Kommentaar

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

amourie wortmann 2013-02-08 Wonderlik. Ek het hierdie jaar besef dat my gr 7 seun se probleem met wiskunde is dat hy dit nie die getalle kan "sien / visualiseer" nie, daarom sy baie optel en aftrekfoute. Vir hom is getalle so duidelik soos 'n prag

Wonderlike Nuwe SA!!

Maya 2013-02-08 Genade Francisca! Krieket is die laaste ding waaroor die Nuwe SA nou bekommerd is. Maya

God se openbaring van Homself aan die mens

2013-02-08 Dit wil voorkom of Kobus saamstem dat mense nie in gode glo vanweë konvensionele wetenskaplike bewyse nie, want daar is geen. Mense wend hulle tot religie vanweë baie intense persoonlike spirituele ervarings. Hiermee het ek ook geen probl

God teenoor wreedheid

2013-02-08 Met ander woorde, wanneer kinders hondsdolheid kry is dit hul eie skuld, want hulle het afvallige lewens gelei.   Wel, dankie vir die groter duidelikheid.

Anna word deur 'n ramp getref

2013-02-08 Hulle sien nie die groter prentjie nie Trienie.  Hulle is onbevoeg.  Om te dink; daar's binnekort ’n program op TV wat dit ’n miracle noem.

Presentjie vir Jan Rap

2013-02-07 Dankie George, hierdie Basil Schackleton is van die paar objektiewe mense wat nog oor is op aarde.  Hy vertel iets wat ek en jy natuurlik weet, dit mag egter ’n skok wees vir ouens soos Francois Williams en ander anglofiliese patete en ha

God teenoor wreedheid

2013-02-07 Liewe Aarde Kobus! Daar leer ek weer iets ... Ongelooflik! (En dit is glad nie by wyse van heuning om die mond smeer nie.) Trienie

Om die Skrif tot stilte te bring: Gewaarwordinge oor Afrikaanse Bybelse spiritualiteit

2013-02-07 Kyk, Hierdie stuk bestudeer jy nie net op een slag nie. Dis soos ’n stuk vleis wat jy happie vir happie moet afskeur en kou. Telkemale het ek terugkeer na dit en aanvanklik gedink dit bevat net godsdienstige stellinge. Ek was egter

Saguaro-kaktus

2013-02-07 De Waal Dit gee my plesier dat jy van 'Saguaro-kaktus' hou. Die natuur is vir my ’n onuitputlike bron van inspirasie & idees. Woestynplante & -diere se oorlewingsmeganismes is fassinerend. Die ampersand: ek gee toe dat dit ’n

LitNet: 'n beter leeservaring

2013-02-07 WOW! Nou toe – hoe meer dae hoe slimmer dinge. Dankie LitNet, vir al die heerlike leeservaringe. Asook harde werk! Waardeer.  Trienie

Afrikanerskap: ’n Voortrekkererfenis

2013-02-07 Netjies gestel Johannes.  Dit som die hele ding goed op.

Anna word deur 'n ramp getref

2013-02-07 Dankie Trienie vir ’n stukkie harde, maar ware werklikheid. En dis nie net op die plase waar dit gebeur nie. Hier in die stede is mense besig om nie alleen van huisbediendes ontslae te raak nie, maar hulle indiensneming drasties af te skaal.

God teenoor wreedheid

2013-02-07 Jammer Kobus, maar dit is ’n tipiese gegorrel wat hoegenaamd die feit weerlê dat indien God, die almagtige, alwetende, alomteenwoordige skepper van alles is, soos jy implisiet stel, IS al die wreedhede – en natuurlik al die goeie d

Afrikaanse idiome

Varkspek 2013-02-07 As mens sê "Hy het aan die kort ent getrek" beteken dit dat hy sleg daarvan afgekom het. Ek sou sê "die kortste ent" beteken eintlik dat hy die slegste daarvan afgekom  het.   Sien Johanna de Wet se boek W

