Ja-ja, net soos hul vir Stefanus en die ander ware gelowige christene van ouds, gestenig en verbrand het - die modderkruipers darem - en na al die eeue leer hul nog steeds nie dat daar Lig en Verlossing uit die donker modderpoel van eiewysheid is nie.
Jy oorskat jou eie intelligensie en heg heeltemaal te veel waarde aan jou eiewyse "slagspreuke". Gemeet aan die Waarheid skiet dit ver tekort en hou geen water nie.
Kolskoot CM... en as ek CJ Langenhoven se wysheid so 'n bietjie mag aanpas - spesiaal vir "Dolf" om self ook vir 'n slag so effe te besin: Rek die WAARHEID en jy doen aan HOM te kort.
Kommentaar

Sterkte
Dolf
Dolf:
Soos jy seker weet is dogma nie aan beredenering onderworpe nie.
CM,
"Geweeg en te lig bevind" - jy is reg, jou gedurige dogmatiese "eiewyshede" is werklik nie beredeningswaardig nie.
Sterkte
Dolf
Dolf:
Jy weet duidelik nie wat dogma beteken nie.
Sterkte
CM,
Jy oorskat jou eie intelligensie en heg heeltemaal te veel waarde aan jou eiewyse "slagspreuke". Gemeet aan die Waarheid skiet dit ver tekort en hou geen water nie.
Sterkte
Dolf
Dolf
Dankie vir jou heftige reaksie. Dit spreek boekdele.