2013-02-21Daar was eens 'n Kombuis genaamd Koos,
maar Kombuis se een pyp raak toe voos.
Oor Kombuispyp het hy
met die stadsraad gestry
-- en die vagevuur brand hom toe broos.
Amelia Burger2013-02-21Dae laas so lekker gelag! Dis presies soos ek voel as ek daai gange en toonbanke-agter-glas aandurf. Selfde met verkeersdepartemente. Werk die mense daar omdat hulle so gebore is of word hulle so omdat hulle daar werk?
Dok Dirk2013-02-21Koos, ek het vir jou selgte nuus - daar is inderdaad 'n hel - 'n vurige poel vuur waarin almal sal brand wat nie vir Jesus Christus as persoonlike saligmaker aangeneem het nie.
Ek sien jy bid darem, maar vir wie?
Jaco Botha 2013-02-21Word die Pistorius-saak deur Media24 geborg? Die regter wil weet hoekom Botha nie Afrikaans praat nie en hulle lees nou al selfs Sarie in die hof as deel van die bewyslas. Indien jy ooit moord pleeg, kan jy maar net hoop vir so 'n potsierlike onders
Henning2013-02-21Voorwaar inspirasie uit 'n onverwagte oord - die stad werk inderdaad vir Koos. Ek het heerlik gelag. Briljant! En wie weet, dalk is alle vorms eendag op die internet beskikbaar en kan per e-pos aangestuur word. Hei, geloof, hoop en liefde.
2013-02-21Oi gevalt!!
Die fundamentalisme drup soos varkvet van hierdie artikel.
Alles word verabsoluteer en as ENIGSTE waarheid aangebied en verslind.
Oi vay!
2013-02-21Cornelius,
Die volgende:
Rom 3: 25-26: “Hom (Jesus Christus) het God gegee as offer wat deur sy bloed versoening bewerk het vir dié wat glo. Hierdeur het God getoon wat sy vryspraak behels: Hy het die sondes wat Hy voorheen in sy verd
Thomas2013-02-20Kobus
Jy laat my so dink aan 'n persoon wat deur die begraafplaas loop en fluit. Jy is duidelik uit jou diepte wat die wetenskap aanbetref maar probeer kliphard om dit te verdoesel met vurige aanvalle op jou opponente. Jou skrywes openbaar sonder u
Angus2013-02-20Al wat Kobus bewys het met sy “briljante” skakels, is dat wetenskaplikes se werk gedurig ondersoek en verfyn word. Hy raak verniet so gaande oor sy kan wurms wat kastig losgelaat is.
Ag, en dan raak hy so gaande oor die neutrino
Hans2013-02-20
Manies en
geestesuitdrywing???
Die ou skryf oor klassieke skisofrenie! As skisofrenie na soveel eeue
se chemiese navorsing, nog nie met elektriese skokterapie uitgedryf kan word,
moet Trienie ons tot in Donker Middeleeue terugsleep of eeue
2013-02-20Ek vind dat die advertensie skakels soms wissel in Google se soek venster, maar die betrokke skakel se bewoording heel onderaan die soek venster is :
"Ad related to Dr Leon Retief
Doctors to avoid
www.ratemds.com/
Free reviews and ratings of lo
2013-02-20Vir Hans Richardt: Dit is goed dat Litnet u kommentaar gemodereer en deurgelaat het.
Nou is dit darem duidelik dat iets tot u deurgedring het.
Maya2013-02-20Is jy nou ernstig, Trienie? Meen jy dat 'n bose gees die lewe van die arme naamlose man al beheer vir die laaste hoeveel jaar? Indien wel, op watter manier sou jy se sal die "gees" benader moet word sodat hy rustig die pad kan vat?&n
2013-02-20Ek werk vir Pan Macmillan SA.
Pan Macmillan SA het R 9 580.00 se boeke geskenk. Dit was 252 boeke in totaal. 150 boeke vir graad R- tot graad 3-leerders en 112 boeke vir graad 7- tot graad 9-leerders. Die Where's Wally-karaktertjie (Walker Books) was
2013-02-20Juistement, Retief, my skakels verskaf nie nuwe inligting nie, maar klaarblyklik inligting waarop ek dit wat ek weergee, baseer, maar wat jy nie kan begryp en verwerk en weerspreek in jou bekrompe siening nie - gelewer deur geleerde mense en betrokke mens
Paul Barnard2013-02-19Ek stem. Dis 'n goeie redenasie van Piet le Roux. In 'n land waar private belange 'n toenemende deel van die staat se pligte uitvoer (b.v. onderwys, gesondheid, polisieering en vervoer) maak dit sin vir die staat om by te dra tot die koste d.m.v. be
Reusedwerg2013-02-19Dankie tog vir iemand wat die saak verduidelik. Almal het mos maar hul eie sienings en gevolgtrekkings. Dit is 'n nugter objektiewe tegnies verduideliking wat Oscar in die gesig staar. Ek het my eie opinie van die tragiese voorval wat ek maar in die
Leon Retief2013-02-19Suggg ... Nou maar goed, ek versoek de Klerk om dan 'n skakel te plaas na wat (indien enigiets) oor my te lees is by die "doctors to avoid" webwerf. Ek wonder of daar 'n "Lawyers to avoid" webwerf is?
De Klerk se skakels verskaf g
Thomas2013-02-19Kobus
Miskien moet jy vir ons empiriese bewyse bring van wat die effek wat al hierdie hipoteses op radiometriese datering het. Tot dan moet ons aanvaar dat jy alweer besig is met kluitjies bak.