Afrikaanse idiome

Hans 2013-02-07 Verwys dit nie na trek van stokkies om te besluit oor 'n saak, waar 1 korter is as al die ander? 'die lot werp'? Dit verwys na 'n beslissing in 'n groep, wat met behulp van die stokkies gemaak word, maw toestem dat jy jouself wetend kan benadeel sou jy di

Saguaro-kaktus

2013-02-07 Hallo Johann Dis ’n gedig wat interessante feite vir die leser bied. Daar bestaan so baie gedigte wat eintlik niks sê nie. Na die lees van hierdie een is mens so ’n tikkie ryer :) Twee stukkies kommentaar: vir my is die "

Haikoe-kompetisie: Wenner aangekondig!

Charl Cilliers 2013-02-07 Die wengedig van Pieter Strauss is ’n pragtige haikoe. Dit verdien om bekroon te word. Veels geluk, Pieter, met so ’n treffende haikoe. Kan net in Afrikaans geskryf word.

Luciano Floridi oor die inligtingverskynsel

2013-02-07 Trienie, wat ek die gees noem, noem party mense die bewussyn of die siel. Johannes Comestor

Teoloë en predikante

Angus 2013-02-07 My hart bloei vir hierdie arme jongmense. Dit is gewoonlik die jong seun, sopas matriek geskryf, wat onder invloed van dominee en die hoë verwagtinge van pa en ma, wat met blink oë op universiteit sy BA-vakke so kies dat hy teologie k

Vir Henk Seymore

2013-02-07 Johannes Hierdie agteruitgang is duidelik soos daglig maar, wys jy dit uit, word jy beskuldig daarvan dat "jy nie saam met die tyd beweeg nie." Dit is ’n verbysterende verskynsel. Kan net hipnose of breinspoeling wees. Hoe kry di

Luciano Floridi oor die inligtingverskynsel

2013-02-06 Dankie Johannes, voorwaar insiggewend. Ek begryp net nie heeltemal jou stelling: Inligting het die potensiaal om ons in te lig, om via ons sintuie ons gees ('mind') te verander. In ons gees word inligting in kennis omskep, wat verwerk en geëks

Afrikanerskap: ’n Voortrekkererfenis

2013-02-06 Beste Cornelius Afrikaans het aan die Kaap ontstaan, maar dit is dwarsoor Suid-Afrika gevorm en ontwikkel steeds. Dit is heel moontlik dat Afrikaans bv die afgelope halfeeu in groter mate in die noorde as in die suide gevorm is. Die Afrikaanse

LitNet: 'n beter leeservaring

2013-02-06 LitNet was goed en onontbeerlik en is nou selfs beter. Die verbeterings was nie sonder harde werk en toewyding moontlik nie. Baie geluk en baie dankie! Johannes Comestor

Afrikaanse flieks

Stephanie 2013-02-06 Elmarie   Ek het nou onlangs by TOP CD gesien daar is heelwat van die ou Afrikaanse flieks beskikbaar.

Nuwe Stories 2013-onderhoud: Nanette van Rooyen

2013-02-06 So lekker om al hierdie wyshede so uit die perd se bek (ag jammer Nanette ... lekker om weer met jou te kommunikeer) te kan hoor.  Kan ongelukkig nie oor een van die aspekte saamstem nie; my Standerd Agt Wetenskap Onnie het skoon

Teoloë en predikante

2013-02-06 George, Dankie vir jou skrywes, dit is goed om op volwasse vlak dinge lees en uit te redeneer om sodoende ook tot beter insig te kom. Vir my gaan dit oor opbou en nie afbreek nie. Wat teoloë betref stem ek saam met jou dat hul dikwels in di

Vir Henk Seymore

2013-02-06 Dag Jan, ek het beide simpatie en empatie . Afrikaans was ’n klein, maar warm vuurtjie. Dit was ’n snel-groeiende taal van ’n jong nasie. Die behoud van alle nasies lê egter nie alleen in hul taal, of kultuur, hul kuns,

