!

2013-01-16 Ag Jannie, Jy is bitterlik flou. Dit wat jy skryf prikkel nie eers enige lagspier nie! Verder is jou onoorspronklike vloekwoord al so afgesaag soos tien jaar terug se dennekrismisboom. Gaan speel op 'n ander werf. Hoogs verveelde groete Perdeb

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-16 Kobus, na ek dit heroorweeg het, met verwysing na Brianvds se tekening en jou ontleding daarvan volgens die nuwe deKlerkse optika (16 Januarie 2013 om 10:17 vm), is daar ’n paar vrae wat antwoorde benodig omdat sekere aspekte nie heeltemaal duide

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-16 Kobus, jy het seker nog nie agtergekom nie dat jou tameletjie al van die begin af pap gekou en uitgespoeg op die grond lê want sy smaak is so ondraagbaar vrot en sy voedingswaarde so min dat nie eens miere daarin belang stel nie. Jy het my vor

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-16 Thomas: Ek is bly om te sien iemand anders as die drie antagoniste lees darem nog hierdie debat. Want ek skryf natuurlik nie om Kobus van enigiets te oortuig nie (dit is ooglopend dat sy kop klankdig is), maar bloot om vir enige waarnemers hier aan

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-16 Kobus skryf: [[[Met elke vaste eenheid wat sy AC verleng, verkort sy DC met ’n faktor van 0.009307971 (dit is ’n afgeronde, benaderde waarde) af tot by 0 en hoek A sal ook konstant afneem en kleiner word op tot op die stadium waar dit o

"Let your love flow through my veins" by Sonny Motsamai

Jane Motsepe 2013-01-16 Everyone now wants a piece of South Africa’s own possible Sonny Motsamai fairytale.

"Let your love flow through my veins" by Sonny Motsamai

Glen 2013-01-16 An American record company sent a search party to SA, but it returned empty handed a few days later. Recording giants, including Sony LA and Virgin Records, were also keen to find Sonny Motsamai.

"Let your love flow through my veins" by Sonny Motsamai

Paul 2013-01-16 Motsamai  can already see himself as the main attraction on a world stage in a few years because  he on the road to fame and fortune.

"Let your love flow through my veins" by Sonny Motsamai

Maurel 2013-01-16 Sonny Motsamai maybe one of the finalist for competition.

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-16 Dagsê Francois Ja, die weë van die spiritueel intelligente een is voorwaar eienaardig. Die gedragskode van spirituele intelligensie bepaal dat jy nooit, maar nooit erken dat jy verkeerd was nie. Dit maak nie saak watter argumente teen

Slagting op die paaie

Charles van Schalkwyk 2013-01-16 Ek het nou ook al na al die debatte geluister en gewens ek kan iewers iets te sê kry. So hier is dit nou: Ek stem heelhartig saam dat daar beslis in die verkeerde boom geblaf word. Vir my is dit terug na die basiese toe. Begin net weer om die b

Oor jupiter en optiese illusies

Thomas 2013-01-16 Mefiante en Brianvds Dit begin nou vir my lyk julle begin besef met watter ongekende dwaas ons hier te make het. Hierdie hele relaas het meer as ’n jaar teug begin toe ek die onskuldige stelling gemaak het oor hoe diep beïndruk ek was toe

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-16 George, Net so een of twee korreksies wat jy so vining en ongesiends wil laat verby gaan ; 1. “…waarskynlik Higgs se byna vier dekades-oue teorie oor die ontstaan van die heelal as korrek bewys en dat ons nou die eerste keer behoorlik

Nostalgie in die nuwe jaar

Mia 2013-01-16 Baie dankie!! Die foto's is prentjies van van die spesiaalste tye van 2012 vir my!!! Ek is bly jy geniet hulle saam met my ;)

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-16 Beste Chris "Dit is verder ook opmerklik dat die groep in Suid Afrika met die hoogste wetenskaplike en wiskundige kennisvlakke [...]"  Hé? Wat het die ander "groepe" dan aangehang? Evolusie? Jou stelling laat dit klink

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-16 Goed gestel, Thomas en Chris - as mens so deur al die man se getjommel ploeg val dit jou op dat hy gedurig veralgemeen en inderdaad goed inpas by dit wat die Internet skynbaar verwag: breedsprakige oppervlakkigheid, want soos iemand onlangs ges

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-16 Chris, Jou futiele pogings wys vir ons onder watter groteske wanpersepsies jy verkeer en die mate waarin jy jouself al mislei het omtrent sake Gods. Die einste ding van jou is dat jy obsessief is met die Bybel, maar self nie weet wat daarin staa

Om handskoene van onkunde te vervang

Pienkes du Plessis 2013-01-16 Neem asb deeglik daarvan kennis dat ek en die naïewe kommentator Chris du Plessis nie familie is nie!

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-16 Brianvds, Ek het nie gesê trigonometrie is ‘agnosties’ nie. Wat ’n stuitige bewering. Moenie dié nuttige wiskundige instrument vir julle probeer opeis, nie. Wat ek dit teen het, is julle agnostici se swak aanwending v

Om handskoene van onkunde te vervang

George Claassen 2013-01-16 Chris du Plessis skryf: "Tog interessant dat die skrywer nie ook erken dat vele wetenskaplikes nie met hierdie TEORIE saamstem nie, en dit is hoekom dit ’n teorie genoem word. DIt is verder ook opmerklik dat die groep in Suid-Afrika

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-16 Daar is fout met die werklikheid want niemand wil glo dat dit waar is nie.

Om handskoene van onkunde te vervang

Chris du Plessis 2013-01-16 Ek het hierdie artikel baie interessant gevind, maar tog ’n paradoks van sy inhoud. Tog interessant dat iemand wat veg vir die erkenning van wetenskap en wiskunde en gelyke erkenning van alles, so onverdraagsaam is teenoor godsdiens? My afleid

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-15 Kobus, weereens kyk jy selektief na die Bybel en versies vir jou eie storietjies: "Kom ons kyk na die Woord – daar is reeds vir ons ’n bevestigende aanduiding hiervan – dit is duidelik dat die atmosfeer na die sondvloed, ingrype

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-15 Kobus Jy kan nie eers my eenvoudige vragie oor watter universiteit biologiese wetenskappe met kreasionisme as basis aanbied, beantwoord nie. Hoe verwag jy moet enigiemand jou onsinnighede ernstig opneem as jy duidelik niks van die wetenskap weet ni

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-15 Kobus, jou laatste kommentaar wys weereens jou kinderagtige houding duidelik.  In plaas daarvan om die moeite wat ek gedoen het om die verduidelikings van waar jou foute is te verfyn en uit te brei, met billikheid te bepeins, wys jy dit sommer va

Plaaswerkerstakings, begin van honger in SA?

Rietha 2013-01-15 Kan die plukkery moontlik gemeganiseer word? Ek vermoed dit kan met wyndruiwe, maar seker nie met tafeldruiwe nie? Die staking is ’n gekkigheid in al sy glorie. Dis waar wat jy anderdag gesê het Hans - die ding met te min wit babatjies.

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-15 Kobus skryf: "Ganymede se sigbaarheid sal mos teen dieselfde tempo afneem as dié van die son – teen ’n konstante liniêre tempo van ongeveer 0.009307971 eenhede per km."  ---Nou sien ek hierbo duidelik wat jo
Top