Kommentaar

Bybels vir Afrika!

Angus 2013-03-04 Dis tog so jammer dat die mense nie hierdie Bybels lees nie. Hulle lees net so hier en daar, Ps 23, Ps 121 en miskien Johannes 14.

Die groot verdrukking

2013-03-04 KdK, jou verwysing uit die Strongs leksikon en jou poging om dit te laat klink asof dit jou interpretasie van Markus 9:19, 29 ondersteun is onsamehangend, of dan meer spesifiek, kleitrappery, presies wat van jou verwag kan word. Volgens jou bron word die

Abraham Lincoln ontmasker?

Reusedwerg 2013-03-04 Baie goeie inset van  jou, Johannes. Ek het my eie mening oor die Amerikaanse  beheptheid met oorlogmaak en hul grootbekke wat hulle na die tyd rek. Ek voel dit aan my water dat die Amerikaners weer 'n plek soek om oorlog te maak en dat hulle op

Swak getuienis

2013-03-04 Perdebytjie Baie dankie vir jou ondersteuning. Ek is maar daar. So 'n bietjie ondersteuning van iemand wat begryp waarvan ek praat gee my nuwe moed. Dit is net vreemd dat jy my pogings misloop want ek skryf gereeld.    

Swak getuienis

2013-03-04 CM,   Nee dis nie uit onkunde nie. Almal sukkel daarmee en ek het my seun, wat baie goed is met rekenaars, gevra om vir my te help. Hy was verstom oor die ingewikkeldheid van die werf. Ek verstaan darem nou so effens hoe dit daar werk en beveel a

Wonderlike berig uit Switserland – vir Francois Williams

lrb 2013-03-04 FW praat soveel kak dat ek nie kan glo dat iemand dit nog nodig ag om hom te antwoord nie. Die poephol moet maar lekker in la-la land woon. Ek redeneer net met mense wat ek respekteer, ek redeneer dus nie met die knaap nie.

Hoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde

laetitia 2013-03-04 MY KIND IS IN MATRIEK EN EK SOEK DRINGEND HULP OF WERKSTUKKE VIR WISKUNDE DIS ASOF DIE EKSTRA KLASSE NIE VEEL VRUGTE AFWERK NIE. IS DAAR DALK IEMAND IN STELLENBOSCH WAT KAN HELP. VAN RHYN

US Woordfees 2013: Video's

Karin Behrens 2013-03-04 So baie wat op die oomblik gebeur om Afrikaans te bevorder.

Die Goeie Nuus!

2013-03-04 Cornelius, Dit is vir my amusant en ook skrikwekkend dat jy net eenvoudig aanhou met jou valse profesie nadat jy duidelik uitgewys is as ‘n leuenaar. Dit kan ook duidelik uit jou skrywes gesien word hoe jy moedswillig sekere gedeeltes uitlos waar j

Die groot verdrukking

2013-03-04 Chris, Ek dink nie dit is moontlik dat jy nog meer verward en mislei kan word as wat jy reeds is nie (een oomblik sê jy dat jy nie glo die HERE Jesus Christus het ooit geleef nie en net die volgende oomblik beweer jy lasterlik dat HY ’n s

Chris Chameleon oor Droomland

Karin Behrens 2013-03-04 Een van SA se talentvolste en veelsydigste sangers.

Lewer kommentaar en wen Simple, Fabulous lunchbox Ideas

Karin Behrens 2013-03-04 Dit lyk na 'n boek propvol lekker idees.

Swak getuienis

2013-03-04 Perdebytjie: Sou dit uit onkunde wees dat ek ook die plek gebruikersonvriendelik  vind?

Gom

2013-03-04 Perdebytjie: Al weet jy smyt ander jou in die riool!

Swak getuienis

2013-03-04 Baie dankie Perdebytjie.  Dit is wonderlik om weer van jou te hoor. Ek sukkel nog rond maar dit wil lyk asof meeste van die gesukkel verlore raak. Ek probeer nou maar weer ook op 'Briewe".

Trøllabundin

2013-03-03 ... en o ja Jan, is die Faroëreilande wat soos rekmerke en 'n legkaart inmekaar pas, nie een van die beste voorbeelde dat ons aarde wel besig is om te groei nie?

Trøllabundin

2013-03-03 Verseker so Jan ... maar wat dink jy van die feit dat die burgers van die Faroe-eilande  maar skaars 50 000 siele tel en as 'n volk met hul eie taal, kultuur en eie grondgebied deur die wêreld erken word en hulself ook so vir eeue reeds regeer?

Die groot verdrukking

2013-03-03 Die titel van hierdie vuur en swael dwepery deur Kobus de Klerk (soos gewoonlik ook sonder enige erkenning aan diegene wie se eerbare werk hy so blatant as sy eie voorgee en verniel), moes eerder "die groot onderdrukking" gelees het. Kobus d

Die groot verdrukking

2013-03-03 KdK, kom ek herinner jou gou wat jy hierbo skryf: "Die ‘geslag’ waarna in vers 34 verwys word, verwys nie na ’n geslag (manlik of vroulik) nie en ook nie na ’n enkele generasie [my skakel hierbo demonstreer sonder enige twyfe

Die groot verdrukking

2013-03-03 Trienie, Dit is inderdaad ’n wonderlike voorreg en ervaring om te mag deel in die HERE en SY openbaringe aan ons. Dit is ook só opvallend hoe ware gelowiges dié openbaringe geredelik kan herken en erken, omdat daar net É&e

Waar's hulle?

