Kommentaar

SA: Mooiste sonskynland!

Reusedwerg 2013-01-29 Ek het nog net mooi sonsopkomste in my lewe gesien. Ek is net dankbaar ek het die nag oorleef. Elke oggend son wat ek sien is vir my mooi. Ek dink oom Fanus Rautenbach het een keer gesê dat wanneer hy in die bos is verlang hy na die meeu. Wanneer hy

Smaatiboy: "Dik Oos-Kaap met ’n J-Bay-twiss"

sakkie 2013-01-29 die rot, ek mis jou pel. ek dink inteendeel jy moet bietjie uitkom daar uit die jay-bay. dit raak nou bietjie heavy! wanneer kap ons weer 'n ALCATRAZZZ

AfriForum weer in die nuus

Carel 2013-01-29 Mulder sit net elke dag voor die radio en luister na RSG sodat hy kan kommentaar lewer.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013

Marjorie 2013-01-28 Ek is sewentig, springlewendig met nog baie stories te vertel!

AfriForum weer in die nuus

2013-01-28 Verfris bietjie my geheue:  Wat sê Zille, en wie's daai Engelse DA ou nou weer met van Afrikaanse van? van die storie?

Om die dood te vrees of nie

2013-01-28 Mense wat onsterflikheid begeer, is mense wat die ding nie goed deurdink het nie, as jy my vra...

Wen met die Exclusive Books Summer Sale

Tom 2013-01-28 Lord of the Flies - made me really think about the loss of innocence for the first time. 1984 - one of the most powerful and most devastating things I've ever read.

Ballas bak, geheuekiekie

2013-01-28 Ag prrrr ... hoe lekker! Voorwaar die baas van die plaas.

Die gevaar van ideologies-gedrewe logika

2013-01-28 Frans As ek jou kommentaar so kyk lyk dit so al vir my of godsdiens 'n mens se leesvermoëns ook aantas. Thomas

Ballas bak, geheuekiekie

Maya 2013-01-28 Ag, shame, man! Hoekom en waarheen? Maya

Wen met die Exclusive Books Summer Sale

Nico Gous 2013-01-28 Ian McEwan se Atonement.  Briony is die eerste karakter wat ek uit 'n boek wou skeur, maar kon nie. Haar drie dimensionele karakter is te goed geskryf om te minag. 

Saartjie se NG Kerk-storie

2013-01-28 Matt. 10: 34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar 'n swaard Andre, is dit "Sy Woord en Sy Waarheid"?

Wen met die Exclusive Books Summer Sale

Nielen 2013-01-28 To Kill a Mockingbird - Harper Lee.

Chris Dippenaar? Kerk en samelewing herstel?

2013-01-28 Water in wyn waarop jy kan wegloop?

Hoe kan ek Jacobus Faasen help met sy disleksie?

2013-01-28 Oom Hans, indien u meer spesifiek is, kan iemand miskien (vir) u uit u verknorsing red. Indien u aan Oranianitis ly, kan net Koesisterkoekoeland u daaruit b'vry. Vir anner skete, slukke Grenpa. Kobus Faasen

Die gevaar van ideologies-gedrewe logika

Frans 2013-01-28 Om godsdiens te blameer vir onlogiese denke is absoluut so absurd dat die skrywe geen verdere kommentaar werd is nie.

Antwoord vir Jaco op sy brief van 25 deser

Jaco Fourie 2013-01-28 Jan Alles deur jou hierbo geskryf, is volgens die evangelie van Jan Rap, gekleur deur jou idiologiese bril. Lees maar my ander brief, "die agterste voor Jan", en miskien sal jy verstaan hoe, nie net ek maar ander soos Thomas, jou vorm v

Vir Angus oor die grappie

Angus 2013-01-28 Beste Jan, Dankie vir jou "taalwetenskaplike" verklaring van jou grappie. Ek he dit ook maar as ’n grappie beskou toe ek jou gevra het om dit te vertaal.  Eintlik was dit ’n ernstige grap. Nogal ’n yslike probleem w

Antwoord aan George Claassen

Hendrik le Roux 2013-01-27 George Claassen se baie bruikbare liegverklikker is ook soms glad nie aangeskakel nie. Met verwysing na sy etnies-etieskorrekte self-etikettering as Afrikaanssprekende Suid-Afrikaner: Hy kan ook maar bly wees die imperialistiese planne van Lesotho

Saartjie se NG Kerk-storie

adre claassens 2013-01-27 Ja, tot die mens nie terugkeer na die Skrif en die Waarheid met nuwe oë beskou nie, sal die dwaalleer net vermeerder. Een van die tekens van die laaste dae: die mens sal koud word teenoor hulle Skepper en Verlosser en die valse christusse sal to

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-27 Soos skandelike gedrag moet meerdere kennis van die natuurwetenskappe liefs verswyg word.

