Kommentaar

Ses dimensionele vlak van die lemoen

Angus 2013-02-26 Trienie, 'n  woord van waarskuwing: hou liewer maar by die drie dimensies: lewe kan slegs in drie dimensies bestaan. Multidimensies skep chaos. Eintlik is ons gelukkig om in drie dimensies te lewe, want eerstens, ons kan nie anders nie, en twe

Verdere antwoorde vir Francois Williams oor Italië !!!!

stephanie 2013-02-26 Sê hom Jan Rap, sê hom! Ek is egter bevrees aan hom is geen salf te smeer nie.

Vrouens en die "celebrities"

Jaco Fourie 2013-02-26 Anton Welkom terug.  Nou kan ons twee weer van vooraf koppe stamp. Ek is seker dat Jan Rap hom vergril aan jou Engelse en Anglisistiese inlywings in jou brief hierbo, of te wel hoe jy jouself soos Afrikaners hul vandag normaalweg uitspree

Ses dimensionele vlak van die lemoen

2013-02-26 Thomas, in die dae toe ek nog gedrink het sou ek ten minste 12 biere moes drink voordat ek sou kon verstaan het waarvan Trienie praat. Nou dat ek nie meer drink nie wonder ek hoeveel biere sy moet drink om te kan skryf wat sy skryf. Chris

Ses dimensionele vlak van die lemoen

2013-02-26 Askies, maar ons bestaan in VIER dimensies. Jy het vergeet van TYD.  En so misluk jou numerologiese bygeloof!

Die groot verdrukking

Angus 2013-02-26 Ons sal afsluit met die sing van Psalm 119. Al die versies.

Die groot verdrukking

2013-02-26 Beskryf die volgende nie KdK presies: "Return for a moment to your pre-teen days. Every neighborhood had one of them, the kid whose sole goal was to win the game at all costs. This kid, if in the middle of a game and losing, would make up his ow

Christelike onsamehangende doktrine?

Dirk 2013-02-26 Hallo Hans, Beskou jy enige ander geloof as meer logies as die Christelike geloof? Sou Islam of Boeddhisme meer verstaanbaar en oop wees vir jou? Of dalk maak scientologie sin. Of is jy agnosties of ateïsties in jou uitkyk? Snaaks genoeg het s

Afrikaners soos Ozzies?

2013-02-26 Jy vra waar is 'n nie-korrupte Afrikaner.  Wel, soos, jy weet, in Sjina, besig om die Engelse se gat te lek.

Geheuekies 17, 18 en 19

2013-02-26 Trienie, hoe kon ek nou geslaap het as ek die 'trein' gesien het? (Jy weet hoe dof is dinge in die nag). Varkspek, ek ken daai gevoel.

versoek

2013-02-25 Ek raak sommer lus om môre-oggend wakker te word en aan hierdie gediggie te lê en dink terwyl die oggend sy blou arms uitstrek en die wolke nader trek. Ek sal hieraan dink ook as ek weer 'n duif hoor koer.

Ikarus

kakie 2013-02-25 Ek dink altyd aan Ikarus se vader , Deadalus ( wat die brawe vlerk-idee bedink het ) as avontuurlike denker/ambagsman/ontdekker , en sukkel om hom met `n wafferse Rupert Murdoch te vereenselwig ...

Ses dimensionele vlak van die lemoen

Thomas 2013-02-25 Trienie Ek sou aanbeveel dat jy bewyse soek vir al die bewerings. Wat se bewys het jy byvoorbeeld dat die mens uit gees, siel en liggaam bestaan? Dinge is nie maar so omdat iemand so sê of omdat Kobus hom verbeel dis in sy spirituele intellige

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

Angus 2013-02-25 Kobus is nou heeltemal van lotjie getik. Hy noem dinge Gods sommer bollie waarvan brommers nie kan wegbly nie. Dis mos laster, is dit nie?

Die groot verdrukking

2013-02-25 As die verdraaiing van die Bybel-teks 'n sonde is wat jou in die hel gaan laat beland, is KdK se plek geboek!   http://www.preteristarchive.com/StudyArchive/g/genea_generation.html  

US Woordfees 2013: Van Anton tot Die Antwoord – "Ruimtes verander saam met tyd"

Jakkie Jordaan 2013-02-25 Ek sal ongelukkig nie by die fees kan wees nie, maar dit is jammer en ook veelseggend dat Die Antwoord nie daar gaan wees nie. Hulle is te besig om hul ding te doen, eerder as om enigsins daaroor te sit en besin. Hulle hoef nie te kweel en kla oor d

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

2013-02-25 Nou sien, die kletterende leë blik van 'n Hauptfleisch-karakter is die tipe wat getrek word na 'n bespreking van dinge Gods tussen agnostici. Wys jou, brommers kan maar net nie van bollie af wegbly, nie. Ag, mens kry julle so opreg jammer, n

Die waarheid omtrent gelowiges

2013-02-25 Cornelius, Gaan lees gerus weer die Bybel (die hele een) – God, die Vader sal vir jou krag gee, God, die Seun sal vir jou lig bring en God, die Heilige Gees sal jou begrip gee. Jy sien Cornelius, dit gaan oor die Heilige Drie-Eenheid. Niemand kom

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

2013-02-25 mj hauptfleisch, gee hulle nie meer vir julle huiswerk oor naweke nie?

