Kommentaar

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-24 Ek waardeer dat jy reageer op my inset, maar dit lyk my jy verwar my met iemand anders - dalk Dolf en Trienie. Want ek het hoegenaamd geen vrae gestel of kritiek gehad oor godsdienstige indoktrinasie op skole nie. Inteendeel, ek stem heelhartig saam

Jaco jy maak foute

2013-01-24 Jaco, Dan het ongetwyfels sy redes gegee hoekom hy dink die joernaliste is in die sakkie van die NRI; hy sal mos nou nie so 'n stelling uit die bloute maak nie?  As jy reken sy redes is ongegrond, sê hoekom.  Jy kan nie bloot sy stel

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-24 Ek bemerk jy het sommer die hele sitasie uitgelaat en net ’n stukke uit die sitaat aangehaal wat jy dink, jy verstaan. Jou onvermoë om te begryp wat Deissmann in die konteks van sy lesings daar sê, Chris, is nie verrassend nie. Jy laat

Fokofpolisiekar-lede: 'Tien jaar het my geleer ...'

Ben Schutte 2013-01-24 Lekker befok! Sien FPK Saterdag aand 26 Jan 2013 in Potchefstroom! Gaan 'n moerse party wees Julle Wen!

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-24 Jy het duidelik nie goed gaan dink voordat jy iemand soos Adolf Deissmann aangehaal het ter ondersteuning van jou verkrampte fundamentele variasie van Christenskap. Jy het dalk sélf nie jou eie raad gevolg wat jy vermakerig voorhou aan my: &quo

Fokofpolisiekar-lede: 'Tien jaar het my geleer ...'

Gerrit 2013-01-24 Hou baie van die foto's.

Fokofpolisiekar-lede: 'Tien jaar het my geleer ...'

Jaco Dippenaar 2013-01-24 En 10 jaar later sit ek met al julle cd's, 'n signed movie poster, 'n copy van die dvd en 'n skateboard wat nog gesign moet word! En het julle nou al 24 keer live gesien, van Kenton on sea, tot kunstefees, tot PE tot Koppi en die hele PTA, en love d

Fokofpolisiekar-lede: 'Tien jaar het my geleer ...'

Philip 2013-01-24 Ouens, julle is legendes! Julle sal nooit vergeet word nie! Dit was a wille ride, maar dit was die moeite werd. Fokof vir altyd!

Jaco jy maak foute

Jaco Fourie 2013-01-24 "Jy blyk ook vreeslik ontstig te wees oor Dan Roodt BEWEEER dat (sekere?) Afrikaanse joernaliste op die NIR se betaalstaat is Die blote feit dat jy net hierdie stelling aanhaal is nie 'n bewys dat hy wel lieg nie; as jy reken dis nie die waarheid

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-24 Chris, Ek gaan vir jou verwys na die werk van Adolf Deissmann, sekerlik iemand wat jou Strauss baie vêr in die skadu stel wat kennis en insig omtrent die Woord aanbetref. Deissmann was Straus se tydgenoot en het sy reeks lesings  &ld

woordverlies

Wimpie 2013-01-23 Ek hou van hierdie gedig - klomp emosie met min woorde.

Sport se doodskis

2013-01-23 Jy het 'n punt beet daar Yuri ... Can jy onthou hoe 'n groot voorstander Danie Craven van die amateur was?

Dot Serfontein (1925–2016)

Pouveer 2013-01-23 Pragtige artikel. Baie goed geskryf! Dankie vir die letter pitkos.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013

Yolanda 2013-01-23 Ek stem - watse diskriminasie is dit!? 

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek "bewaar Afrikaans deur skoolonderrig te ondersteun".

2013-01-23 Opsoek - eerder naslaan. Konsep - eerder begrip. Analogies - eerder soortgelyk. Johannes Comestor

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-23 Ek het elder by SêNet kommentaar gelewer op Thys Human en Jan Rap se vrae oor waar my bewyse is dat kinders wat religieuse indoktrinasie deur middel van staat en skool ontvang, slegter vaar in wiskunde en wetenskap. Dus herhaal ek dit vir voll

Vir George Claassen oor die handskoenstorie

2013-01-23 Jan Rap, jy skryf oor my gebrek aan bewyse. Laat ek dus maar my antwoord op Thys Human elders hier herhaal:  Jan Rap, talle wetenskaplike studies het reeds die verband getrek tussen swak wetenskapsonderrig en religeiuse indoktrinasie. Gaan

Thomas geantwoord oor George Claassen

2013-01-23 Hallo Thys, weer ek. Sjoe, maar jy hou nie van die Kaap nie. Terloops, ek is 'n Noorderling wat in Mpumalanga grootgeword het. En terloops, ek is 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner, nie 'n Afrikaner ten eerste nie. Thys, talle wetenskaplike studi

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-23 Thys, ongelukkig kan politiek van niks geskei word nie, nie van sport, onderwys, kuns en kultuur ens nie. Dis politici en druk- en belangegroepe wat besluite neem wat polities is. My beswaar is dat wiskunde en wetenskap in Afrikaanse skole verdwerg

Hoe die Wittes werk...

2013-01-22 Dink jy dat hierdie streep walglike briewe van jou die gevolg is van die wit bloed in jou are?