2013-03-03 Beste Enjee   Ek kom ook nie meer baie hier nie, want ek mis ook daardie klomp. Die trant bly ook maar dieselfde:Kosie, Cornelius, Francois Williams en al die afgesaagde onderwerpe, waar niemand tog ander kan oortuig nie!   Ek dink ook

Gom

2013-03-03 CM Jy kan uit die taai stroop van vroomheid kruip, maar dan moet net jy daarvan weet.   Perdebytjie

Vrouens en die "celebrities"

2013-03-03 Anton   Jy is heeltemal reg. Een of ander bekende Amerikaanse aktrise ... ek dink dit was Zha Zha Gabor, het gesê:"There is no such thing as an ugly millionaire". Dit som nogal die gedrag van baie vrouens wat so agter bekendes en ry

Swak getuienis

2013-03-03 Beste CM   Ek mis jou gesegdes daar op die blog. Aangesien dit sulke kort en kragtige woorde is, neem ek aan jy wil nie op daardie gebruikersonvriendelike plek rondsukkel nie!   Hoorsê is 'n siekte waaraan die hele mensdom ly. Dee

Wonderlike berig uit Switserland – vir Francois Williams

2013-03-03 Jan Rap   Ek was lanklaas hier rond en verstom my dat ou Fransie nog steeds sy spul twak hier kwytraak! Dis eintlik lagwekkend en ek dink die ou roer maar net die pot. Diep in sy hartjie weet hy dis 'n pot snot en hy wil maar net almal opklits. &n

Trøllabundin

2013-03-02 Baie interessant Cornelius!  Dit klink of hulle (hierdie meisie se mense, die Vikings) en die Rooihuide op 'n kol in verbinding was.  Dis seker nie so vergesog nie - die Eskimo's en die Amerikaanse Indiane is mos soort van familie kan jy sê

Lyric writing tips | Liriekskryfwenke

ollen nyimba 2013-03-02 hey this is so great awsome amazingggg

"Wendy" by Wezi Nyimba

ollen(ollypop)nyimba 2013-03-02 i think ur poem was very nice and i think u should continu

Die groot verdrukking

Angus 2013-03-02 Trienie, het jy al 'n Calabi-Yau gesien? Jou suurlemoentjie se Moses!

Wonderlike berig uit Switserland – vir Francois Williams

2013-03-02 Jy vra wat die oplossing is?  Demokrasie natuurlik.

Verdere antwoorde vir Francois Williams oor Italië !!!!

2013-03-02 Nee, jy verstaan verkeerd; lees weer.  In Europa brand hulle nie bande en dans daaromheen terwyl hulle karre met klippe gooi nie (soos hier gebeur op 'n tweedaaglikse basis). In Europa gooi hulle nie treine wat laat is met klippe nie, of steek laat

Wonderlike berig uit Switserland – vir Francois Williams

francois w 2013-03-01 bly maar hewig korrup ... as hulle eers die vleis uit die vleispastye kan steel ... nou ja ... LONDON (AP) -- Here's one they weren't expecting — meat pies with no meat. When officials in Iceland began hearing about horse meat being secreted int

Wonderlike berig uit Switserland – vir Francois Williams

francois W 2013-03-01 Gepraat van swak polisie, dan kom NZ ook altyd ter sprake ... hierdié is regtig swak ... Police could have prevented the death of a Hamilton woman who was bludgeoned with a hammer by her mentally ill neighbour, a report today reveals. Diane Whit

Wonderlike berig uit Switserland – vir Francois Williams

Francois W 2013-03-01 Ja maar Jan, jy moet in gedagte hou dat Switzerland NOOIT deur die Kaaskoppe en Engelse gekolonialiseer was nie, dus, ongeag hoe gewelddadig en korrup Switserland ookal is, sal hulle waarskynlik nooit so erg, swak en pateties kan wees as die VK bv nie, en

Die Goeie Nuus!

2013-03-01 Hallo Chris, Dankie vir jou belangstelling. Ek besef ek is dalk te veel onderhewig aan die "Dolfs" en Kobus de Klerk's op die werf.   Daarom oorreageer ek dalk 'n bietjie.   Nietemin, ek het die "gesprek&qu

Die Goeie Nuus!

2013-03-01 Ter opsomming dusver ... God alleen ken elkeen se hart. Ek het vrede met dit wat 'n ander in hul hart glo, of nie glo nie. Ons is elkeen uniek en spesiaal in die liefde van God. Daarom sal God self 'n verhouding met elkeen bewerk. God sal

Die Goeie Nuus!

2013-03-01 Ag kom nou, Cornelius. Die volgende van jou is darem vreeslik melodramaties: "Dolf, ek vergewe jou haatlikheid en goddelose boewery teenoor my en ander hier op die werf in die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE". "Kyk net

Ontklee-dansers vir begrafnisse??

Angus 2013-03-01 Sal ons darem nie lekker lag as Williams so kaalgat stertop die straat af kom nie, met sy signiture soos 'n bloukopkoggelmander.
Top