Fotoblad: US Woordfees 2013

  • 2
In die lig van die hemelse aard van die fees, het Izak de Vries die oorlede hoëpriester van Afrikaans se grootste godsdiens gaan vra wat hý dink van die US Woordfees wat so onder sy neus plaasvind.
Izak is net met ’n ernstige vingerwysing beloon.
Foto: Izak de Vries
Oorle Dok Craven se oorle hond was veel vriendeliker.
Foto: Izak de Vries
Die tema van 2013 se US Woordfees was Hemels.
Foto: Izak de Vries
Foto: Charlene Morkel
Stellenbosch hou saam Woordfees. Dié bord buite Nina Potgieter Oogkundiges lees:
"WoordFEES of WoordVREES? Komaan, kry jou leesbril ..."
Foto: Naomi Bruwer
Dié engel staan in die Plataankafee.
Foto: Izak de Vries
Foto: Charlene Morkel
Dié porseleinbakkie was te koop in die Voortrekkertent.
Foto: Charlene Morkel
Foto: Charlene Morkel
Foto: Charlene Morkel
Foto: Charlene Morkel

Nog foto's:

Boeke en skrywers
Diskoers: RSG Praat Saam
Kuns: Feeskunstenaar en Sasol Kunsmuseum
Kuns: Clare Menck se post scriptum by die US Woordfees
Musiek
Neerlandistiekdag
Op die spoor van 'n jeugboekskrywer
Plataankafee en De Vette Mossel
Sing'it liriek werkswinkel

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 2

Kommentaar

  • Karin Behrens

    Groot name in die Afrikaanse musiek en literatuur bymekaar! Baie talent. Geluk ook met Anton se verjaarsdag - hy het darem al baie vir Afrikaanse musiek gedurende sy loopbaan beteken.

  • Dankie vir die lekker-kyk foto's! Vir my ook opwindend om te sien hoe mense lyk wat se name ek net op papier ken. 

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top