Saartjie se NG Kerk-storie

2013-01-27 Beste Trienie, Het dit al ooit by jou opgekom dat die duisende lidmate wat die NG Kerk verlaat het, dalk tot ander insigte gekom het oor godsdiens? Al die jare was dit van almal verwag om Christelik te wees, kerk by te woon, in skole met godsdiens

SA: Mooiste sonskynland!

Jannie 2013-01-27 Die sneeu en sonskyn foto's is almal pragtig en so het die Liewe Vader voorsien vir elke mens om te bly waar hy tuis voel. Ons is tydelik woonagtig buite Oos-Londen langs die see tussen wildsplase voordar ons finaal Weskus toe verhuis. Ek kan die versk

Om die dood te vrees of nie

2013-01-26 Sjoe Johannes,   Goed opgesom! Ek is skoon hartseer na die lees van jou stuk. Dit moet vreeslik wees om te sterf sonder hoop of toekoms. Nogtans, ek het dit geniet. So bietjie 'n kykie gekry in die lewe van 'n ongelowige. Interessant. Trienie

Om handskoene van onkunde te vervang

2013-01-26 As rasionele denke die gevolg van normale verstandelike ontwikkeling was,  sou dit seker nie met soveel minagting onderdruk gewees het nie.

SA: Mooiste sonskynland!

2013-01-26 Dag Trienie, die hele wêreld is mooi Trienie, dis mense wat plekke lelik maak. Shalom uit Oz Duitswester

Saartjie se NG Kerk-storie

2013-01-26 Dag Trienie, Wat jy sien gebeur regoor die aarde, Konstantyn se beweging kom tot 'n einde, baie "kerke" smelt saam met Islam, en regverdig dit uit die Bybel ook nog. Ek het lankal weggestap van die sg Christendom af. Een van my baie onbeantw

Om die dood te vrees of nie

2013-01-26 Dag Johannes, By vêrre die beste ooit opinie daaroor wat ek  gelees het kom uit Judaisme en is op die Tanahk gebaseer. Dis veel te lank om hier te "cut and paste". 'n Kort boekie Basic Judaism deur Rabbi Milton Steinberg is 'n gawe s

Om die dood te vrees of nie

2013-01-25 Hierdie goed van jou is puik man !

Thomas geantwoord oor George Claassen

2013-01-25 Maar George, hoe is dit dat jy my aanmekaar aanvat oor goed wat ek nie gesê het en dit ek wel gesê het nie naastenby aanspreek nie.   In jou antwoord op een van Jan Rap se vrae aan jou, wys jy my skerp tereg oor ek dan blykbaar nie bese

Saartjie se NG Kerk-storie

2013-01-25 O gaats!  Nou moet die kerk in 'n "christelike regering" regmaak wat hy in dekades onder 'n NP-regering nie kon doen nie - en toe besluit het om ongedaan te maak via mense soos Bey Naude, Johan Heyns, Nico Smith en andere.   Wonder w

Saartjie se NG Kerk-storie

2013-01-25 Ek stel digeridoo en vuvuzela ensembles djembe dromme vir 'n effense polsslag voor. Verkieslik onder 'n volmaan, met Kobus as hoofspreker.

Antwoord aan George Claassen

2013-01-25 Dankie Jan Rap. Alweer in die kol - veral teen die einde.

SA: Mooiste sonskynland!

2013-01-25 Hi Mathilda, Dankie jou brief en baie welkom hier op LitNet! Hoop jy gaan dit so baie geniet soos ek. Klink of jy my taal praat en hou ek van jou brief. As jy so aanhou oorreed jy my dalk ook om te trek! (Grappie net) En natuurlik is jy re

Wen met die Exclusive Books Summer Sale

Réhann Coetzee 2013-01-25 No Future Without Forgivenes - Desmond Tutu.

Smaatiboy: "Dik Oos-Kaap met ’n J-Bay-twiss"

Pierre 2013-01-25 Dit klink lekker.  Smaatiboy, ek wil ook weer bietjie saam met jou hang tjom.  Hierdie storie maak my nostalgies.

Smaatiboy: "Dik Oos-Kaap met ’n J-Bay-twiss"

smaatihomself 2013-01-25 twitter ---->   @smaatiboy     <---- 

Wen met die Exclusive Books Summer Sale

Henry 2013-01-25 The book that changed my life was "Demian" by Hermann Hesse. I was 19 years old when I first read it and things have never been quite the same since ... in a good way!

Retief se 'wetenskap' herbesoek

2013-01-25 Ek vermoed dat Adolf Deissmann 'n duisend keer die Christen én mens is wat jy is. Hoe ironies dat 'n fundamentele gemors soos jy die werk van 'n liberale teoloog gebruik (en misbruik). Ek twyfel sterk of enige iemand hierdie gesprek volg. Voel vry

SA: Mooiste sonskynland!

mathilda 2013-01-25 Liewe Trienie Ek sien die sneeu wat so opgestapel le voor jou sussie se huis, en ek glimlag by myself. Ja, dis harde werk om sneeu te skoffel ... En dan word my glimlag selfs breër as ek jou woorde lees. Dis winter in die Noordelike halfrond
Top