Teoloë en predikante

2013-02-06 Baie wel gestel George. Dis belangrik dat veral die vreeslike uitgesproke en aggressiewe self-verklaarde "kenners" ’n slag die feit besef dat hul interpretasie presies dit is, HUL interpretasie en dat ander daarmee mag en sal v

Vir Thomas oor sy kommentaar

Angus 2013-02-05 Beste Et1, Lees asseblief weer wat ek geskryf het. Ek het nie ’n oplossing aangebied vir die gemors waarin die onderwys beland het nie.  Maar aangesien jy so vra vir ’n oplossing: ons onderwys het ’n groot gebrek aan kundiges

Vir Trienie ea

2013-02-05 Baie netjiese kommentaar, dankie. Maar wat ek as uiters ontsellend beskou is dat daardie video oor die kind met hondsdolheid nie deur LitNet se sensor deurgelaat is nie. Ja natuurlik is dit nie aangenaam nie, maar dit is nie meer onthutsend as Kobu

Vir Henk Seymore

2013-02-05 Jan, dankie dat jy volhou met jou pogings om Afrikaans weer ’n agtingswaardige taal te maak. Ek verskaf ’n enkele voorbeeld van die soort ding waarteen ek (en sekerlik ook jy) dit het. Die afgelope naweek het Hunter Kennedy, ’n lid

Vir Trienie ea

2013-02-05 Thys skryf: "Maar wat hierdie video weer eens so duidelik maak is dat daar geen manier is dat daar ’n skeppende, beskikkende godheid kan wees wat willens en wetens hierdie bloedige natuur uitgedink en gemaak of laat wees het nie."&n

Oor die hel, verassing en Goddeloses

2013-02-05 Kobus skryf: "Want jy sien, dit is wat sal gebeur – God sal jou in die hiernamaals wegstuur van Hom af, omdat jy so graag wil weg wees van Hom, af. Maar daarmee saam sal God ook Sy genade en guns van jou onttrek waarop jy nou steeds soos

Vir Thomas oor sy kommentaar

Et1 2013-02-05 Aan Thomas, Het jy nie die pad na die "nuwe SA" voorgestaan nie? Het jy na kenners geluister wat vandag se gemors voorspel het? Hoekom wou jy hulle nie glo nie? Selfs nou ook nadat hulle reg bewys is? Of het jy iets gedoen om dit te verhoed?

Vir Thomas oor sy kommentaar

Et1 2013-02-05 Aan Angus, Dink jy rêrig dat dit die gemors in die onderwys sal oplos? Groetnis, Et1

Afrikaanse flieks

2013-02-05 Kyk of die maatskappy wat die fliek gemaak het nog bestaan, indien wel sal hulle sekerlik al die ding op "digital" hê. Hoop jy kom reg. Duitswester

Vir Trienie ea

2013-02-05 Thys, Jy beweer evolusie het geen plan, geen doel, geen gevoel, geen gewete, geen medelye, geen voorkeure of afkeure nie en daarop bou jy jou konklusie dat dit nie ’n skeppende, beskikkende Godheid kan wees  wat willens en wetens

Oor die hel, verassing en Goddeloses

2013-02-05 Cornelius, Ek wil graag iets by jou weet. Jy sê die volgende: “…Jesus Christus onse HERE se opdrag aan ons is om die GOEIE NUUS te verkondig ...”. Jy is reg, maar hoe verstaan jy die “Goeie Nuus” wat verkondig m

Vir Thomas oor sy kommentaar

Angus 2013-02-04 Beste Jan, Thomas is in die kol as hy goddiensonderrig as bog bestempel. Leer liewer die kinders iets nuttigs as om hulle koppe vol onsin te prop. Van watter nut kan dit tog wees om te "weet" dat God die mens binne ’n ommesientjie u

Vir Thomas oor sy kommentaar

Et1 2013-02-04 Jan Rap, Dankie dat jy deurgaans met bewyse, die waarheid onder die laatslapers se aandag bring. Jy lui vir hulle die klok. Met genade word hul dalk wakker. Groetnis, Et1
Top