Thomas geantwoord oor George Claassen

2013-01-22 Netjies gestel, Jan Rap.  En jy hoef nie te wonder hoekom George nie bewyse gee nie - hy kan nie want hy het nie. Hy het net negatiewe an afbrekende tirades. Hy en sy "geliefdes vannie kaap" kan kritiseer en spoeg en vloek en skel, ma

Marikana – Keerpunt in vakbondmag

Jaco Fourie 2013-01-22 Intussen is die stakings in die Hex Vallei deur Cosau opgeskort, ’n beduidende oorwinning aan die kant van die boere wat met deursettings vermoe, intimidasie botweg weerstaan het. Die Vakunie-base kamptig besorg oor die feit dat die werkers

Thomas geantwoord oor George Claassen

2013-01-22 Jan Rap Jou troetel-obsesssies kleur die bril waarmee jy Goerge Claassen se skrywe lees sodanig dat jy nie heeltemal die essensie raaklees nie. Sover ek dit lees is dit ’n goeie en gebalanseerde artikel wat aantoon dat godsdiens niks bydra om

Oor jupiter en optiese illusies

Mefiante 2013-01-22 Kobus, jou frustrasies is in werklikheid jou eie skuld, en nie weens my kamstige stompsinnigheid nie.  Daar’s ’n klomp redes daarvoor, maar die mees belangrikstes is day jy nog steeds goed prewel wat jy nog nie kon bewys nie en wat tee

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-22 Net iemand wat nie die vaagste benul het van Strauss se werk sal kwytraak wat jy te sê het in jou eerste paragraaf. Die 2/3-dokument hipotese versterk sy werk oneindig en vul van die gapings in sy argument. Dan is argeologiese ontdekkings soos

Marikana – Keerpunt in vakbondmag

Jaco Fourie 2013-01-22 Johannes Ek deel jou sentiment rakende Mandela, die ANC, PAC, en vir my, ook die IFP.  Waar ek moontlik van jou sal verskil is, is dat ek ’n tendens onder ’n al hoe groter wordende getal swartes sien wat van die ANC en PAC se sie

Marikana – Keerpunt in vakbondmag

2013-01-22 Die kernprobleem is dat die sogenaamde bevrydingsbewegings (veral die ANC en die PAC) 'n geweldkultuur in Suid-Afrika gevestig het. Dit het die voorbokke geloon. Hulle is van die welvarendste mense in die nuwe Suid-Afrika. Nou gebruik die gepeu

Sing 'it wenners aankondiging | winners announcement

2013-01-22 Annie, your lyrics (found using the search box) are right here: https://www.litnet.co.za/Article/thunderstorms-deur-annie-blue.

Sing 'it wenners aankondiging | winners announcement

2013-01-22 Hey EldavinnAll entries that qualified have been published on www.litnet.co.za. Search for your name or the title of your lyrics in the upper right hand corner.

Sing 'it wenners aankondiging | winners announcement

Annie Blue 2013-01-22 Haven't been able to find my lyrics either. Did use the search box too. Maybe the system glitched? :(

2013 Feesprogram: Skrywersfees

Louw le Roux 2013-01-22 Waar moet ek soek na die volgende: Tussen hemel en aarde T T Cloete: Die ander ek Watter dae, tye en venues, asb Sien baie uit na die fees.  Sterkte Louw le Roux

Die V-verhaal van Erla Diedericks

Jacques 2013-01-21 Jy is een uit n miljoen uit ... ek  skryf ook ... op my manier en stem saam met al jou sienings oor wat jy noem dis alles waar.... Jacques

RSG alweer

Angus 2013-01-21 Beste Jan,  Dit lyk vir my of dit wat jy van Mary vertel, iets grappigs kan wees. Kan jy dit asseblief in Afrikaans vertel, want,  alhoewel daar o.a. ook bietjie Ierse bloed deur my are vloei, verstaan ek nie die taal nie. Sorrie vir die

Opkomende boere en plaasonteiening?

Jan Rap 2013-01-21 Klink of dit kan werk ...

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-21 Mefiante, Ek stem nie met jou stelling saam dat die objek onsigbaar is maar steeds ’n sighoek van groter as 0? het, nie. Die model wat ek weergee wys vir jou dat dit nie so is nie, want die hoek bepaal dui juis op die sigbaarheid in perfekte o

Oor jupiter en optiese illusies

Thomas 2013-01-21 Brianvds Was onse Kosie al ooit binne die arena van die wetenskap? Daarvoor moet jy breuke en langdeling kan doen en uit sy skrywes is dit duidelik dat breuke en langdeling nie sy sterkpunt is nie. Kobus het homself tot wenner verklaar met die

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-21 Chris Ek "copy & paste" vir jou die volgende sinnetjie uit KdK se nuutste antwoord aan Brianvds (in die nimmereindigende Jupiter-debat) ter illustrasie van die logika van spirituele intelligensie: Julle sal my nie oortuig nie wa

Oor jupiter en optiese illusies

2013-01-21 Kobus: Ons hou aan om by mekaar verby te praat. Ek het in geen stadium beweer 'n voorwerp word nooit onsigbaar nie. Ek het gesê die hoek word nooit nul nie. Daar is 'n verskil tussen die twee bewerings. JY is die een wat aanhou aandring dat di

Die nuwe intrekker – Geheuekiekie 2

2013-01-21 Dankie Perdebytjie vir jou voorstel. Sal defnitief daarna kyk. Ook dankie Enjee, ons land bly maar mooiste! Ek het hierdie maar geskryf vir die Geheuekiekie wedstryd - my oe loer maar na die prysboek: "Digital Photography" Trienie

Oor jupiter en optiese illusies

Mefiante 2013-01-21 Kobus, ongelukkig gee jy nie voldoende antwoord op sommige van my vrae nie.  Ek probeer om duidelikheid te kry oor dit wat jy sê maar dit wil lyk dat jy nie bereid is om jou bewerings mooi en deeglik te bespreek nie vir ’n dommetjie
Top