2013-02-12Kobus de Klerk se waansinnige en aanhoudende komplementering van homself as ’n "ware gelowige", dui onteenseglik op die een of ander patologiese toestand ... narsisme is een van vele waaraan ek kan dink ... wat van ’n bietjie G
2013-02-12KdK, dis heel moontlik dat ek jou in die verlede 'n stuk vuilgoed genoem het, maar ek kan jou verseker dat dit baie min te doen gehad het met die feit dat jy 'n Christen is.
2013-02-12Dan,
Dankie vir jou mededeling.
Ek is absoluut oortuig dat daar selfs in Brittanje baie mense was wat gesimpatiseer het met die Boere in hul vryheidstryd.
Die punt is egter dat hul onderdanigheid binne die bepaa
2013-02-12Jan Rap:
Die feit dat ons die sterre kan sien gee mens ’n idee van hoe helder hulle is! Meeste van die sterre wat ons met die blote oog kan sien, is òf nie veel verder as ’n paar ligjaar nie, òf is veel helderder as die so
2013-02-12Op ’n puntjie van orde Angus: As ’n miskoek rook na ’n veldbrand rook hy maar op dieselfde manier as al die ander goed wat gebrand het, ’n stuk tak, ’n graspol ens. Die verdedigingsadvokaat baseer sy betoog op
Leon Retief2013-02-12Jan ek is nou nie Panda, Brian of Angus nie maar ek hoop jy en die drie ander here gee nie om dat ek intjip nie. Ligintensiteit neem nie liniêr af nie maar in ’n kurwe. Jy kan dit self op ’n grafiek gaan voorstel: maak die y-as d
Dan Fourie2013-02-12Neels
Dit was nie net ’n handjievol Kaapse Afrikaners wat pro-Boer was nie, maar ’n algemene gevoel onder die Afrikaanse Kaapenaars. Meer as 12 000 Kaapse rebelle het daadwerklik aan die kant van die Boere geveg, ten minste 37 v
2013-02-12Dit is interessant en veelseggend om te sien hoe Chris reageer op wat ek en ander ware gelowiges, weergee.
Hy beskou homself as iemand met ’n grondige kennis van die Bybel en by implikasie, die Christendom. Hy is egter ’n volslae ag
Angus2013-02-12Beste Jan Rap,
As jy nou ’n wiskundig-wetenskaplike antwoord verwag, moet ek jou teleurstel. Daarvoor moet jy liewer maar omblaai op LitNet, daar waar die wiskundiges en natuurkundiges vergader. Hier op SêNet (so dink ek altans) verduid
2013-02-11Dink jy net die meisies het opgelet in die dramaklas; die dat ons net aktrises van gehalte het en nie akteurs nie?
Nee man, jy's verkeerd. Die aktrises EN die akteurs hier is topgehalte. so ook die regisseurs en regiseusses, meeste van hulle.&nbs
2013-02-11Dan,
Dit maak nie saak hoe ek jou aangehaalde gedeeltes uit die Wiki lees nie, dit blyk dat ene GIDEON SCHEEPERS deur die Kaapse owerheid gevang en tereggestel is vir sy deelname aan die Boere se vryheidstryd.
GIDEON SCHEEPERS blyk ook
Dan Fourie2013-02-11Neelsie
Pleks om my te probeer ontduik (trying to save face), spreek die kern van my beskuldiging aan waar ek jou uitdaag om betroubare bronverwysings vir jou wilde stellings te staaf, veral waar jy beweer: "Inteendeel, die Afrikaanse Kaapses (wi
2013-02-11Chris: Ja, KdK is inderdaad nogal in 'n liga van sy eie. :-)
Nou ja, hier waar ek hulpeloos in die agnostiese staat vasgevang sit kan ek seker nie verwag om te verstaan nie...
2013-02-11Neelsie
Bron (Wikipedia) word hier herhaal, was per abuis onder ’n vorige opskrif met dieselfde naam van Neelsie geplaas.
GIDEON SCHEEPERS:
"Ná hy Kaapse Rebelle gewerf het is hy op 22-jarige leeftyd bevorder tot kommanda
2013-02-11Neelsie
Indien jy my beskuldig dat ek nie bronverwysings gee nie, hieronder ’n voorbeeld vanuit Wikipedia:
Gideon Scheepers
"Ná hy Kaapse Rebelle gewerf het is hy op 22-jarige leeftyd bevorder tot kommandant van ?n 150-maneenh
2013-02-11Hello Brianvds
Hoe grappig KdK se verwysing na ’n liga waaraan ons nie kan deelneem nie. Inderdaad, KdK is in ’n liga van sy eie en hoekom sal ons wil daal na sy vlak!
