Kommentaar

Chris Jones in die nuus

jaco fourie j 2013-03-07 Enjee Jy''s moontlik reg.  Al hoe meer rede dat wetgewing ingestel moet word om dit vir ander, op my versoek, dit moontlik te kan maak om die daad  namens my  uit te voer, sonder vervolging, soos in Nederland, België, Luxemburg en S

Chris Jones in die nuus

2013-03-07 Jaco, ek dink jy is 'n bietjie van 'n grootbek om nou reeds te sê jy sal die moed hê om selfmoord te pleeg as jou omstandighede hopeloos is.   Enjee

Die groot verdrukking

2013-03-07 Nou, dit is nou net mooi die uiteindelike reaksie wat ons verwag het - jou fut is uit  en jou gesig gepak met die eier en dit wys. Natuurlik kan jy nie 'n gesprek van hierdie aard enduit volhou nie - jy kan nei afhandel waarmee jy begin het, nie. Hoe

Maklike uitweg

Reusedwerg 2013-03-07 Korrek. Is maar stadig. Kan nie raaisels  en vreemde begrippe so lekker verstaan nie. Ek het vir jou 'n gediggie.   Ek grou....... Jy grou........ Ons grou........ Ek grou........  Jy grou.......   Nie 'n mooi gediggie nie, maa

Die groot verdrukking

2013-03-07 Maar Pappa, daar ís 'n tandmuis? Ek het gedroom van sy huisie gemaak van melktande ... en dit is al bewyse wat ek nodig het. Jou woordspeletjie laat my dink aan Bill Clinton: "It depends upon what the meaning of the word 'is' is. ...... "

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-07 "belowe land" moet lees: "belowende land".

Maklike uitweg

2013-03-07 Reusedwerg: Vir die eerste keer jou 'sense'?

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Michil 2013-03-07 Ek is 'n getroude man van 50 jaar wat na myself kyk en nog goed lyk. My persoonlike ondervinding is dat van my vriende se vrouens hul bene toe knyp om dat hul mans sex sien as 'n verpligting van die vrou. Daarby gepaard doen hul geen moeite om toe te sien

Sing Help, help 'n bietjie daar! Afrikaans het nie kla-briewe nodig nie, Afrikaans het inligting nodig om ontslae te raak van onkunde en misteries oor Engels

2013-03-06 Duitswester, jy praat nie heeltemal reg nie.  Die adverteerders wil hulle ware verkoop en as dit nodig sou wees om in Afrikaans te adverteer sal hulle dit doen.  Die gedweë gelate vuisvoos Afrikaner aanvaar maar die advertensies in Engels.&

Die groot verdrukking

2013-03-06 O, maar jou David Frederich Strauss is reeds uitgewys as ’n insiglose ketter nes jy, Chris, dus, waarom sal sy geketter nou skielik meer gewig dra as voorheen? Dit doen uiteraard nie. Kom ek help jou grammatikaal gou reg. Ons kan sê

Die groot verdrukking

2013-03-06 Dit is maar weer jy wat so absoluut insigloos is, Chris. Magtie, daar is nie einde aan jou hopelose gespartel nie. Daar is ook nog, behalwe die tekste wat jy vermeld, die Bible in Basic English : “7 And got the ass and the young one, and

'n Goeie begin

Rentia Bartlett 2013-03-06 Baie dankie Eckhard. En jou idee is 'n goeie een! Ek sal dit beslis wil doen. Ons moet 'n werklike heildronk op die kortverhaal drink!

George Claassen, net 'n herinnering ...

2013-03-06 Hierdie was vandag in die Washington Post publiseer en is van toepassing tot 'n gedeelte van hierdie debat. Online and anonymous: A key facet of Web culture is a double-edged sword By Manuel Roig-Franzia,    Wednesday, March 6,&

'n Goeie begin

2013-03-06 Knap gedaan, Rentia ’n Heildronk op die comeback van die kortverhaal! Wat van ’n leeslys waar mense hul 3 gunsteling-kortverhaalbundels lys? Groetnis

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-06 Thomas, ons standpunte is glad nie ver van mekaar nie. Jy distansieer jou (nou) van die ANC en jy bepleit 'n meritokrasie. Ek onderskryf albei. Dit is geen nuwe storie van my kant af nie. Voorheen het ek telkens 'n meritokrasie bepleit. Dit is waarom ek d

Maklike uitweg

Reusedwerg 2013-03-06 Dit is die eerste keer dat jy "sense" maak.

Antwoorde vir Angus, Perdebytjie en George en versoek aan Naomi

NaomiB 2013-03-06 Ek het die inligting aangestuur soos versoek. Groetnis NaomiB

Afrikaans se WVK

Hans 2013-03-06 Jacobus Faasen - Jaco Fourie op paradysweg Wvk? Nou ja, jul 2 kan beurte maak om vir mekaar te buk vir ses van die diepstes in jul persoonlike Wvk? Hans

E (Sussie) Kotze (1933–)

Kobie van Dyk 2013-03-06 Ek woon/werk in Ghana en het Sussie ontmoet by die bekendstelling van Hoogty by die aftree-oord Andante in Kuilsrivier. Ek is versot op haar boeke;  dit bring baie heimwee na my grootwordwêreld naby Lutzville en ek ken al die plekke waarvan

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

Thomas 2013-03-06 Johannes   Die bril waardeur jy en Jan Rap na dinge kyk is dieselfde as die ANC se bril - alles word in rasseterme gesien en beredeneer. Om sekere regte vir witmense op te eis omdat hulle wit is, is gewoon wensdenkery. Dis wat die ANC probeer doen

Fotoblad: US Woordfees 2013

2013-03-06 Dankie vir die lekker-kyk foto's! Vir my ook opwindend om te sien hoe mense lyk wat se name ek net op papier ken. 