Anders as godsdiens is enige wetenskaplike konsep voo
2013-02-19Cornelius,
Ek is ín Christus volgens die Enigste Ware Evangelie soos vervat in die Woord van God, die Bybel, punt. Ek stel nie belang in allerhande “foefies” en “ander” se godsdienste nie, Nee-Nee, ‘n duisend ma
2013-02-19Ai Hans,
Ek dink ek weet hoe jy voel. Ek is ook maar van die bosveld, nou binne in die stad Polokwane. En glo my, hier raak dit baie 'donkerkleurig'. Ons breek maar naweke weg plaas toe of Wildtuin toe en dan waardeer ek die natuurskoon en sk
2013-02-19Naamloos!
Staan op aandag dat ek met jou kan praat...
Of hierdie comment van my geplaas gaan word weet ek nie. Jy, het baie meer hulp nodig as medikasie en 'n malhuis! Die bybel noem vrees 'n "gees" maar min sal dit e
Trienie2013-02-19Jinne - nogal oulik geskryf ook!
Ek wonder nou net, dit is nou nadat ek kiekie 17 'n paar keer oorgelees het: Wie het nou eintlik geslaap en wie was nou eintlik wakker - was dit die dogter of was dit die Pa?
(Hierdie antwoord ke
2013-02-19En net so terloops - die wetenskaplikes wat aangehaal word is uit sekulêre geledere. Na die beste van my wete, is geeneen van hulle kreasioniste nie.
Julle kan dus gerus ophou om so bevooroordeeld teen kreasioniste uit te vaar. Dit blyk ied
2013-02-19Dolf
Dinge is nie waar of onwaar net omdat iemand so sê nie. Jou stelling dat radiometriese datering van gesteentes onakkuraat is, moet darem sekerlik ’n verwysing na een of ander gesaghebbende eksperiment insluit. Jou of Kobus se menin
2013-02-19Siestog "Dolf", nes Jupiter en die ander planete "veeslik interessant" is jou dog min skeel, skeel dit wat in die Bybel staan en ander se aanbidding van God jou ook min - net Kobus de Klerk se verheffing van homself boesem belangstelli
Hans Richardt2013-02-19Besoek aan jou belaglike kinderlike gekkeparadys, was 'n veragtelike vernedering vir menswaardigheid. G'n wonder diè arme siek siel wil onbekend bly! Amper kak soos Kafka se kaf?
Hans
2013-02-19Retief skop teen die prikkels met die Purdue en Stanford eksperiment resultate.
Hier is 'n Stanford publikasie wat die kan wurms wat oopgemaak en sommige van die aberrasies en moontlike redes daarvoor, kortliks uitwys.
Die weergawe wat ek voorsien
Desmond 2013-02-19Ek wil graag na Durban gaan in die skoolvakansie. Ons is 7, woonagtig in Stellenbosch.
4 grootmense
2 Kinders
Sal julle vir my laat weet wat die kostes daar aan verbonde is?
Dankie
Leon Retief2013-02-18Thomas, dankie vir die "van formaat" kompliment, maar ek is nie meer aktief betrokke by navorsing nie en ek dink dat mens slegs iemand wat die wetenskap aktief beoefen 'n wetenskaplike kan noem. De Klerk het nie een van my heeltemal redelike vra
2013-02-18Inderdaad nog meer ironie. Thomas die nikssêgger swaai Retief lof toe, asof Thomas enigsins weet wat aangaan. En dan daardie goedkoop heuningsmeerdery tipies van Thomas en ander soos hy - vertel hoe 'n 'wetenskaplike van formaat' Retief is, ma
2013-02-18Thomas
Sien jy nou, daar doen jy my stelling gestand ... wetenskapblik ... skommel-skommel ... skud-skud ...
Thomas, die punt is, Jupiter is presies waar GOD hom in die skepping geplaas het en alhoewel Jupiter en die ander planete vrees
2013-02-18Leon
Dis duidelik dat Kobus so bietjie uit sy liga probeer speel en nie 'n snars verstaan van wat hy ge-Google het in sy aanval op jou, en jou antwoord aan hom nie. Ek het al lankal besluit om nie in enige gesprek met hom betrokke te raak oor 'n
2013-02-18Dolf
Ek neem aan dat jy ook nie Jupiter se mane kan sien nie en ook meen dat die verval van radio-aktiewe isotope nie gebruik kan word om die ouderdom van gesteentes te bepaal nie. Dis g'n wonder my skrywes klink vir jou na 'n blik vol klippe nie
Leon Retief2013-02-18Jan, ek verstaan nou wat jy bedoel: die mier beweeg nie ALLEENLIK teen die spoed waarteen hy stap nie (soos ek gedink het jy bedoel), maar word ook vorentoe gedra deur die spoed waarteen die rek uitsit.
2013-02-18Johan,
Ek antwoord jou ook terug soos ek dit sien. Ek self glo ook nie aan die 6 000 jaar wat sekere mense voorhou nie. Sien dit sommer al raak in Gen 1:1 en 1:2. Tussen hierdie 2 verse kon miljoenie/biljoene? jare verloop het :
Vers 1: "
2013-02-18Jaco,
Dankie vir jou brief, jy het my nou eers opgewonde!
Jou skrywe is so in die kol, dat my hart skoon ‘n slag gemis het. Natuurlik is jy reg, omtrent Israel en hul huidige toestand. Baie mense dink dat die slag van Armageddon, soos die by