Dit sal verkeerd wees van enige een van ons om te dink dat ’n
2013-02-11Dan, met alle respek; ek dink jy is dalk ’n bietjie uit oefening met die algemene redevoering op die werf ... ek sal hierdie een van jou maar laat verby val ... Boeregroete, Cornelius (en o ja, kyk gerus eers ’n bietjie na die betekenis
Jan Rap2013-02-10
Johannes, dis nie dat ek NIE Standaardafrikaans wil hê nie; ek sê maar net hierbo waaroor die brief gaan is die afkeer wat ek het van die verkragting van Afrikaans (en ek is seker Duitsers, Engelse, Russe, noem dit maar, voel ook so oor hulle ta
2013-02-10Tipies die antwoord van een wat uit sy liga is en probeer loswoel, Brianvds.
Ek bemerk my antwoorde ontstel jou ... Wys jou hoe onseker jy van jouself is. En in teenstelling met wat jy sê, kom jy tog maar keer op keer terug na die gesprek
willem2013-02-10Julle praat n lot tjol as n hond honger is moet hy rond loop . Seks is in alle gevalle nie die A n & Omega nie . Ons dames (veral in SA ) dink hulle besit iets wat mans behaag wel meeste is oor daai deeng. Maar as die beursie mooi lyk is sy wydsbeen j
2013-02-09Beste Cornelius
Ja, ek assosieer Kaaps met die bruines. 'n Prominente kenmerk van Kaaps is die groot gasvryheid wat daar vir Engelse woorde toegelaat word. Marthinus van Bart toon in sy boek, Kaap van slawe, aan hoe hierdie groep na 180
2013-02-09Jan, daar moet 'n maatstaf wees vir wat as (goeie) Afrikaans erken word en wat nie. Die enigste maatstaf wat ons tans het, is Standaardafrikaans, bv soos vergestalt in die jongste, 10de, 2009-uitgawe, van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se
2013-02-09"Jy kan nie eerlik sê my platform werk nie, Kobus, veral as jy nog nie self die pad daarmee gestap het, soos ons rasioneles, nie. Dit is juis waarom jy as gelowige net op een plek bly en stagneer."
Kyk nou maar self hoe sien
2013-02-09
Ek onthou destyds in Swakopmund het ek baie kreef geduik. Ons het almal geweet dat as die gety draai, kom uit die water uit. Sit dan houtgerus en wag, die gety draai weer en dan duik jy weer. Daar is niks wat jy kan doen aan die gety nie, beplan wat jy
2013-02-09
Destyds to Rome afgebrand het en Nero sy viooltjie gespeel het was daar seker ook 'n paar pampoene wat gedans het i.p.v. water gegooi het. As almal water gegooi het, het Rome dalk nie gebrand nie.
En 'n gawe dag vir almal.
Duitswester
2013-02-08Jy kan nie eerlik sê ander platforms werk nie, Brianvds, veral as jy nog nie self die pad daarmee gestap het, soos ons gelowiges, nie. Dit is juis waarom jy as agnostikus net op een plek bly en stagneer.
Wat jou bewering van arrogansie betreffend
2013-02-08Kobus skryf:
"Brianvds se opmerking oor die verduideliking wat ek weergee oor hondsdolheid is net-net maar weer die stomme opmerking van ’n denk-geïnhibeerde Goddelose mens. Wat ek by wyse van verduideliking weergee, is dat mense
2013-02-08Hierbo sien mens nou mooi hoe Cornelius met woorde speel en probeer om die Woord te plooi vir sy eie sinkretistiese doeleindes - daardie leuenagtige bewering van 'eiesoortige en indentifiseerbare vertoning van Homself bewys'.
Insiggewend hoe hy Dolf s
2013-02-08Kobus skryf:
"Brianvds,'Konvensionele wetenskaplike bewyse' soos jy daarna verwys, is ’n baie wankelrige platform om geloof in God te lanseer."
---Wel, dit is die enigste platform waarop ek geloof in enige objektiewe waarhede l
2013-02-08Magtig Neelsie
Jou kennis van die Afrikanergeskiedenis is maar beroerd!!.
Jy maak vele wilde stellings sonder om selfs een met betroubare bronverwysings te staaf, veral waar jy sê:
"Inteendeel, die Afrikaanse Kaapses (wit, bruin
2013-02-08Liewe hemel Trienie,
Die Duiwel beïndruk jou beslis maklik!
Elders braak Kobus de Klerk die volgende aan sy sogenaamde en self opgestelde "agnostici": Agnostici het ongelukkig die manier om van God te verwag om
2013-02-08Brianvds,
'Konvensionele wetenskaplike bewyse' soos jy daarna verwys, is ’n baie wankelrige platform om geloof in God te lanseer.
Die rede daarvoor is dat wetenskapsbeoefening nog so onderontwikkeld is – dit is maar ’n paar ee
2013-02-08Die ateïs Thys Human reken dat die wreedhede en die duiwel die HERE se maaksels is (nie dat hy die bestaan van God erken nie).
Wat bedoel hy met wreedhede?
Die natuur is beslis nie wreed nie. Die natuur is natuurlik. Die konsep ‘wree