US Woordfees-fotoblad: RSG Praat Saam

  • 0


Praat Saam met Lynette Francis: 4 Maart 2013
 
Lynette praat met John Vorster, Carel Boshoff en Shaka Sisulu. Talle jong mense bou op hul eie manier aan ’n beter Suid-Afrika. John Vorster, kleinseun van die oudpremier, Carel Boshoff, kleinseun van Carel Boshoff die stigter van Orania, en Shaka Sisulu, kleinseun van Walter Sisulu, debatteer oor die pligte van jong Suid-Afrikaners om dié plek – óns plek – te laat floreer.
 
Shaka Sisulu, Lynette Francis en John Vorster gesels voor die uitsending.
Foto: Chrizane van Zyl

Lynette Francis en Carel Boshoff

Foto: Chrizane van Zyl
'n Lid van die gehoor stel sy vraag aan die gaste.
Foto: Chrizane van Zyl
Foto: Chrizane van Zyl
Carel Boshoff
Foto: Chrizane van Zyl
John Vorster en Shaka Sisulu
Foto: Chrizane van Zyl
Foto: Chrizane van Zyl
Shaka Sisulu
Foto: Chrizane van Zyl


Nog foto's:

Algemeen
Boeke en skrywers
Kuns: Feeskunstenaar en Sasol Kunsmuseum
Kuns: Clare Menck se post scriptum by die US Woordfees
Musiek
Neerlandistiekdag
Op die spoor van 'n jeugboekskrywer
Plataankafee en De Vette Mossel
Sing'it liriek werkswinkel

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top