Gelukkige was die golwe en branders net so kniehoog en het ek nie 'teken' van daaai walvis daar by die antieke hawe, in oorspronklike plek teen stadsmuur, gesien nie! Die interessante eetplekke en winkels ingebou in die stadsmuur was duur, terwyl jy op plankloopvlak loop langs die muur, wat ook toegang na antieke plankhawehoof gee.
Stormsee moet geskiedkundig word in die tipe waters, geleentheid om 'ewig' te onthou?
Hans



Kommentaar
Waar was jy al rondom die Mediterrensee See>?
Of was dit die ENIGSTE plek?
Klink verdag...