Ek beland in die malhuis

2013-02-25 Naamloos, ek is absoluut beïndruk met jou en ek probeer nie om jou heuning om die mond te smeer nie. Die verskil tussen jou en ander mense met psigiatriese probleme is jou eerlikheid. Ouens in psigiatriese hospitale word gewoonlik (dalk amper alt

Die Waarheid en die leuen wat as waarheid paradeer

2013-02-25 Wat 'n redelose, inhoudlose, niksseggende uitbarsting, so ver verwyderd van die werklikheid. Cornelius. Ons het dit al so gewoond geraak by jou. Jou afguns op my en jou spirituele onbeholpenheid het jou obsessief gemaak en dit is al wat jou uitbarst

Geheuekies 17, 18 en 19

2013-02-25 Toemaar Jan, ek het al by 'n stopteken stilgehou en gewag dat dit moet groen word. Groete, Varkspek

Ampule

kakie 2013-02-24 Indien 'E' `n persoon is , sal Eros julle ryklik seën.

Dagbreek met Apostels

Kakie 2013-02-24 Diep roerende Meester-beeld!

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013

Dana 2013-02-24 Ag ontspan alle ouer garde, daar is mos deurentyd vir julle ook kompetisies om aan deel te neem. Ai!!!

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

2013-02-23 Die mense wat hierdie stories vertel en skryf is pedofiele en 'n klomp NIERs. Veral die NGK-predikante is NIERs. (Wenk: Spreek NIER uit in Engels soos die Amerikaners wat dit opbreek in twee lettergrepe.) En ja, ek weet uit ondervinding (van die

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

Angus 2013-02-23 Beste Panda,   Verskoon tog die anglisisme, maar ek bespeur ? yslike tong in jou kies. Ek wil jou skrywe graag beantwoord, maar my antwoord gaan nie vir jou nuus wees nie, want ek kan sommer sien dis waarop jy afstuur.    Die Bybel

Vakbonde vs boere?

Pampoen 2013-02-23 Daar is eintlik net een opsie oor vir die boere vir selfbehoud:   Meganiseer soveel moontlik en hou jou arbeidsmag so laag as moontlik om die probleem sover as moontlik te beperk.   As daar 'n oplossing is vir die probleem, sou die boe

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

2013-02-23 Hello Panda Ek is nie heeltemal seker hoekom jy hierdie vrae/probleme aan my rig nie. Miskien het jy bedoel om dit aan Kobus te stel? Ek gaan in elk geval my opinie gee op die eerste probleem. Of dit gaan lei tot toeligting is natuurlik 'n ope vraag. Da

Die Waarheid en die leuen wat as waarheid paradeer

2013-02-22 Kobus de Klerk,   Jou haatdraendheid teenoor my en almal wat jou nie eer nie, drup weereens en nogmaals uit jou algemene verbystering rakende die Bybel hierbo.  In jou absolute waansin en erge patologiese toestand van narsisme, dring

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

2013-02-22 Beste Panda,   Baie dankie vir jou vertroue in jou opskrif.   Ek jeuk al vir jare om die openbaringe van Bertha Dudde op die werf te deel.   Een van haar vele openbarings en visioene lees as volg:   Die naderin

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

2013-02-22 Jy 'like', Trienie? Waarom lewer jy nie self getuienis nie? Dit sou ek baie kon waardeer. Panda is een van die residensiële ateïste, as jy dit nog nie weet nie en hy het al baie kommentaar gelewer ens en hy bedoel dit glad nie goed met die Wo

Die waarheid omtrent gelowiges

2013-02-22 Dolf,   Ek laat jou onthutste intellektualisme en anderhaat hierbo ter syde.   Ek herhaal ook myself vir die soveelste maal dat ek jou, Kobus de Klerk, of enige ander se geloof, ongeloof en oortuiging respekteer, asook dat ek GOD vertr

Vraag vir Chris en Cornelius oor oa die wederkoms en vallende sterre

Trienie 2013-02-22 Aha!! " I like, I like," Hierdie gesprek moet ek definitief dophou ...

Abraham Lincoln ontmasker?

Hans 2013-02-22 Johannes Commestor jy het die 'lig' gesien? Sedert die 1960's se 'Newport music festival' was daar vrae oor waarom die bewussyn teen die 'american dream' juis in Newport? Was dit agv swartbewussynbeweging? Was dit agv die rol wat die hawe in invoer

Koos Kombuis: Daar is 'n hel

donald 2013-02-22 Ons leef in 'hel'. Dis rondom ons. Daar is nie 'n Bybelse hel nie.

Michael Ruse, neutrinos en die ouderdom van die aarde deel II: Die fisika van Alice in Wonderland

Leon Retief 2013-02-22 Angus, soos ek nou al met die jare agtergekom het – wetenspaplikes kan nie mens se vrae antwoord nie, dus wend hulle hulself tot persoonlike beledigings, soos de Klerk nou al telkemale gedoen het. Ek besef dat jou woord “spartikels&rdq

Kaalvoet du Toit oor Distrikstories

Michelle 2013-02-21 Puik onderhoud Nicol! Ons kan nie wag vir Distrikstories se launch nie!

Selfbeveiliging: Staat beskerm nie

hans onrust 2013-02-21 Dit lijkt een spiraal. Het gaat nu al lang om" te veel betalen om leven te blijven" als individu maar zeker ook als land. 

Denzel Washington dra Flight

Karin Behrens 2013-02-21 Hy is net so 'n geweldige goeie en veelsydige akteur. Sal die naweek 'n plan maak om dit te gaan kyk!
Top