US Woordfees fotoblad: Musiek

  • 0
Misa Criolla & Navidad Nuestra
 
Saterdagaand het Amanda Strydom saam met die Libertas-koor, onder leiding van Johan de Villiers, en ’n orkes, onder leiding van Gerhard Niemand, die Misa Criolla en die Navidad Nuestra opgevoer. Die Oude Libertas-teater was stampvol – en met rede. Dit was ’n grootse ervaring.
 
In die tradisie van Cesaria Evora en Mercedes Sosa het onse Amanda
ook die verhoog kaalvoet betree. Haar stem was ongelooflik.
Foto: Izak de Vries
Die hooffluitspeler was Bridget Renie Salonen (regs). Aletta Dorfling (links) het by tye
die tweede fluit gespeel en dan weer haar plek in die koor gaan opneem.
Foto: Izak de Vries

Gerhard Niemand (hier op klavier) het was die leier van die orkes. Hy het ook trekklavier gespeel.
Voor links is Leonore Bredekamp op baskitaar. Voor regs is James Grace op akoestiese kitaar. Perkussie is gedoen deur Aletta Dorfling (links) en Frank Mallows (regs).

Foto: Izak de Vries
Dit was ’n grootse spanpoging.
Foto: Izak de Vries

 
Sanlam Musiekfees: FAK Sangbundel Volume II
 
Die nuwe FAK Sangbundel
Foto: Chrizane van Zyl
Foto: Chrizane van Zyl
Foto: Chrizane van Zyl
Kinders baljaar op die kykNET-springkasteel by Neethlingshof.
Foto: Chrizane van Zyl
Foto: Chrizane van Zyl
Heerlike feeskos
Foto: Chrizane van Zyl
Foto: Chrizane van Zyl
Foto: Chrizane van Zyl
Jan-Jan Joubert en Elfriede Muller
Foto: Chrizane van Zyl
Richard van der Westhuizen en Anna Davel het die vertoning met "Ballade vir 'n enkeling" geopen.
Foto: Chrizane van Zyl
Richard van der Westhuizen
Foto: Marthinus Heystek
Die Viva Cantare-groep
Foto: Marthinus Heystek
Jak de Priester sing "Sally Williams Nougat". Hy was 'n uitstekende seremoniemeester.
Foto: Chrizane van Zyl
Jak het ook "Hillbrow" van Johannes Kerkorrel gesing.
Beide die liedere is in die nuwe FAK Sangbundel opgeneem.
Foto: Marthinus Heystek
Nico Carstens is die oudste lewende bydraer tot die FAK sangbundels. Hy was die gaskunstenaar.
Foto: Chrizane van Zyl
Die FAK het 'n sangbundel aan Nico oorhandig en hom vereer vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek.
Foto: Chrizane van Zyl
Nico Carstens het die gehoor verras met 'n jazz-weergawe van "Hasie (hoekom is jou stert so kort?)".
Foto: Chrizane van Zyl
Anna Davel sing "Jantjie".
Foto: Chrizane van Zyl
Jannie du Toit en Brandon October
Foto: Chrizane van Zyl
Jannie du Toit
Foto: Chrizane van Zyl
Les Javan was een van die nuwe kunstenaars wie se liedere in die FAK Sangbundel opgeneem is.
Foto: Chrizane van Zyl
Brandon October en Anna Davel
Foto: Chrizane van Zyl
Jannie du Toit en Brandon October
Foto: Chrizane van Zyl
'n Lid van die gehoor bewonder haar nuwe FAK Sangbundel.
Foto: Chrizane van Zyl
Richard van der Westhuizen
Foto: Chrizane van Zyl
Brandon October het hulde aan Christa Steyn gebring met "Ek wil vir jou".
Foto: Chrizane van Zyl
Binne die Sanlam Feesflits-kamera
Foto: Chrizane van Zyl


Nog foto's:

Algemeen
Boeke en skrywers
Diskoers: RSG Praat Saam
Kuns: Feeskunstenaar en Sasol Kunsmuseum
Kuns: Clare Menck se post scriptum by die US Woordfees
Neerlandistiekdag
Op die spoor van 'n jeugboekskrywer
Plataankafee en De Vette Mossel
Sing'it liriek werkswinkel

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top