Lewer kommentaar op LitNet en wen MasterChef SA Cookbook

  • 2

Lewer kommentaar op LitNet en wen boeke! Jy hoef nie in te teken om kommentaar te lewer nie.

Lewer kommentaar onder aan enige LitNet-item vanaf 13 Februarie 2013 tot 20 Februarie 2013 en jou kommentaar kan kwalifiseer vir ‘n weeklikse trekking. Kommentare word gemonitor.

Die kommentaar wat gedurende hierdie tydperk getrek word, ontvang MasterChef South Africa – The Cookbook met komplimente van Human & Rousseau. Die opdraggewende redakteur is Daleen van der Merwe en die teks is deur Errieda du Toit.

Titel: MasterChef SA – The Cookbook
Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798158176

Klik hier om die boek by kalahari.com te koop.

 

  • 2

Kommentaar

  • Ja, maar die enigste kommentaar wat in ons huis gelewer word is die master wat die sjef beskuldig dat die kos na teer proe.  Ek het 'n kookboek nodig.  'Seblief!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top