Elisa en die bere

2013-03-06 My F_k, Duitswester! Jy is tog seker nie ernstig nie?

Elisa en die bere

2013-03-06 Jy is verkeerd, Thomas, daar is géén begeerte by my of ander van ons om julle met die dood te verwens nie. Jy verstaan nie, dit is ons wens dat julle eerder tot besinning sal kom en bekeerd raak, juis sodat julle sal lewe en die Oordeel

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-06 Cornelius, in die vorige eeu, toe daar ernstig oor 'n sinvolle staatkundige opset vir Suid-Afrika gedink is, was daar allerhande voorstelle oor soorte federasies, kantons, ens. Die model wat ons tans het, is van die slegstes wat daar kan wees, want d

Gerrit Brand (27.06.1970 – 05.03.2013)

2013-03-06 Jammer, Ek het nie Gerrit Brand of Neville Alexander goed geken. Maar as ek hul insette lees hier op LitNet, besef ek dat albei se afsterwe 'n groot verlies is vir die samelewing.

Sing Help, help 'n bietjie daar! Afrikaans het nie kla-briewe nodig nie, Afrikaans het inligting nodig om ontslae te raak van onkunde en misteries oor Engels

2013-03-06 Die koerante luister na hul meesters, die adverteerders. En die wil Engels praat. Die universiteite luister na hul ondersteuners en borge. En die wil Engels praat.   Terloops, die opskrif noem "misteries" Nou ek kon sweer daar

Elisa en die bere

2013-03-06 En die mense vra mekaar of hulle bereid is om G_d se optrede te regverdig. Kan julle my vertel van presies-asseblief-wanneer af verbeel julle julself dat G_d se optrede deur julle regverdig kan word??? Is julle onder die indruk dat G_d aan julle verantw

Palissanderhout en Boerneef

2013-03-06 Jannie Ek het op google gaan soek en op hierdie artikel afgekom http://www.cornetsdegroot.com/commentaar-polemiek/wium-van-zyl-n-vijftiger-uit-die-koue-bokkeveld/ Uit die gedeelte blyk dit dat NP vW L moontlik die digter kon wees?

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

2013-03-06 Johannes, ek is steeds eens met jou bydrae hierbo. Dis duidelik sonder enige rassevooroordeel en anderhaat opgestel. Ek dink ook dat baie van diegene wat die Ingelse/Amerikaanse Chester Crocker se vrot winde destyds so maklik vir laventel gesit en snuif h

Cornelius Henn, die Eddas en die gebruike van ons voorvaders??

2013-03-06 ... en o ja Hans, ek is lank reeds as eenvoudige kind van die HERE deur verskeie vand die werf se geharde ware gelowiges onder die infernale hoëpriesterskap van Kobus de Klerk, soos byvoorbeekd "Dolf", van die titel "Christen" on

Cornelius Henn, die Eddas en die gebruike van ons voorvaders??

2013-03-06 Beste Hans,   Baie dankie vir hierdie leersame bydrae. Ek het nie eers 'n fraksie daarvan geken nie. Jy het baie leidrade om op te volg hier gelaat.   My naam en van stam van my voorouers uit Lapland. Henn beteken letterlik "ee

Die Goeie Nuus!

2013-03-06 Ad Nauseam. Geeneen het 'n evaluasie vir die oortuiging in hul hart deur 'n ware gelowige nodig nie.   Godsdiensboewe soos die ene "Dolf" hierbo, se onkunde rakende ander se Godsdiens is skreiend.   Tog sal hierdie infe

George Claassen, net 'n herinnering ...

2013-03-06 Hello Jan Ek stem so half en half saam met jou. Die probleem is dat morele waardes in 'n sekulêre konteks nie kan staatmaak op die onsigbare oog van iemand wat jou dophou om te "sien" dat jy die regte ding doen. Verder, in 'n sekulê

Gerrit Brand (27.06.1970 – 05.03.2013)

2013-03-06 Dis 'n geweldige skok

Francois: Die Vrou op die Pilaar

2013-03-06 Hallo Angus,   Soos altyd; baie dankie vir jou belangstelling.   Ja, ek ken nogals BAIE spookstories.   Ek sal 'n bietjie deur my gunstelinge blaai en eersdaags spesiaal een daarvan met jou deel.   Met alle resp

Onverklaarde volmaakte geleerdheid

2013-03-06 Perdebytjie: Die voorpraters het  'n nare  verwronge idee van wat "volmaak" en "wonderlik" beteken.

George Claassen, net 'n herinnering ...

2013-03-06 Beste George   Die Jan Rap is darem moedswillig om sulke moelike vrae te vra.  Probeer gerus om op sy vrae en stellings te antwoord.  Ons almal op hierdie forum wag om jou eierdans te aanskou.   Enjee

Gerrit Brand (27.06.1970 – 05.03.2013)

Herman Lategan 2013-03-06 Ag nee.

Swak getuienis

2013-03-06 Perdebytjie Baie dankie. Jy maak die lewe die moeite werd!

Francois: Die Vrou op die Pilaar

Angus 2013-03-06 Oe! Cornelius, vertel nog. Ek is mal oor spookstories. As kinders het ons so om my oupa saamgedrom as hy van spoke vertel. My gunsteling was daar waar hy vertel het hoe hy elke nag wakker word, en dan lê sy komberse op die vloer. Die betrokke nag ma
Top